Soek
18 search_results_for hand-off
Hoogvat (vuilspel)
Hand beweeg horisontaal oor voorkant van nek.
Hantering van bal in losskrum of skrum
Hand op grondvlak, maak ʼn veebeweging, asof die bal hanteer.
Definisies
l verloor en dit vorentoe gaan, of wanneer ’n speler die bal met die hand of arm vorentoe slaan, of wanneer die bal die hand of arm tref en vorentoe gaan en die bal die grond of ’n ander speler raa ... g om die lyf, tussen die skouers en die heupe, vas te vat sodat die hele arm, vanaf die hand tot di ... p Die bal word doelbewus uit die hand of hande op die grond laat val en geskop sodra dit die eerst
Aanslaan
Arm gestrek met oop hand bo kop, en dit beweeg vorentoe en agtertoe.
Skewe ingooi by lynstaan
Skouers ewewydig met grenslyn. Hand bokant kop dui aan dat die vlug van die bal skeef was.
By ʼn losskrum of losgemaal aansluit voor die agterste voet en van die kant
Die hand en die arm word horisontaal gehou en sywaarts beweeg.
Onkant in die lynstaan
Hand en arm beweeg horisontaal voor bors verby in rigting van oortreding.
Teëpraat (bevraagtekening van skeidsregter se beslissing)
Uitgestrekte arm met hand wat oop- en toemaak om praat na te boots.
11 Aanslaan of vorentoe aangee
s). 11.3 'n Speler moet nie doelbewus die bal met die hand of arm vorentoe klap nie. Stra ... t 'n opponent se hande stroop of slaan en die bal van die opponent se hand of arm af vorentoe bewee
5 Tyd
e word. 5.8 'n Span wat 'n drie druk, mag die doelskop neem of van die hand wys. a. Die besluit om die doelskop van die hand te wys, moet deur die driedrukker aan die skeidsregter oorgedra word deur te sê "geen skop nie" nadat die drie toegeken is. b. Mits die doelskop geneem of van die han
Versuim om te bind
Een arm reguit gestrek asof gebind. Ander hand beweeg op en af teen die arm om die omvang van 'n volledige binding aan te dui.
21 Doelgebied
Druk van die bal Druk van die Bal 21.1 Die bal kan in die doelgebied gedruk word: a. Deur dit vas te hou en die grond daarmee te raak; of b. Deur afwaarts daarop te druk met 'n hand of hande, arm of arms, of die voorkant van die speler se lyf van die middel tot by die nek. 21.2 Deur die bal op te tel word dit nie gedruk nie. 'n Speler mag die bal in die doelgebied optel en dit o
Ball onspeelbaar in losskrum of doodvat
Skouers parallel met die grenslyn, arm horisontaal en wys na die span wat die bal moet ingooi, terwyl die ander arm en hand gewys word in die rigting van die ander span se doellyn terwyl dit vorentoe en agtertoe beweeg word.
Bal onspeelbaar in die losgemaal
Arm uitgestrek om skrum toe te ken aan kant wat nie aan begin van losgemaal in besit was nie. Ander arm uitgesteek asof voordeel aandui en dan oor die liggaam geswaai met die hand wat op die teenoorgestelde skouer eindig.
9 Vuilspel
s die bal met die arm of hand uit die speelgebied klap, plaas, stoot of gooi nie. Straf: Strafsko
18 Grens, vinnige ingooi en lynstaan
e 'n lynstaan 18.26 Die lynstaan begin sodra die bal die hand van die ingooier verlaat. 18.2
19 Skrum
m 19.16 Die skrum begin sodra die bal die hand van die skrumskakel verlaat. 19.17 Slegs wanneer di
12 Afskoppe en skoppe om spel te hervat
p moet binne 30 sekondes geneem word vanaf die tyd nadat 'n doelskop geneem of van die hand gewy