Wedstryddagpersoneel

Welkom by die spesialiseringsrigting Wedstryddagpersoneel.

Die aanlyn modules in hierdie rigting:

  • stel die verskillende rolle en funksies van die wedstrydagpersoneel bekend (wedstrydkommissaris, uitwyskommissaris, regsbeampte) wat by streeks- of World Rugby-toernooie betrokke is, en
  • berei deelnemers voor sodat hulle ons kontakkursusse kan bywoon.

Voltooiing van hierdie aanlyn modules is 'n voorvereiste vir die bywoning van ons ooreenkomstige kontakkursus oor Wedstryddagpersoneel.

 

Modules beskikbaar in ander tale

Alle modules behoort in Engels, Frans en Spaans beskikbaar te wees, met talle beskikbaar in verskeie ander tale. Indien 'n module nie in jou taal beskikbaar is nie, probeer asseblief 'n ander taal.

Mick Match Commissioner Programme
Mick Citing Commissioner Training
Mick Judicial Training
Mick Face-to-face courses and accreditations