Soek
9 search_results_for bind
Versuim om te bind
...
Definisies
e bring. Bind Om ʼn ander speler stewig om die lyf, tussen die skouers en die heupe, vas te vat soda ... e posisie moet regdeur die “Hurk”- (Engels “Crouch”) en “Bind”-gedeeltes van die skrumvorming-volgord
19 Skrum
t, bind agt spelers van elke span saam in die formasie soos in die diagram aangedui word. Elke span moe ... e skrum hê nie. 19.7 Die spelers in die skrum bind op die volgende wyse: a. Die stutte bind aan die haker. Straf: Strafskop. b. Die haker bind met beide arms. Dit kan hetsy oor of onder die arms van die stutte wees. Straf: Strafskop. c. Die slotte bind met die stutte direk voor hulle en met mekaar. Stra
15 Losskrum
p. 15.7 'n Speler moet aan 'n spanmaat of 'n opponerende speler bind. Die bind moet kontak met enig
16 Losgemaal
b. Aan die agterste speler in die losgemaal bind. Straf: Strafskop. c. Hulle koppe en skouers nie lae ... l verlaat, mag hulle weer by die losgemaal aansluit mits die eerste speler bind aan die voorste spele
Kopkontakproses - Maart 2021
p / te bind maar geen tyd om ʼn aanpassing te maak nie
9 Vuilspel
n losskrum of losgemaal te bind. Straf: Strafskop. b. 'n Speler moet nie bo die skouerlyn met '
19 Skrum
10e5 [Replacement] 19.5 Wanneer albei spanne 15 spelers het, bind agt spelers van elke span saam in die formasie soos in die diagram aangedui word. Elke span moet twee stutte en een haker in die voorry en twee slotte in die tweede ry hê. Drie agterryspelers van elke span voltooi die skrum. Straf: Strafskop. Vervang deur: 19.5 'n Skrum moet vyf spelers van elke span in twee rye hê. Elke voorr
19 Skrum
Sewes4 [Replacement] 19.4 Spanne moet gereed wees om die skrum te vorm binne 30 sekondes nadat die merk gemaak is. Straf: Vryskop. Vervang deur: 19.4 Spanne moet gereed wees om die skrum te vorm binne 15 sekondes nadat die merk gemaak is. Straf: Vryskop. 5 [Replacement] 19.5 Wanneer albei spanne 15 spelers het, bind agt spelers van elke span saam in die formasie soos in die diagram aangedu