5 Tyd

GAME-ON

3 [Replacement]

5.3 In nie-internasionale wedstryde mag die wedstrydorganiseerder besluit om die lengte van 'n wedstryd te verkort. Indien die wedstrydorganiseerder nie besluit nie, kom die spanne ooreen oor die lengte van 'n wedstryd. Indien hulle nie kan ooreenkom nie, besluit die skeidsregter.

Vervang deur:

5.3 Wedstryde moet 'n minimum van 40 minute duur, maar kan in gelyke helftes, kwarte of derdes verdeel word.