Soek
8 search_results_for stelskop
20 Strafskop en vryskop
Sewes 8 [Replacement] 20.8 'n Speler mag die bal skop, skepskop of stelskop (maar nie om dit in die grens in te skop nie). Vervang deur: 20.8 'n Speler mag die bal skop of skepskop maar mag dit nie stelskop nie.
20 Strafskop en vryskop
10e 8 [Replacement] 20.8 'n Speler mag die bal skop, skepskop of stelskop (maar nie om dit in die grens in te skop nie). Vervang deur: 20.8 'n Speler mag die bal skop of skepskop maar mag dit nie stelskop nie.
20 Strafskop en vryskop
GAME-ON 8 [Replacement] 20.8 'n Speler mag die bal skop, skepskop of stelskop (maar nie om dit in die grens in te skop nie). Vervang deur: 20.8 Indien die strafskop of vryskop binne die span se eie halfgebied geneem word, mag die skopper die bal steekskop, skepskop of stelskop (behalwe vir ʼn skop in die grens in). As dit binne die teenstanders se halfgebied geneem word, moet die strafsko
Definisies
d vanuit die speelveld met 'n stelskop of 'n skepskop oor die teenstanders se dwarslat gesko ... r 'n stelskop geneem word. Skrum 'n Vaste faset wat normaalweg uit agt spelers van elke span bestaa ... e 12 moet voldoen. Steller 'n Speler wat die bal hou vir 'n spanmaat om dit te stelskop. Stelskop Di
20 Strafskop en vryskop
p, skepskop of stelskop (maar nie om dit in die grens in te skop nie). 20.9 Die skopper mag die bal in enige rigting skop. 20.10 Behalwe vir die steller by 'n stelskop moet die skopper se span agte
8 Aanteken van punte
t 'n doelskop te poog, wat 'n stelskop of skepskop mag wees. 8.8 Die skopper: a. Neem die sko
8 Aanteken van punte
Sewes 7 [Replacement] 8.7 Indien 'n drie aangeteken word, gee dit aan die span die reg om met 'n doelskop te poog, wat 'n stelskop of skepskop mag wees. Vervang deur: 8.7 Indien 'n drie aangeteken word, gee dit aan daardie span die reg om met 'n doelskop te poog, wat 'n skepskop moet wees. c geskrap 4 [Replacement] 8.8 Die skopper: a. Neem die skop van binn
8 Aanteken van punte
10e 7 [Replacement] 8.7 Indien 'n drie aangeteken word, gee dit aan die span die reg om met 'n doelskop te poog, wat 'n stelskop of skepskop mag wees. Vervang deur: 8.7 Indien 'n drie aangeteken word, gee dit aan daardie span die reg om met 'n doelskop te poog, wat 'n skepskop moet wees. c geskrap 4 [Replacement] 8.4 Die skopper: a. Gebruik die bal wat in spel was, tensy dit defektief is. b. Nee