Reëls van die spel Eksaman

Hierdie selfgekontroleerde meervuldigekeuse-eksamen is 'n voorvereiste vir baie Wêreldrugby- en uniespesifieke opleidingskursusse vir skeidsregters, afrigters en wedstrydbestuurpersoneel.

Nadat jy die Reëlseksamen voltooi het, kan jy jou persoonlike sertifikaat aflaai. Registrasie is gratis en neem slegs 'n paar minute.

Ons stel voor jy gebruik die Reëls-webblad om jou te help om hierdie module te voltooi. Maak eenvoudig 'n ander venster oop om die inligting byderhand te hou.

Jy kan hier ook die gedrukte Reëlboek in PDF-formaat aflaai, asook ons iOS- en Android-toepassings.