Doodvatter los nie doodgevatte speler nie

Arms word bymekaar bring asof ʼn speler gegryp word en dan oopmaak asof 'n speler gelos word.