Soek

11 search_results_for vorentoe gooi

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Vorentoe gooi of vorentoe aangee

Hande beweeg asof 'n denkbeeldige bal vorentoe aangee.

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
11 Aanslaan of vorentoe aangee

e speelgebied plaasvind. Straf: Skrum. 11.7 'n Speler moet nie doelbewus die bal vorentoe goo ... n 'n opponent, kontak maak met die bal en die bal vorentoe beweeg. Straf: Skrum (indien die bal in di ... s). 11.3 'n Speler moet nie doelbewus die bal met die hand of arm vorentoe klap nie. Stra ... r die bal vorentoe klap direk nadat 'n opponent dit geskop het (afstorm). b. 'n Speler die bal ui

Reëls van die Spel
Definisies

n oortreding deur die opposisie. Vorentoe Na die teenstanders se doodlyn toe. Vorentoe gooi Wanneer 'n speler die bal vorentoe gooi of aangee, m.a.w. indien die arms van die speler wat die bal aange ... 2-meterlyn in, maar nie die doellyn of die grenslyne nie. A Aangee 'n Speler gooi die bal n ... t vorentoe gaan, of wanneer ’n speler die bal met die hand of arm vorentoe slaan, of wanneer die bal die han

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Aanslaan

Arm gestrek met oop hand bo kop, en dit beweeg vorentoe en agtertoe.

Reëls van die Spel
Gedragskode van die Spel

i in die lynstaan ontsê. Net so word die span wat die bal aanslaan of vorentoe aangee die ingooi in di

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
19 Skrum

n Aanslaan of vorentoe aangee, behalwe by 'n lynstaan. In die skrumsone op die punt naaste aan die plek van die oortreding. Die nie-oortredende span. n Aanslaan of vorentoe aangee by 'n lynstaa ... n waar die doodvat of losskrum plaasgevind het. Die span wat laas vorentoe beweeg het. Indien nie een van die spanne vorentoe beweeg het nie, die aanvallende span. n Losgemaal wat onsuksesvo

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
10 Onkant en aankant in oop spel

e speelgebied onkant wees. 10.3 'n Speler wat per abuis 'n onbedoelde vorentoe aangee ontvang, is ni ... s die bal gespeel het.   b. Vorentoe na die bal toe beweeg; of Straf: Die nie-oortredend

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
14 Doodvat

e bal beskikbaar stel sodat spel kan voortgaan deur die bal in enige rigting behalwe vorentoe te laa ... m toe. Die ingooi word geneem deur die span wat vorentoe beweeg het voor die spel gestaak is of, indien geen span vorentoe beweeg het nie, deur die aanvallende span.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Ball onspeelbaar in losskrum of doodvat

Skouers parallel met die grenslyn, arm horisontaal en wys na die span wat die bal moet ingooi, terwyl die ander arm en hand gewys word in die rigting van die ander span se doellyn terwyl dit vorentoe en agtertoe beweeg word.

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
18 Grens, vinnige ingooi en lynstaan

e hervat met 'n gooi nadat die bal of die baldraer in die grensgebied ingegaan het. Grens of doelgren ... d daarbuite. Die opposisie. n Speler klap of gooi per ongeluk die bal in die grens in of gee dit to ... e. Nadat die bal van 'n aanslaan of vorentoe aangee in die grens ingegaan het. Waar die bal di ... p. 18.24 Die ingooier mag nie voorgee om die bal in te gooi nie. Straf: Vryskop. 18.25 Geen speler ma

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
20 Strafskop en vryskop

e strafskop of vryskop toegeken is maar voordat dit geneem is. Word 10 meter vorentoe van di ... e strafskop toegeken waar die bal land. Doelbewuste gooi of klap van die bal in die gren ... e gooi of te skop nie. Straf: Tweede strafskop of vryskop, 10 meter voor die oorspronklike merk. Di ... t met 'n skrum op die merk en die opponerende span gooi in.