Reëls van die Spel

Welkom by die aanlyn leermodule Reëls van die Spel.

Ons stel voor jy gebruik die Reëls-webblad om jou te help om hierdie module te voltooi. Maak eenvoudig 'n ander venster oop om die inligting byderhand te hou.

Jy kan hier ook die gedrukte Reëlboek in PDF-formaat aflaai, asook ons iOS- en Android-toepassings.

Hier kan jy die volledige reëls van die spel vind, wat insluit verduidelikende video's; 'n volledige lys definisies; die reëls vir die verskillende variasies en gewysigde vorme; wedstrydbeampte-tekens; asook formele verduidelikings van reëls en reëltoepassingsriglyne. Jy kan ook toegang tot ons IOS- en Android-toepassings kry of die reëlboek in PDF-formaat aflaai (slegs sekere tale.)As jy jou begrip van die reëls wil demonstreer, is die Wêreldrugbyreëlseksamen hier beskikbaar.


Jy kan die verskillende taalopsies waarin die reëlinhoud beskikbaar is regs bo-aan die skerm sien – kies die beste een vir jou.

Neem asseblief kennis dat alle inhoud nie in alle tale beskikbaar is nie.

As jy 'n wedstrydbeampte is of belangstel om wedstrydbeamptevaardighede te ontwikkel, kan jy hier toegang tot toepaslike opleidingsmateriaal kry. 

 

Modules beskikbaar in ander tale

Alle modules behoort in Engels, Frans en Spaans beskikbaar te wees, met talle beskikbaar in verskeie ander tale. Indien 'n module nie in jou taal beskikbaar is nie, probeer asseblief 'n ander taal.

Law application guidelines
Law Clarifications
As jy 'n vraag oor die reëls van die spel wil vra, kan jy aan ons ʼn e-pos stuur by [email protected]. Die span sal so gou moontlik daarop reageer.