20 Strafskop en vryskop

GAME-ON

8 [Replacement]

20.8 'n Speler mag die bal skop, skepskop of stelskop (maar nie om dit in die grens in te skop nie).

Vervang deur:

20.8 Indien die strafskop of vryskop binne die span se eie halfgebied geneem word, mag die skopper die bal steekskop, skepskop of stelskop (behalwe vir ʼn skop in die grens in). As dit binne die teenstanders se halfgebied geneem word, moet die strafskop of vryskop onmiddellik getik en gespeel word.