Teken aan
Registreer
World Rugby Passport is op 3 Mei 2021 opgegradeer. As jy voor 3 Mei 2021 op World Rugby Passport geregistreer het, dan moet jy eers jou gebruikersrekening aktiveer voor jy kan aanteken. Vir bykomende sekuriteit, sal jy moet bevestig dat jou e-posadres geldig is, en sal jy weer jou persoonlike besonderhede en voorkeure moet invoer.
Belangrik! Jy moet dieselfde e-posadres invoer waarmee jy voorheen geregistreer het. Moenie met 'n ander adres registreer nie. Dit is om te verseker dat jou akademiese rekord behoue bly.
Teken aan
Indien jy sedert 3 Mei 2021 reeds jou rekening geaktiveer het, kan jy hier aanteken.