Soek

78 search_results_for van die voete af

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
11 Aanslaan of vorentoe aangee

e hande stroop of slaan en die bal van die opponent se hand of arm af vorentoe beweeg. Aanslaan Afstor ... Aanslaan 11.1 'n Aanslaan kan op enige plek in die speelgebied plaasvind. Straf: Skrum (indien die bal in die grens ingaan, kan die nie-oortredende span in plaas daarvan 'n vinnige ingooi of 'n lynstaan kies). 11.2 Dit is 'n aanslaan indien 'n speler, in die doodvat of poging tot doodvat van '

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
13 Spelers op die grond in oop spel – geen doodvat nie

d onmiddellik hetsy van die bal af wegbeweeg of opstaan. Straf: Strafskop. 13.3 ‘n Speler op die grond in di ... Beginsel Die spel word gespeel slegs deur spelers wat op hulle voete is.1 13.1 Spelers wat gron ... e, toelaat om te speel of besit van die bal te verkry. Straf: Strafskop. b. Nie die bal speel nie. Stra ... e voete en sonder die bal moet nie op of oor spelers op die grond val wat die bal het of naby di

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
By ʼn doodvat van die verkeerde rigting af inkom

...

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
By ʼn losskrum of losgemaal aansluit voor die agterste voet en van die kant

Die hand en die arm word horisontaal gehou en sywaarts beweeg.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
22-meterinskop

Arm wys na middel van 22-meterlyn.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Hoogvat (vuilspel)

Hand beweeg horisontaal oor voorkant van nek.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Ingooi in skrum nie reguit nie

Hande op kniehoogte en boots aksie van skewe ingooi na.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Voordeel

Arm uitgestrek, middellyfhoogte, in die rigting van die nie-oortredende span, vir 'n tydperk van ongeveer vyf sekondes.

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
17 Skoonvang

GAME-ON4 [Replacement] 17.4 'n Skoonvang mag nie opgeëis word van afskop of van 'n skop om spel te hervat nadat punte aangeteken is nie. Vervang deur: 17.4 'n Skoonvang mag nie geneem word van 'n afskop of 'n herbeginskop nadat punte aangetek is of van ʼn aanvallende skop van binne die 22 m nie.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Skewe ingooi by lynstaan

Skouers ewewydig met grenslyn. Hand bokant kop dui aan dat die vlug van die bal skeef was.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Stut trek teenstander af

Gebalde vuis en gebuigde arm. Gebaar boots aftrek van teenstander na.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Onkant in die lynstaan

Hand en arm beweeg horisontaal voor bors verby in rigting van oortreding.

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
19 Skrum

GAME-ONByvoeging: 19.40 Wedstrydorganiseerders kan die getalle in 'n betwiste skrum verminder (onderhewig aan reël 19.6), die onder-19-variasie van ʼn maksimum stoot van slegs 1,5 m toepas, of onbetwiste skrums implementeer

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Onkantkeuse: strafskop op skrum

Een arm soos vir strafskop. Ander arm wys na plek waar skrum in plaas van strafskop geneem mag word.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Vryskop

Skouers ewewydig met die grenslyn. Arm reghoekig by die elmboog gebuig, bo-arm wys in die rigting van die nie-oortredende span.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Strafskop

Skouers ewewydig met die grenslyn. Arm skuins opgesteek en wys in die rigting van die nie-oortredende span.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Skrum

Skouers ewewydig met grenslyn. Arm horisontaal, wys in die rigting van die span wat die bal moet ingooi.

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
5 Tyd

GAME-ON3 [Replacement] 5.3 In nie-internasionale wedstryde mag die wedstrydorganiseerder besluit om die lengte van 'n wedstryd te verkort. Indien die wedstrydorganiseerder nie besluit nie, kom die spanne ooreen oor die lengte van 'n wedstryd. Indien hulle nie kan ooreenkom nie, besluit die skeidsregter. Vervang deur: 5.3 Wedstryde moet 'n minimum van 40 minute duur, maar kan in gelyke helfte

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
1 Die veld

GAME-ON3 [Replacement] 1.3 Die afmetings van die speelgebied wat op die velddiagram aangetoon wor ... b. Enige afwykings van hierdie afmetings moet deur die betrokke unie vir plaaslike kompetisies of deur Wêreldrugby vir internasionale wedstryde goedgekeur word. c. Indien die lengte van die speelvel ... g verminder. d. Indien die breedte van die speelgebied minder as 70 meter is, word die afstan

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Rooikaart

Die kaart wat deur die skeidsregter aan ‘n speler getoon word om aan te dui dat die speler permanent van die wedstryd uitgesluit is.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Opsetlik op 'n speler val

Gekromde arm maak gebaar om handeling van vallende speler na te boots. Teken word gemaak in die rigting waarin die oortredende speler geval het.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Versuim om te bind

Een arm reguit gestrek asof gebind. Ander hand beweeg op en af teen die arm om die omvang van 'n volledige binding aan te dui.

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
5 Tyd

s, elk nie langer nie as 40 minute plus verlore tyd), tensy die wedstrydorganiseerder die speel va ... s van nie langer as vyf minute nie. Ná elke periode ruil die spanne kante sonder 'n pouse.£'n Eindwedstryd van 'n kompetisie mag nie langer nie as 20 minute duur (verdeel in twee helftes, elk nie mee ... n pouse van nie langer nie as 15 minute, soos deur die wedstrydorganiseerder besluit. Gedurende hierdi

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
5 Tyd

s, elk nie langer nie as 40 minute plus verlore tyd), tensy die wedstrydorganiseerder die speel va ... d. Wedstrydorganiseerders kan die duur van die wedstryd verander. Wanneer 'n gelykop-wedstryd ekstra tyd vereis, hervat spel na 'n eenminuutbreek met periodes van nie langer as vyf minute nie. Ná elke periode ruil die spanne kante sonder 'n pouse. 2 [Replacement] 5.2 Rustyd bestaan uit 'n pouse va

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
3 Span

o beveel. Vervang deur: 3.13 Selfs van die begin van die wedstryd af, in geval dat een van die spann ... 5 spelers in elk van die spanne gespeel word. Vervang deur: 3.2 'n Wedstrydorganiseerder kan magtig da ... e vlakke van die spel binne sy jurisdiksie toelaat. Die getal omruilings mag nie 12 oorskry nie. Die administrasie en reëls in verband met die herhalende plaasvervangers is die verantwoordelikheid van di

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Ball onspeelbaar in losskrum of doodvat

Skouers parallel met die grenslyn, arm horisontaal en wys na die span wat die bal moet ingooi, terwyl die ander arm en hand gewys word in die rigting van die ander span se doellyn terwyl dit vorentoe en agtertoe beweeg word.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Bal onspeelbaar in die losgemaal

Arm uitgestrek om skrum toe te ken aan kant wat nie aan begin van losgemaal in besit was nie. Ander arm uitgesteek asof voordeel aandui en dan oor die liggaam geswaai met die hand wat op die teenoorgestelde skouer eindig.

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
19 Skrum

l word. c. Wanneer die agsteman die bal van die voete van 'n tweederyspeler af optel. d. Wannee ... l in enige rigting behalwe die tonnel uit die skrum kom. b. Wanneer die bal die voete van die agterst ... e voorry en twee slotte in die tweede ry hê. Drie agterryspelers van elke span voltooi die skrum. Stra ... 10e5 [Replacement] 19.5 Wanneer albei spanne 15 spelers het, bind agt spelers van elke span saa

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
19 Skrum

e getal spelers van elke span in die skrum dienooreenkomstig verminder word. Indien 'n toegelat ... e spelers het nie, moet die skeidsregter onbetwiste skrums beveel. Onbetwiste skrums as gevolg van di ... t) wat teen die twee slotte druk. Die slotte moet met hulle koppe aan weerskante van die haker pak. b. Indien 'n span om enige rede tot minder as 15 verminder word, kan die getal spelers van elke spa

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
19 Skrum

l die voete van die agterste speler bereik en dit deur daardie speler opgetel word of deur daardie span se skrumskakel gespeel word. c. Wanneer die agsteman die bal van die voete van 'n tweederyspele ... e 15 spelers het, bind agt spelers van elke span saam in die formasie soos in die diagram aangedu ... e agterryspelers van elke span voltooi die skrum. Straf: Strafskop. Vervang deur: 19.5 'n Skrum moe

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
12 Afskoppe en skoppe om spel te hervat

p of agter die middelpunt van die halflyn. Straf: Die span wat nie geskop het nie, het die opsie dat di ... t dieselfde span spel van op of agter die middelpunt van die halflyn. Straf: Vryskop. 1 [Replacement] 12.1 Wanneer die bal geskop word: a. Moet spanmaats van die skopper agter die bal wees. Straf: Skru ... m. Vervang deur: a. Moet spanmaats van die skopper agter die bal wees. Straf: Vryskop. 6 [Replacemen

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
12 Afskoppe en skoppe om spel te hervat

p of agter die middelpunt van die halflyn. Straf: Die span wat nie geskop het nie, het die opsie dat di ... t dieselfde span spel van op of agter die middelpunt van die halflyn. Die hervattingskop moet binne 30 sekondes geneem word vanaf die tyd nadat 'n doelskop geneem of van die hand gewys is, of vanaf di ... e bal geskop word: a. Moet spanmaats van die skopper agter die bal wees. Straf: Skrum.

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
21 Doelgebied

SewesByvoeging: Die hervattingskop moet geneem word binne 30 sekondes van die tydstip waarop die onsuksesvolle skop na die pale geneem is. 16 [Replacement] 21.16 Indien ‘n speler wat die bal dra binne die doelgebied opgehou word sodat die speler nie die bal kan druk of speel nie, is die bal dood. Spel hervat met ʼn doellyn-inskop of ʼn 5m-skrum, afhangende van hoe die bal die doelgebie

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
3 Span

s genomineer mag word, tot 'n maksimum van agt. Vervang deur: 3.5 Wedstrydorganiseerders mag die geta ... g slegs gedoen word wanneer die bal dood is, en slegs met die toestemming van die skeidsregter. Vervan ... 10e1 [Replacement] 3.1 Elke span het gedurende spel nie meer as 15 spelers binne die speelgebied nie. Vervang deur: 3.1 Elke span het gedurende spel nie meer as 10 spelers binne die speelgebie

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
5 Tyd

Onder 191 [Replacement] 5.1 'n Wedstryd duur nie langer nie as 80 minute nie (verdeel in twee helftes, elk nie langer nie as 40 minute plus verlore tyd), tensy die wedstrydorganiseerder die speel van ekstra tyd in 'n gelykop-wedstryd binne 'n uitklopkompetisie gemagtig het. Vervang deur: 5.1 'n Wedstryd is 70 minute lank (verdeel in twee helftes, elk nie meer as 35 minute lank nie), plu

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
9 Vuilspel

e. Gevaarlike doodvatte sluit in, maar is nie beperk nie tot, doodvat of pogings tot doodvat van 'n opponent bo die skouerlyn, selfs indien die doodvat onder die skouerlyn begin. Vervang deur: 9.13 ' ... s al begin die doodvat onder die middellyf-lyn. Middellyf-lyn kan vervang word deur "tepellyn", sodat wedstrydorganiseerders in effek drie keuses het: skouerlyn (soos volgens die huidige reël), tepelly

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
3 Span

s nomineer en gebruik. 5 [Replacement] 3.5 Vir ander wedstryde besluit die wedstrydorganiseerder hoeveel plaasvervangers genomineer mag word, tot 'n maksimum van agt. Vervang deur: 3.5 Di ... Sewes 1 [Replacement] 3.1 Elke span het gedurende spel nie meer as 15 spelers binne die speelgebied nie. Vervang deur: 3.1 Elke span het gedurende spel nie meer as sewe spelers binne di

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
6 Wedstrydbeamptes

6. Die skeidsregter het beheer oor die doelgebiedregters as met assistentskeidsregters of grensregters. Byvoeging: 6. Doelgebiedregters dui die uitslag van doelskoppe of strafskoppe na die pale aa ... SewesByvoeging: a. Voordat ekstra tyd begin, reël die skeidsregter 'n loting op dieselfde manier as voor die wedstryd. ***.LINKS | 2022/06/23/9b218257-9c58-4d8f-8105-6d5af83e0e92/ | hre