Soek
12 search_results_for baldraer
Definisies
e voorheen by die doodvat betrokke was, moet hulle die baldraer duidelik laat los voordat hulle om die ba ... a tyd met 'n skepskop te begin. Afstamp 'n Toelaatbare handeling wat deur die baldraer uitgevoer wor ... e om besit van die bal in 'n losskrum te probeer wen of behou. Baldraer 'n Speler wat in besit va ... n ongeslaagde doelskop. Doodgevatte speler 'n Baldraer wat vasgehou en deur 'n doodvatter of doodvatter
14 Doodvat
e baldraer deur een of meer opponente gehou en grond toe gebring. 14.2 Grond toe gebring wees beteken dat die baldraer op die grond lê, sit of minstens een knie op die grond of op 'n ander speler het wat op die grond lê. 14.3 Om gehou te word beteken die doodvatter moet voortgaan om die baldraer vas te hou totdat die baldraer op die grond is. Spelers in ʼn doodvat 14.4 Spelers in ʼn doodva
16 Losgemaal
d plaasvind. 16.2 Dit bestaan daaruit dat ‘n baldraer en minstens een speler van elke span saamgebind en op hulle voete is. ʼn Speler wat die bal uit die baldraer se besit stroop, moet met daardi ... l 16.8 Mag die baldraer in 'n losgemaal grond toe gaan, mits daardie speler die bal onmiddelli ... t wanneer: a. Die bal of baldraer verlaat die losgemaal. b. Die bal op die grond is. c. Die bal o
Kopkontakproses - Maart 2021
e kopkontak is vuilspel nie Toevallige kontak met die baldraer wat in die verdediger in doodgeva ... l of beweging deur die baldraer Speler het geen tyd gehad om aan te pas nie Passiewe aksie Onopsetlike botsin ... n hoogte of rigtingverandering deur baldraer ʼn Laat verandering in dinamika as gevolg van ʼn ander spele
21 Doelgebied
e), word 'n 22meterinskop aan die verdedigende span toegeken. 21.5 Wanneer die baldraer die bal in di ... n die bal of baldraer 'n hoekvlag of hoekvlagpaal raak sonder om andersins in die grens of doelgrens t
9 Vuilspel
e. Straf: Strafskop. 9.3 'n Speler moet nie doelbewus 'n opponent verhoed om die baldraer dood te va ... n Baldraer moet nie doelbewus in 'n onkant spanmaat vashardloop om 'n obstruksie vir die opposisie t ... e. Straf: Strafskop. 9.23 'n Speler moet nie probeer om die bal uit die hande van die baldraer te skop nie. Straf: Strafskop. 9.24 'n Baldraer word toegelaat om 'n opponent af te stamp, mits uitermatig
6 Wedstrydbeamptes
n doelskop was. d. 'n drie, strafskop of skepskop aangeteken is. e. Die bal of baldraer die doodlyn of enigiets daarbuite raak. f. Die bal enigiets bo die speelgebied tref. Die bal of baldraer die skeidsregter of 'n niespeler raak. 6.10 Indien die bal of die baldraer die skeidsregter of ' ... l die laaste gespeel het. 6.11 Indien die baldraer die skeidsregter of 'n niespeler in die doelgebie
10 Onkant en aankant in oop spel
Beginsel Die spel word gespeel slegs deur spelers wat aankant is. Onkant en aankant in oop spel 10.1 'n Speler is onkant in oop spel indien daardie speler voor 'n spanmaat is wat die bal dra of die laaste was om dit te speel. 'n Onkant speler moet nie met die spel inmeng nie. Dit sluit in: a. Om die bal te speel. b. Om die baldraer dood te vat. c. Om die opposisie te verhinder om t
18 Grens, vinnige ingooi en lynstaan
e hervat met 'n gooi nadat die bal of die baldraer in die grensgebied ingegaan het. Grens of doelgrens 18.1 Die bal is in die grens of doelgrens indien: a. Die bal of baldraer die grenslyn, doodly ... e bal die grenslyn bereik. Die span wat skop. Die baldraer beweeg in die grens in of skop di
8 Aanteken van punte
e bal weer dood was of 'n opponent die bal gespeel het, dit geraak het of die baldraer doodgevat het ni
6 Wedstrydbeamptes
n. Byvoeging: 6. Doelgebiedregters dui aan wanneer die bal of die baldraer in die doelgrens inbeweeg he
19 Skrum
e in besit is nie. Die bal of baldraer raak aan die skeidsregter en een van die spanne behaal voordee