Soek
84 search_results_for en-but
20 Strafskop en vryskop
Beginsel Strafskoppe en vryskoppe word toegeken om spel ná oortredings te hervat. Plek van 'n strafskop of vryskop 20.1 Die merk vir 'n strafskop of vryskop moet binne die speelveld wees en ni ... e doellyn af, in lyn met die plek waar die bal die doellyn gekruis het en minstens 15 meter van di ... n die grenslyn en vyf meter van die doellyn af. In die grens of doelgrens vanuit di
20 Strafskop en vryskop
p of vryskop onmiddellik getik en gespeel word.
Te vroeg oplig en oplig in lynstaan
Beide vuiste voor lyf gebal, op middellyfhoogte, en maak opligbeweging.
18 Grens, vinnige ingooi en lynstaan
GAME-ON Byvoeging: Byvoeging:Wedstrydorganiseerders mag bepaal dat spanne nie in die lynstaan moet lig en/of meeding nie
Tydhouer moet die horlosie stop en begin
Een arm in die lug gehou en fluitjie word geblaas wanneer horlosie gestop of begin moet word.
18 Grens, vinnige ingooi en lynstaan
k, is die bal in die grensgebied en is dit dood. Vinnige ingooie en lynstane is metodes om die spel t ... g, geraak of geskop word. b. 'n Speler, van binne of buite die speelgebied, spring en die bal vang, e ... r uit die speelgebied uitspring en die bal in die speelgebied in terugklap (of dit vang en laat lo ... 4 By 'n vinnige ingooi word die bal ingegooi: a. Tussen die ingooimerk en die ingooier se ei
Grens en span om te gooi
Steek vlag met een arm op, beweeg na merk op die grens en staan daar, terwyl die ander arm wys na die span wat daarop geregtig is om te gooi.
By ʼn losskrum of losgemaal aansluit voor die agterste voet en van die kant
Die hand en die arm word horisontaal gehou en sywaarts beweeg.
10 Onkant en aankant in oop spel
Beginsel Die spel word gespeel slegs deur spelers wat aankant is. Onkant en aankant in oop spe ... g aan om terug te val nie en meng in met die spel; of Straf: Die nie-oortredende span kan een van di ... p het en versuim om onmiddellik terug te val na 'n denkbeeldige lyn dwarsoor die veld, aan die kant va ... e bal land of gevang word, gestraf. Dit staan bekend as die 10-meterreël en geld steeds indien die ba
12 Afskoppe en skoppe om spel te hervat
n. Skoppe om spel te hervat word gebruik om spel te hervat. 12.1 Alle afskoppe en skoppe om spel t ... m word, of 'n skrum. Afskop Afskoppe en skoppe om spel te hervat nadat punte aangeteken is 12. ... d ingeskop word sonder om aan enige speler te raak en 'n opponent druk die bal sonder versuim doo ... e doelgebied ingeskop word en deur 'n verdedigende speler doodgedruk word of dit doodgaan deurdat di
12 Afskoppe en skoppe om spel te hervat
e opponente se doelgebied ingeskop word sonder om aan enige speler te raak en 'n opponent druk die ba ... 9 Indien die bal in die opponente se doelgebied ingeskop word sonder om aan enige speler te raak en ' ... m word en deur 'n opponent doodgedruk word, word spel met 'n 22-meterinskop hervat.
12 Afskoppe en skoppe om spel te hervat
e raak en 'n opponent druk die bal sonder versuim dood of dit gaan dood deurdat dit regdeur di ... n enige speler te raak en 'n opponent druk die bal sonder versuim dood of dit gaan in die doelgren
20 Strafskop en vryskop
...
20 Strafskop en vryskop
...
Drie en strafdrie
...
Onkant by skrum, losskrum en losgemaal
...
18 Grens, vinnige ingooi en lynstaan
...
Reëls van die spel Eksamen
Hierdie selfgekontroleerde meervuldigekeuse-eksamen is 'n voorvereiste vir baie Wêreldrugby- en uniespesifieke opleidingskursusse vir skeidsregters, afrigters en wedstrydbestuurpersoneel. Nadat jy die Reëlseksamen voltooi het, kan jy jou persoonlike sertifikaat aflaai. Registrasie is gratis e ... r ook die gedrukte Reëlboek in PDF-formaat aflaai, asook ons iOS- en Android-toepassings.
Onkant volgens 10-meterreël of nie 10 meter by strafskoppe en vryskoppe nie.
...
Gedragskode van die Spel
e reusestadions gebou, ʼn ingewikkelde administratiewe struktuur tot stand gebring en komplekse strategieë ontwikkel is. Rugby, wat die belangstelling en entoesiasme van allerlei mense ontlok, het verskeie kante en gesigte. Rugby word wêreldwyd deur mense van alle ouderdomme met ‘n wye en uiteenlopende verskeidenheid agtergronde gespeel. Meer as 8,5 miljoen mense tussen die ouderdomme van ses en 6
Voorwoord
l, volgens die reëls en in die sportgees daarvan, soveel moontlik punte aanteken deur die bal te dra, uit te gee, te skop en te druk, met die span wat die hoogste getal punte aanteken wat die wenners va ... 9-, onder 10- en sewesrugby, is volledig en bevat alles wat nodig is om dit moontlik te maak vir die spel om korrek en regverdig gespeel te word. Rugby is 'n sport wat fisieke kontak behels en hou du
Voet-op deur voorryspeler
Lig voet op en raak voet.
Aanslaan
Arm gestrek met oop hand bo kop, en dit beweeg vorentoe en agtertoe.
Definisies
0-9 22 Die gebied tussen die doellyn en die 22-meterlyn, en tussen die grenslyne. Dit slui ... l verloor en dit vorentoe gaan, of wanneer ’n speler die bal met die hand of arm vorentoe slaan, of wanneer die bal die hand of arm tref en vorentoe gaan en die bal die grond of ’n ander speler raa ... k laat los voordat hulle om die bal meeding. Afskop Die metode om elke helfte van 'n wedstryd e
Reëls van die Spel
hand te hou. Jy kan hier ook die gedrukte Reëlboek in PDF-formaat aflaai, asook ons iOS- en Androi ... deo's; 'n voll edige lys definisies; die reëls vir die verskillende variasies en gewysigde vorme; wedstrydbeampte-tekens; aso ok formele verduidelikings van reëls en reëltoepassingsriglyne. Jy kan
Ingooi in skrum nie reguit nie
Hande op kniehoogte en boots aksie van skewe ingooi na.
By ʼn doodvat van die verkeerde rigting af inkom
Arm word horisontaal gehou en dan in ʼn halfsirkel geswaai.
Vuilspel
Hou vlag horisontaal en wys veld-in reghoekig met die grenslyn.
GAME-ON
Die wette van die spel is ten volle van toepassing op die “Game-On” wêreldwye variasies, onderhewig aan die volgende variasies wat op 'n diskresionêre grondslag deur unies en streke toegepas kan word. Hierdie reëls kan op 'n individuele grondslag gekies word en daar is geen vereiste om alma ... l waar werwing en behoud dikwels groot uitdagings is. Dit is elke unie se verantwoordelikheid om t
1 Die veld
e afstand tussen die 10-meter- en die 22-meterlyn dienooreenkomstig verminder. d. Indien di ... k, maar minstens 3,5 m vir die manspel en 3,0 m vir die vrouespel. Lyne 1.4 Daar is solied ... e doodlyne en die doelgrenslyne. b. Die doellyne. c. Die 22-meterlyne. d. Die middellyn. e. Di ... e stippel binne die stippellyn is vyf meter lank. Daar is stippellyne: a. Vyf meter vanaf, en paralle
Ball onspeelbaar in losskrum of doodvat
Skouers parallel met die grenslyn, arm horisontaal en wys na die span wat die bal moet ingooi, terwyl die ander arm en hand gewys word in die rigting van die ander span se doellyn terwyl dit vorentoe en agtertoe beweeg word.
Geen drie nie
Arms voor die liggaam gekruis en dan weer na die sye terugbeweeg.
Doodvatter of doodgevatte speler rol nie weg nie
ʼn Sirkelbeweging met die vinger en arm wat weg vanaf die lyf beweeg.
Stut trek teenstander af
Gebalde vuis en gebuigde arm. Gebaar boots aftrek van teenstander na.
Stut wat aan opponent trek
Gebalde vuis en arm reguit, skouerhoogte. Gebaar boots trek aan opponent na.
Stampspring in lynstaan
Arm horisontaal, elmboog wys uitwaarts. Arm en skouer beweeg uitwaarts asof teenstander stamp.
Stoot teenstander in lynstaan
Beide hande op skouerhoogte met palms na buite en maak stootgebaar.
Onkant in die lynstaan
Hand en arm beweeg horisontaal voor bors verby in rigting van oortreding.
Teëpraat (bevraagtekening van skeidsregter se beslissing)
Uitgestrekte arm met hand wat oop- en toemaak om praat na te boots.
Bloeiende wond
Gekruisde arms bo die kop dui aan speler het bloeiende wond en mag tydelik vervang word.