Soek

16 search_results_for oop spel

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Obstruksie in oop spel

Arms voor die bors gekruis, haaks oor mekaar, soos ʼn oop skêr.

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
10 Onkant en aankant in oop spel

Beginsel Die spel word gespeel slegs deur spelers wat aankant is. Onkant en aankant in oop spel 10.1 'n Speler is onkant in oop spel indien daardie speler voor 'n spanmaat is wat die bal dra of die laaste was om dit te speel. 'n Onkant speler moet nie met die spel inmeng nie. Dit sluit in: a. O ... e en meng in met die spel; of Straf: Die nie-oortredende span kan een van die volgende kie

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
13 Spelers op die grond in oop spel – geen doodvat nie

Beginsel Die spel word gespeel slegs deur spelers wat op hulle voete is.1 13.1 Spelers wat grond toe gaan om die bal te kry of wat grond toe gaan met die bal, moet onmiddellik: a. Opstaan met die bal; of Straf: Strafskop. b. Die bal speel (maar nie skopnie); of Straf: Strafskop. c. Die bal laa ... e speelveld sonder die bal is uit die spel en moet: a. Opponente wat nie op die grond is ni

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Vuishou (vuilspel)

Slaan met gebalde vuis in oop handpalm.

Reëls van die Spel
Reëls van die spel Eksaman

e te voltooi. Maak eenvoudig 'n ander venster oop om die inligting byderhand te hou. Jy kan hier oo

Reëls van die Spel

Welkom by die aanlyn leermodule Reëls van die Spel. Ons stel voor jy gebruik die Reëls-webblad om jou te help om hierdie module te voltooi. Maak eenvoudig 'n ander venster oop om die inligting byderhand te hou. Jy kan hier ook die gedrukte Reëlboek in PDF-formaat aflaai, asook ons iOS- en Android-toepassings. Hier kan jy die volledige reëls van die spel vind, wat insluit verduidelikende vid

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Onkant volgens 10-meterreël of nie 10 meter by strafskoppe en vryskoppe nie.

Beide hande word oop bokant die kop in die lug gehou.

Reëls van die Spel
Definisies

n posisie om die bal te ontvang indien dit van 'n lynstaan af teruggeklap of aangegee word. Oop spe ... n plaasvind, hetsy van 'n straf- of vryskop of in oop spel. Spanmaats is aan weerskante aan die baldrae ... e helfte van die veld spel plaasvind. Afgestuur 'n Rooikaart word aan 'n speler getoon, wat dan permanen ... n) die speelveld. Dood Die bal is dood wanneer die skeidsregter die fluitjie blaas om spel te sto

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Aanslaan

Arm gestrek met oop hand bo kop, en dit beweeg vorentoe en agtertoe.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Teëpraat (bevraagtekening van skeidsregter se beslissing)

Uitgestrekte arm met hand wat oop- en toemaak om praat na te boots.

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
5 Tyd

g, maar slegs indien die assistentskeidsregters nie kan help nie. 5.5 Die skeidsregter kan spe ... e bal dood is nadat die tyd verstryk het, tensy: a. 'n Skrum, lynstaan of skop om spel te hervat ná 'n doel of 'n drie, toegeken voordat die tyd verstryk het, nie voltooi is nie en die bal nie na oop spel teruggekeer het nie. Dit sluit in wanneer die skrum, lynstaan of skop om spel te herva

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
16 Losgemaal

m. 16.18 Indien 'n losgemaal gevorm word onmiddellik nadat 'n speler 'n opponent se skop direk in oop spe ... n Losgemaal eindig en spel gaan voort wanneer: a. Die bal of baldraer verlaat die losgemaal. b. Die bal op di

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
19 Skrum

n. Onkant in oop spel (skrumopsie). In die skrumsone op die punt naaste aan die plek waar die oortredend ... e aanvallende span. n Onspeelbare losgemaal ná 'n skop in oop spel. In die skrumsone op die punt naaste aa ... Beginsel Die doel van die skrum is om spel te hervat met mededinging vir besit ná 'n geringe oortreding of onderbreking. 19.1 Waar die spel met 'n skrum hervat word en en watter span ingooi, wor

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
9 Vuilspel

6 In oop spel mag enige speler van dieselfde span lig of ondersteun. Spelers wat 'n spanmaat ondersteu ... 2 'n Onkant speler moet nie doelbewus obstruksie teen 'n opponent pleeg of met die spel inmeng ni ... e inmeng met, 'n opponent terwyl die bal dood is nie. Straf: Strafskop. Onregverdige spel 9.7 'n Speler moet nie: a. Doelbewus enige reël van die spel oortree nie. b. Doelbewus die bal met die arm of han

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
8 Aanteken van punte

n doel vanaf 'n skepskop in oop spel te skop. 8.29 Die span aan wie 'n vryskop toegeken word (oo ... 8 Die skopper: a. Gebruik die bal wat in spel was, tensy dit defektief is. Straf: Skop is ongeldig. ... t het nie. Enige sodanige skop word as onsuksesvol beskou en spel gaan voort.

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
18 Grens, vinnige ingooi en lynstaan

e ingooimerkWie ingooin Speler skop die bal direk vanaf oop spel of vanaf 'n vryskop in die gren ... Beginsel Die speelveld het kantgrense bekend as grenslyne. Wanneer spel 'n grenslyn bereik, is die bal in die grensgebied en is dit dood. Vinnige ingooie en lynstane is metodes om die spel te herva ... r die spel met 'n lynstaan hervat word en en watter span ingooi, word soos volg bepaa