Soek

18 search_results_for (hand-off) 推挡

Reëls van die Spel
Definisies

t vorentoe gaan, of wanneer ’n speler die bal met die hand of arm vorentoe slaan, of wanneer die bal die hand of arm tref en vorentoe gaan en die bal die grond of ’n ander speler raak voordat di ... t die hele arm, vanaf die hand tot die skouer, in kontak is. Bloedbesering Onbeheerde aktiewe bloedin ... e helftes van die wedstryd. S Skepskop Die bal word doelbewus uit die hand of hande op die grond laa

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Hoogvat (vuilspel)

Hand beweeg horisontaal oor voorkant van nek.

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
11 Aanslaan of vorentoe aangee

s). 11.3 'n Speler moet nie doelbewus die bal met die hand of arm vorentoe klap nie. Straf: Strafsko ... e hande stroop of slaan en die bal van die opponent se hand of arm af vorentoe beweeg. Aanslaan Afstor

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
5 Tyd

e word. 5.8 'n Span wat 'n drie druk, mag die doelskop neem of van die hand wys. a. Die besluit om die doelskop van die hand te wys, moet deur die driedrukker aan die skeidsregter oorgedra word deur te sê "geen skop nie" nadat die drie toegeken is. b. Mits die doelskop geneem of van die han

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Hantering van bal in losskrum of skrum

Hand op grondvlak, maak ʼn veebeweging, asof die bal hanteer.

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
21 Doelgebied

Druk van die bal Druk van die Bal 21.1 Die bal kan in die doelgebied gedruk word: a. Deur dit vas te hou en die grond daarmee te raak; of b. Deur afwaarts daarop te druk met 'n hand of hande, arm of arms, of die voorkant van die speler se lyf van die middel tot by die nek. 21.2 Deur die bal op te tel word dit nie gedruk nie. 'n Speler mag die bal in die doelgebied optel en dit op 'n ander ple

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
9 Vuilspel

r moet nie: a. Doelbewus enige reël van die spel oortree nie. b. Doelbewus die bal met die arm of han

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
18 Grens, vinnige ingooi en lynstaan

n begin sodra die bal die hand van die ingooier verlaat. 18.27 Sodra die lynstaan begin het, mag di

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
19 Skrum

e bal die hand van die skrumskakel verlaat. 19.17 Slegs wanneer die skrum begin, mag die spanne begi

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Aanslaan

Arm gestrek met oop hand bo kop, en dit beweeg vorentoe en agtertoe.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Skewe ingooi by lynstaan

Skouers ewewydig met grenslyn. Hand bokant kop dui aan dat die vlug van die bal skeef was.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
By ʼn losskrum of losgemaal aansluit voor die agterste voet en van die kant

Die hand en die arm word horisontaal gehou en sywaarts beweeg.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Onkant in die lynstaan

Hand en arm beweeg horisontaal voor bors verby in rigting van oortreding.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Teëpraat (bevraagtekening van skeidsregter se beslissing)

Uitgestrekte arm met hand wat oop- en toemaak om praat na te boots.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Versuim om te bind

Een arm reguit gestrek asof gebind. Ander hand beweeg op en af teen die arm om die omvang van 'n volledige binding aan te dui.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Ball onspeelbaar in losskrum of doodvat

Skouers parallel met die grenslyn, arm horisontaal en wys na die span wat die bal moet ingooi, terwyl die ander arm en hand gewys word in die rigting van die ander span se doellyn terwyl dit vorentoe en agtertoe beweeg word.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Bal onspeelbaar in die losgemaal

Arm uitgestrek om skrum toe te ken aan kant wat nie aan begin van losgemaal in besit was nie. Ander arm uitgesteek asof voordeel aandui en dan oor die liggaam geswaai met die hand wat op die teenoorgestelde skouer eindig.

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
12 Afskoppe en skoppe om spel te hervat

0 sekondes geneem word vanaf die tyd nadat 'n doelskop geneem of van die hand gewys is, of vanaf di