Soek

12 search_results_for kop rozpoczynający

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Skrum deur meer as 90 grade geswaai

Draaibeweging met wysvinger bokant die kop.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Onkant volgens 10-meterreël of nie 10 meter by strafskoppe en vryskoppe nie.

Beide hande word oop bokant die kop in die lug gehou.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Vorming van 'n skrum

Elmboë gebuig, hande bo kop met vingers wat raak.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Aanslaan

Arm gestrek met oop hand bo kop, en dit beweeg vorentoe en agtertoe.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Skewe ingooi by lynstaan

Skouers ewewydig met grenslyn. Hand bokant kop dui aan dat die vlug van die bal skeef was.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Bloeiende wond

Gekruisde arms bo die kop dui aan speler het bloeiende wond en mag tydelik vervang word.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Evaluering van 'n kopbesering benodig

Opgeligte arm buig om die kop te raak en word reguit gemaak.

Reëls van die Spel > Riglyne vir Toepassing van Reëls
Kopkontakproses - Maart 2021

t|guidelines/18 Skouerstormloop|guidelines/19 Gevaarlike skoonmaak|guidelines/20 Kop-teen-ko ... e proses is daarop gemik om die kop-, nek- en keelarea van spelers te beskerm. Die proses kan toegepas word op: Hoogvatte Skouerstormlope Gevaarlike skoonmaak Kop-teen-kop-botsing Leidende elmboo ... s deur leiding te gee oor hoe kontak met die kop deur wedstrydbeamptes en dissiplinêre personee

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Dokter benodig

Beide arms in die lug bo die kop dui aan ʼn dokter en/of draagbaar word vir beseerde speler benodig.

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
9 Vuilspel

s slaan, kontak maak met die oog of oogarea, slaan met enige deel van die arm, skouer, kop of kni ... f lig en laat val of daardie speler so dryf dat sy/haar kop en/of bolyf met die grond kontak maak ni

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
19 Skrum

n hulle direkte opponente, sodat geen speler se kop aan 'n opponent se nek of skouers raak nie. Stra

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
18 Grens, vinnige ingooi en lynstaan

e buitenste arm vang of deflekteer as hy albei hande bo sy kop het. Straf: Vryskop. c. 'n Speler va