Kondisionering vir Rugby

Welkom by die spesialisasierigting Kondisionering vir Rugby.

Dit is vir World Rugby 'n plesier om met Setanta College saam te werk om hierdie stel aanlyn en kontakkursusse beskikbaar te stel. Kyk asseblief die kort inleidingsvideo voordat jy met jou leerwerk begin.

Die aanlyn modules in hierdie rigting is bedoel om nuweling- en ervare afrigters te help om aan spelers kondisioneringsafrigting te bied wat by hulle ouderdom en stadium pas.

Die betrokke aanlyn modules moet voltooi word as 'n voorvereiste vir die bywoning van ons kontakkursusse.

Verdere studieprogramme word deur Setanta College aangebied. Besoek asseblief www.setantacollege.com vir besonderhede.

Modules beskikbaar in ander tale

Alle modules behoort in Engels, Frans en Spaans beskikbaar te wees, met talle beskikbaar in verskeie ander tale. Indien 'n module nie in jou taal beskikbaar is nie, probeer asseblief 'n ander taal.

Introduction to conditioning – Children
Introduction to conditioning – Youth
Introduction to conditioning – Adult
Advanced Conditioning for Rugby (Pre-Level 2)
Setanta College
Face-to-face courses and accreditations