Soek

84 search_results_for en-avant

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
By ʼn doodvat van die verkeerde rigting af inkom

Arm word horisontaal gehou en dan in ʼn halfsirkel geswaai.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Vuilspel

Hou vlag horisontaal en wys veld-in reghoekig met die grenslyn.

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
16 Losgemaal

d plaasvind. 16.2 Dit bestaan daaruit dat ‘n baldraer en minstens een speler van elke span saamgebind en op hulle voete is. ʼn Speler wat die bal uit die baldraer se besit stroop, moet met daardi ... p. c. Hulle koppe en skouers nie laer as hulle heupe hê nie. Straf: Vryskop. Gedurende 'n losgemaa ... n gebind wees en nie net daarlangsaan nie. ʼn Speler in besit van die bal moet nie agtertoe in die losskru

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
5 Tyd

e spelers en wedstrydbeamptes die speelperk verlaat. 5.3 In nie-internasionale wedstryde mag di ... n of albei die grensregters en/of 'n amptelike tydhouer delegeer, in welke geval die skeidsregter enig ... r, indien hy oor die korrekte tyd twyfel, een of albei assistentskeidsregters en mag hy andere raadplee ... p en tyd toelaat vir: a. Spelerbeserings vir tot een minuut. Indien die speler ernstig besee

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
21 Doelgebied

r dit vas te hou en die grond daarmee te raak; of b. Deur afwaarts daarop te druk met 'n han ... r die bal op te tel word dit nie gedruk nie. 'n Speler mag die bal in die doelgebied optel en dit o ... e doelgebied druk en gelyktydig met die doelgrenslyn of die doodlyn kontak maak (of enige plek daarbuit ... e doelgebied druk en gelyktydig met die grenslyn (of die veld daarbuite) kontak maak, is die bal binn

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
13 Spelers op die grond in oop spel – geen doodvat nie

p die grond in die speelveld sonder die bal is uit die spel en moet: a. Opponente wat nie op di ... p. 13.4 Spelers op hulle voete en sonder die bal moet nie op of oor spelers op die grond val wat di

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
9 Vuilspel

d, of moet afgestuur word. Obstruksie 9.1 Wanneer 'n speler en 'n opponent na die bal toe hardloo ... e waarskuwing aan die span en indien hulle dan die oortreding herhaal, skors die skeidsregter die skuldig ... f lig en laat val of daardie speler so dryf dat sy/haar kop en/of bolyf met die grond kontak maak ni ... ʼn afstand van die teenstanders vorm en hulle dan stormloop nie. Straf: Strafskop. b. 'n Voorryspele

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Ball onspeelbaar in losskrum of doodvat

Skouers parallel met die grenslyn, arm horisontaal en wys na die span wat die bal moet ingooi, terwyl die ander arm en hand gewys word in die rigting van die ander span se doellyn terwyl dit vorentoe en agtertoe beweeg word.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Geen drie nie

Arms voor die liggaam gekruis en dan weer na die sye terugbeweeg.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Doodvatter of doodgevatte speler rol nie weg nie

ʼn Sirkelbeweging met die vinger en arm wat weg vanaf die lyf beweeg.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Stut trek teenstander af

Gebalde vuis en gebuigde arm. Gebaar boots aftrek van teenstander na.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Stut wat aan opponent trek

Gebalde vuis en arm reguit, skouerhoogte. Gebaar boots trek aan opponent na.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Stampspring in lynstaan

Arm horisontaal, elmboog wys uitwaarts. Arm en skouer beweeg uitwaarts asof teenstander stamp.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Stoot teenstander in lynstaan

Beide hande op skouerhoogte met palms na buite en maak stootgebaar.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Onkant in die lynstaan

Hand en arm beweeg horisontaal voor bors verby in rigting van oortreding.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Teëpraat (bevraagtekening van skeidsregter se beslissing)

Uitgestrekte arm met hand wat oop- en toemaak om praat na te boots.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Bloeiende wond

Gekruisde arms bo die kop dui aan speler het bloeiende wond en mag tydelik vervang word.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Evaluering van 'n kopbesering benodig

Opgeligte arm buig om die kop te raak en word reguit gemaak.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Strafskop

Skouers ewewydig met die grenslyn. Arm skuins opgesteek en wys in die rigting van die nie-oortredende span.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Doodvatter los nie doodgevatte speler nie

Arms word bymekaar bring asof ʼn speler gegryp word en dan oopmaak asof 'n speler gelos word.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Dokter benodig

Beide arms in die lug bo die kop dui aan ʼn dokter en/of draagbaar word vir beseerde speler benodig.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Doelskop geslaagd

Steek vlag op om aan te dui dat die bal oor die dwarsbalk en tussen die pale deur is.

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
14 Doodvat

GAME-ON Byvoeging: As wedstrydorganiseerders die wêreldwye heuphoogte-doodvatvariasie gebruik, word daar aanbeveel dat hulle ook verseker dat baldraers nie hul liggaamshoogte laat sak nie en dat dubbeldoodvatte gestraf word

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Losskrum of losgemaal opsetlik laat ineenstort

Beide arms op skouerhoogte asof om teenstander gebind. Bolyf word laat sak en gedraai asof teenstander aftrek wat bo-op hom is.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Versuim om te bind

Een arm reguit gestrek asof gebind. Ander hand beweeg op en af teen die arm om die omvang van 'n volledige binding aan te dui.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Geelkaart

Die kaart wat deur die skeidsregter aan ‘n speler getoon word om aan te dui dat die speler gewaarsku en tydelik geskors is.

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
1 Die veld

d minder as 100 meter is, word die afstand tussen die 10-meter- en die 22-meterlyn dienooreenkomsti ... 3 Die afmetings van 'n speelveld is aanpasbaar en moet aan die behoeftes van die gemeenskap en di ... n grenslyn tot grenslyn plaasvind en met alle doelskoppe wat by een stel pale geneem word

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Bal onspeelbaar in die losgemaal

Arm uitgestrek om skrum toe te ken aan kant wat nie aan begin van losgemaal in besit was nie. Ander arm uitgesteek asof voordeel aandui en dan oor die liggaam geswaai met die hand wat op die teenoorgestelde skouer eindig.

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
9 Vuilspel

Sewes 29 [Replacement] 9.29 Wanneer 'n speler gewaarsku en vir 10 minute geskors word, sal die skeidsregter aan daardie speler 'n geel kaart toon. Indien daardie speler later weer 'n geelkaartoortreding begaan, moet die speler afgestuur word. Vervang deur: 9.29 Wanneer 'n speler gewaarsku en vir twee minute geskors word, sal die skeidsregter aan daardie speler 'n geel kaart toon. Indien daardi

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
9 Vuilspel

10e 29 [Replacement] 9.29 Wanneer 'n speler gewaarsku en vir 10 minute geskors word, sal die skeidsregter aan daardie speler 'n geel kaart toon. Indien daardie speler later weer 'n geelkaartoortreding begaan, moet die speler afgestuur word. Vervang deur: 9.29 Wanneer 'n speler gewaarsku en vir twee minute geskors word, sal die skeidsregter aan daardie speler 'n geel kaart toon. Indien daardi

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
19 Skrum

m in die formasie soos in die diagram aangedui word. Elke span moet twee stutte en een haker in die voorry en twee slotte in die tweede ry hê. Drie agterryspelers van elke span voltooi die skrum. Stra ... y bestaan uit twee stutte en 'n haker en die tweede ry bestaan uit twee slotte. Al vyf moet aan die skrum gebind bly totdat dit ten einde loop en mag nie hulle binding verbreek om die bal te speel ni

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
3 Span

l as vyf plaasvervangers nomineer en gebruik. 5 [Replacement] 3.5 Vir ander wedstryd ... e voldoen, en slegs indien die speler mediese klaring ontvang het om terug te keer en dit doen binn ... e skorsingstydperk na die speelveld terug te keer nie, en slegs indien die speler mediese klaring ontvang het om terug te keer en dit doen binne die vereiste tyd vandat hy die speelveld verlaat het. 33

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
3 Span

Onder 19 Byvoeging: Indien 'n span 22 spelers nomineer, moet hulle minstens ses spelers hê war in die voorry kan speel, sodat 'n plaasvervanger vir die loskopstut, haker en vaskopstut gedek word. Byvoeging: 3.35 'n Speler wat (takties) vervang is, mag enige beseerde speler vervang.

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
3 Span

l plaasvervangers verander wat 'n span mag nomineer en gebruik. 6 [Replacement] 3.6 Plaasvervanging mag slegs gedoen word wanneer die bal dood is, en slegs met die toestemming van die skeidsregter. Vervang deu

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
8 Aanteken van punte

0 sekondes (speeltyd) van die tydstip waarop die drie toegeken is, selfs al val die bal om en moet di ... 4 [Replacement] 8.14 Al die opponerende spelers gaan terug tot agter hulle doellyn en mag nie oo ... e bedoeling te kenne gee om dit te doen, selfs al val die bal om en moet dit weer gestel word. Straf: Skop is ongeldig en 'n skrum word toegeken. Vervang deur: 8.21 Die skop moet geneem word binne 3

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
8 Aanteken van punte

e bal om en moet dit weer gestel word. Straf: Skop is ongeldig. Vervang deur: d. Neem die skop binn ... 4 [Replacement] 8.14 Al die opponerende spelers gaan terug tot agter hulle doellyn en mag nie oor daardi ... m dit te doen, selfs al val die bal om en moet dit weer gestel word. Straf: Skop is ongeldig en ' ... p is ongeldig en 'n skrum word toegeken. 24 [Replacement] 8.24 Die skopper stel die bal direk op die gron

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
19 Skrum

d. Elke span moet twee stutte en een haker in die voorry en twee slotte in die tweede ry hê. Dri ... e van die agterste speler bereik en dit deur daardie speler opgetel word of deur daardie span s

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
19 Skrum

e. Vervang deur: 19.6 Alle spelers in die drie voorryposisies en die twee slotposisies moet behoorli ... e skeidsregter spel stop en die skrum weer laat vorm indien: a. Die skrumskakel die bal ingooi en di ... e opponente se doellyn toe te stoot. b. Om die bal in die skrum te hou as dit eers gehaak is en by di

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
8 Aanteken van punte

l val die bal om en moet dit weer gestel word. Straf: Skop is ongeldig. Vervang deur: b. . Indie

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
5 Tyd

r as 10 minute lank nie), plus verlore tyd en ekstra tyd. 2 [Replacement] 5.2 Rustyd bestaan uit ' ... e tyd mag die spelers en wedstrydbeamptes die speelperk verlaat. Vervang deur: 5.2 Rustyd bestaan ui