Soek
2 search_results_for onderklere
Reëls van die Spel
Definisies
n/of 'n vastrekveter het en wat nie aan die trui of onderklere vas is nie. Krokodilrol ʼn Verbode aksi ... n die merk af te stoot. Onderklere 'n Onderkledingstuk wat die liggaam van die middellyf af bedek, me ... a word en wat nie aan die kortbroek of onderklere vas is nie. Tydelik geskors Vir 'n gespesifiseerd
Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
4 Toegelate Kleredrag
4.1 Alle klere-items moet aan Wêreldrugbyregulasie 12 voldoen. 4.2 'n Speler dra 'n trui, kortbroek en onderklere, kouse en stewels. Die mou van 'n trui moet minstens halfpad vanaf die skouerpunt tot by die elmboog strek. 4.3 Addisionele items word toegelaat. Dit is die volgende: a. Wasbare ondersteuningsitems van elastiese of saampersbare materiaal. b. Onderbeenskutte. c. Enkelstutt