20 Strafskop en vryskop

Sewes

8 [Replacement]

20.8 'n Speler mag die bal skop, skepskop of stelskop (maar nie om dit in die grens in te skop nie).

Vervang deur:

20.8 'n Speler mag die bal skop of skepskop maar mag dit nie stelskop nie.

Videos