Soek
94 search_results_for die veld
Onkant by skrum, losskrum en losgemaal
Skouers ewewydig met grenslyn, arm hang reguit af, swaai met ʼn boog langs die onkantlyn.
Fisioterapeut benodig
Een arm in die lug beteken fisioterapeut word vir beseerde speler benodig.
Bloeiende wond
Gekruisde arms bo die kop dui aan speler het bloeiende wond en mag tydelik vervang word.
Evaluering van 'n kopbesering benodig
Opgeligte arm buig om die kop te raak en word reguit gemaak.
9 Vuilspel
n opponent bo die skouerlyn, selfs indien die doodvat onder die skouerlyn begin. Vervang deur: 9.13 ' ... s al begin die doodvat onder die middellyf-lyn. Middellyf-lyn kan vervang word deur "tepellyn", sodat wedstrydorganiseerders in effek drie keuses het: skouerlyn (soos volgens die huidige reël), tepelly
5 Tyd
s, elk nie langer nie as 40 minute plus verlore tyd), tensy die wedstrydorganiseerder die speel va ... d. Wedstrydorganiseerders kan die duur van die wedstryd verander. Wanneer 'n gelykop-wedstryd ekstr ... e periode ruil die spanne kante sonder 'n pouse. 2 [Replacement] 5.2 Rustyd bestaan uit 'n pouse van nie langer nie as 15 minute, soos deur die wedstrydorganiseerder besluit. Gedurende hierdie tyd ma
19 Skrum
GAME-ONByvoeging: 19.40 Wedstrydorganiseerders kan die getalle in 'n betwiste skrum verminder (onderhewig aan reël 19.6), die onder-19-variasie van ʼn maksimum stoot van slegs 1,5 m toepas, of onbetwiste skrums implementeer
9 Vuilspel
Sewes29 [Replacement] 9.29 Wanneer 'n speler gewaarsku en vir 10 minute geskors word, sal di ... n geelkaartoortreding begaan, moet die speler afgestuur word. Vervang deur: 9.29 Wanneer 'n speler gewaarsku en vir twee minute geskors word, sal die skeidsregter aan daardie speler 'n geel kaart toon. Indien daardie speler later weer 'n geelkaartoortreding begaan, moet die speler afgestuur word.
9 Vuilspel
10e29 [Replacement] 9.29 Wanneer 'n speler gewaarsku en vir 10 minute geskors word, sal di ... n geelkaartoortreding begaan, moet die speler afgestuur word. Vervang deur: 9.29 Wanneer 'n speler gewaarsku en vir twee minute geskors word, sal die skeidsregter aan daardie speler 'n geel kaart toon. Indien daardie speler later weer 'n geelkaartoortreding begaan, moet die speler afgestuur word.
5 Tyd
s, elk nie langer nie as 40 minute plus verlore tyd), tensy die wedstrydorganiseerder die speel va ... s van nie langer as vyf minute nie. Ná elke periode ruil die spanne kante sonder 'n pouse.£' ... n pouse van nie langer nie as 15 minute, soos deur die wedstrydorganiseerder besluit. Gedurende hierdie tyd mag die spelers en wedstrydbeamptes die speelperk verlaat. Vervang deur: 5.2 Rustyd bestaa
14 Doodvat
GAME-ONByvoeging: As wedstrydorganiseerders die wêreldwye heuphoogte-doodvatvariasie gebruik, word daar aanbeveel dat hulle ook verseker dat baldraers nie hul liggaamshoogte laat sak nie en dat dubbeldoodvatte gestraf word
3 Span
Onder 19Byvoeging: Indien 'n span 22 spelers nomineer, moet hulle minstens ses spelers hê war in die voorry kan speel, sodat 'n plaasvervanger vir die loskopstut, haker en vaskopstut gedek word. Byvoeging: 3.35 'n Speler wat (takties) vervang is, mag enige beseerde speler vervang.
5 Tyd
Onder 191 [Replacement] 5.1 'n Wedstryd duur nie langer nie as 80 minute nie (verdeel in twee helftes, elk nie langer nie as 40 minute plus verlore tyd), tensy die wedstrydorganiseerder die speel van ekstra tyd in 'n gelykop-wedstryd binne 'n uitklopkompetisie gemagtig het. Vervang deur: 5.1 'n Wedstryd is 70 minute lank (verdeel in twee helftes, elk nie meer as 35 minute lank nie), plu
17 Skoonvang
GAME-ON4 [Replacement] 17.4 'n Skoonvang mag nie opgeëis word van afskop of van 'n skop om spel te hervat nadat punte aangeteken is nie. Vervang deur: 17.4 'n Skoonvang mag nie geneem word van 'n afskop of 'n herbeginskop nadat punte aangetek is of van ʼn aanvallende skop van binne die 22 m nie.