Soek

4 search_results_for skoonvang

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
17 Skoonvang

g. Opeis van 'n skoonvang 17.1 Om 'n skoonvang op te eis moet 'n speler: a. Minstens een voet o ... n Speler mag 'n skoonvang opeis selfs indien die bal 'n doelpaal of dwarslat tref voordat dit gevang word. 17.3 Indien 'n skoonvang korrek geroep word, stop die skeidsregter die spel onmiddellik en ken 'n vryskop toe aan die span wat in besit is. 17.4 'n Skoonvang mag nie opgeëis word van afsko

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
17 Skoonvang

GAME-ON4 [Replacement] 17.4 'n Skoonvang mag nie opgeëis word van afskop of van 'n skop om spel te hervat nadat punte aangeteken is nie. Vervang deur: 17.4 'n Skoonvang mag nie geneem word van 'n afskop of 'n herbeginskop nadat punte aangetek is of van ʼn aanvallende skop van binne die 22 m nie.

Reëls van die Spel
Definisies

t val en geskop sodra dit die eerste keer van die grond af opwip. Skoonvang 'n Metode om spel te staa ... r 'n skoonvang. Vuilspel Vuilspel is enigiets wat ʼn speler op die speelperk doen wat teen Reël 9 is wa

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
20 Strafskop en vryskop

e-oortredende span mag dit neem, behalwe 'n vryskop wat vir 'n skoonvang toegeken is. 20.7 Die skoppe