9 Vuilspel

10e

29 [Replacement]

9.29 Wanneer 'n speler gewaarsku en vir 10 minute geskors word, sal die skeidsregter aan daardie speler 'n geel kaart toon. Indien daardie speler later weer 'n geelkaartoortreding begaan, moet die speler afgestuur word.

Vervang deur:

9.29 Wanneer 'n speler gewaarsku en vir twee minute geskors word, sal die skeidsregter aan daardie speler 'n geel kaart toon. Indien daardie speler later weer 'n geelkaartoortreding begaan, moet die speler afgestuur word.