Soek

12 search_results_for losgemaal

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
16 Losgemaal

Beginsel Die doel van 'n losgemaal is om spelers toe te laat om te wedywer vir die bal, wat van die grond af gehou word. Vorming van 'n losgemaal 16.1 'n Losgemaal kan slegs in die speelvel ... n losgemaal in die rigting van 'n doellyn beweeg. Losgemaal nie gevorm nie Onkant by 'n losgemaal 16. ... n die losgemaal loop wat die naaste aan daardie span se doellyn is. Indien daardie voet op of agte

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Bal onspeelbaar in die losgemaal

Arm uitgestrek om skrum toe te ken aan kant wat nie aan begin van losgemaal in besit was nie. Ander arm uitgesteek asof voordeel aandui en dan oor die liggaam geswaai met die hand wat op die teenoorgestelde skouer eindig.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Losskrum of losgemaal opsetlik laat ineenstort

...

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Onkant by skrum, losskrum en losgemaal

...

Reëls van die Spel
Definisies

r se doellyn in 'n skrum, losskrum of losgemaal. B Bal in losskrum haak Wettige gebruik van 'n men ... n spel Skrum, lynstaan, losskrum of losgemaal. G Geelkaart Die kaart wat deur die skeidsregter aan ' ... k. Die aksie beland dikwels op spelers se onderste ledemate. L Losgemaal 'n Fase van die spel wa

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
10 Onkant en aankant in oop spel

r speelkant geplaas deur teenstanders Terugval van 'n losskrum, losgemaal. skrum of lynstaan 10.9 'n Speler wat onkant is by 'n losskrum, losgemaal. skrum of lynstaan bly onkant selfs nadat die losskrum, losgemaal. skrum of lynstaan geëindig het. 10.10 Die speler kan slegs aankant geplaas word indie

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
9 Vuilspel

m, losskrum of losgemaal moet 'n speler wat nie in besit van die bal is nie, nie 'n opponent wat nie in besi ... p. 9.20 Gevaarlike spel in 'n losskrum of losgemaal nie. a. 'n Speler moet nie in 'n losskrum of losgemaal instorm nie. Stormloop sluit in enige kontak wat gemaak word sonder om aan 'n ander speler in 'n losskrum of losgemaal te bind. Straf: Strafskop. b. 'n Speler moet nie bo die skouerlyn met '

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
19 Skrum

n. n Losgemaal wat onsuksesvol geëindig het. In die skrumsone op die punt naaste aan waar die losgemaal geëindig het. Die span wat nie die begin van die losgemaal in besit is nie. Indien di ... e losgemaal tot stilstand gekom het. Indien nie een van die spanne vorentoe beweeg het nie, die aanvallende span. n Onspeelbare losgemaal ná 'n skop in oop spel. In die skrumsone op die punt naaste aa

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
18 Grens, vinnige ingooi en lynstaan

d ingeneem nie, of ʼn doodvat, losskrum of losgemaal het binne die halfgebied plaasgevind, of ... t, losskrum of losgemaal het plaasgevind nie en geen opponent het die bal binne die 22 geraak nie. Indie ... e verdedigende span het nie die bal in hulle 22 ingeneem nie, óf 'n doodvat, losskrum of losgemaal het binn ... k. Daarna is hul onkantlyn 'n lyn deur die bal. 18.33 Wanneer 'n losskrum of losgemaal op di

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
15 Losskrum

m of 'n losgemaal loop die onkantlyn deur die agterste voet van die speler van dieselfde span. Die spele

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
8 Aanteken van punte

8.1 Wyses van punte aanteken en puntewaardes: a. Drie.  Vyf punte. b. Doelskop. Twee punte. c. Strafdrie. Sewe punte. d. Strafskop. Drie punte. e. Skepdoel. Drie punte. Drie 8.2 'n Drie word aangeteken wanneer 'n aanvallende speler: a. Eerste is om die bal in die opponente se doelgebied. b. Eerste is om die bal te druk wanneer 'n skrum, losskrum of losgemaal die doellyn bereik. c. Met di