Soek
34 search_results_for stiff-arm tackle
Definisies
l verloor en dit vorentoe gaan, of wanneer ’n speler die bal met die hand of arm vorentoe slaan, of wanneer die bal die hand of arm tref en vorentoe gaan en die bal die grond of ’n ander speler raa ... g om die lyf, tussen die skouers en die heupe, vas te vat sodat die hele arm, vanaf die hand tot di ... g. Stywearm-doodvat 'n Onwettige doodvat waar 'n speler 'n stywe arm gebruik om die baldraer mee t
11 Aanslaan of vorentoe aangee
s). 11.3 'n Speler moet nie doelbewus die bal met die hand of arm vorentoe klap nie. Stra ... t 'n opponent se hande stroop of slaan en die bal van die opponent se hand of arm af vorentoe bewee
22-meterinskop
Arm wys na middel van 22-meterlyn.
Kopkontakproses - Maart 2021
g Geen leidende arm wanneer dit naby die liggaam is nie Strafskop Geel kaart Lae mate va ... s Leidende kop / skouer / elmboog / voorarm Swaaiende arm Geen versagting vir opsetlike of uiters roekelos
Stampspring in lynstaan
Arm horisontaal, elmboog wys uitwaarts. Arm en skouer beweeg uitwaarts asof teenstander stamp.
21 Doelgebied
Druk van die bal Druk van die Bal 21.1 Die bal kan in die doelgebied gedruk word: a. Deur dit vas te hou en die grond daarmee te raak; of b. Deur afwaarts daarop te druk met 'n hand of hande, arm of arms, of die voorkant van die speler se lyf van die middel tot by die nek. 21.2 Deur die bal op te tel word dit nie gedruk nie. 'n Speler mag die bal in die doelgebied optel en dit o
9 Vuilspel
s die bal met die arm of hand uit die speelgebied klap, plaas, stoot of gooi nie. Straf: Strafsko ... s slaan, kontak maak met die oog of oogarea, slaan met enige deel van die arm, skouer, kop of kni
19 Skrum
r spelers in die skrum bind met minstens een arm aan 'n slot se lyf. Straf: Strafskop. 19.8 Die twe ... e die linkerbo-arm van die opponerende loskopstut te plaas. Straf: Strafskop. c. Elke stut bind deu
18 Grens, vinnige ingooi en lynstaan
e buitenste arm vang of deflekteer as hy albei hande bo sy kop het. Straf: Vryskop. c. 'n Speler va
Drie en strafdrie
Skeidsregter se rug na die doodlyn. Arm vertikaal opgesteek.
By ʼn doodvat van die verkeerde rigting af inkom
Arm word horisontaal gehou en dan in ʼn halfsirkel geswaai.
Naby doodvat grond toe duik
Reguit arm wat afwaarts wys om duikhandeling na te boots.
Op speler leun in lynstaan
Arm horisontaal, by elmboog gebuig, palm na onder. Afwaartse beweging.
Vryskop
Skouers ewewydig met die grenslyn. Arm reghoekig by die elmboog gebuig, bo-arm wys in die rigting van die nie-oortredende span.
Onkantkeuse: strafskop op skrum
Een arm soos vir strafskop. Ander arm wys na plek waar skrum in plaas van strafskop geneem mag word.
Versuim om te bind
Een arm reguit gestrek asof gebind. Ander hand beweeg op en af teen die arm om die omvang van 'n volledige binding aan te dui.
Aanslaan
Arm gestrek met oop hand bo kop, en dit beweeg vorentoe en agtertoe.
Doodvatter of doodgevatte speler rol nie weg nie
ʼn Sirkelbeweging met die vinger en arm wat weg vanaf die lyf beweeg.
By ʼn losskrum of losgemaal aansluit voor die agterste voet en van die kant
Die hand en die arm word horisontaal gehou en sywaarts beweeg.
Stut trek teenstander af
Gebalde vuis en gebuigde arm. Gebaar boots aftrek van teenstander na.
Stut wat aan opponent trek
Gebalde vuis en arm reguit, skouerhoogte. Gebaar boots trek aan opponent na.
Onkant in die lynstaan
Hand en arm beweeg horisontaal voor bors verby in rigting van oortreding.
Onkant by skrum, losskrum en losgemaal
Skouers ewewydig met grenslyn, arm hang reguit af, swaai met ʼn boog langs die onkantlyn.
Teëpraat (bevraagtekening van skeidsregter se beslissing)
Uitgestrekte arm met hand wat oop- en toemaak om praat na te boots.
Fisioterapeut benodig
Een arm in die lug beteken fisioterapeut word vir beseerde speler benodig.
Tydhouer moet die horlosie stop en begin
Een arm in die lug gehou en fluitjie word geblaas wanneer horlosie gestop of begin moet word.
Evaluering van 'n kopbesering benodig
Opgeligte arm buig om die kop te raak en word reguit gemaak.
Ball onspeelbaar in losskrum of doodvat
Skouers parallel met die grenslyn, arm horisontaal en wys na die span wat die bal moet ingooi, terwyl die ander arm en hand gewys word in die rigting van die ander span se doellyn terwyl dit vorentoe en agtertoe beweeg word.
Bal onspeelbaar in die losgemaal
Arm uitgestrek om skrum toe te ken aan kant wat nie aan begin van losgemaal in besit was nie. Ander arm uitgesteek asof voordeel aandui en dan oor die liggaam geswaai met die hand wat op die teenoorgestelde skouer eindig.
Grens en span om te gooi
Steek vlag met een arm op, beweeg na merk op die grens en staan daar, terwyl die ander arm wys na die span wat daarop geregtig is om te gooi.
Skrum
Skouers ewewydig met grenslyn. Arm horisontaal, wys in die rigting van die span wat die bal moet ingooi.
Strafskop
Skouers ewewydig met die grenslyn. Arm skuins opgesteek en wys in die rigting van die nie-oortredende span.
Voordeel
Arm uitgestrek, middellyfhoogte, in die rigting van die nie-oortredende span, vir 'n tydperk van ongeveer vyf sekondes.
Opsetlik op 'n speler val
Gekromde arm maak gebaar om handeling van vallende speler na te boots. Teken word gemaak in die rigting waarin die oortredende speler geval het.