Soek
40 search_results_for na ziemi
Beslissing na TWB verwys
...
22-meterinskop
Arm wys na middel van 22-meterlyn.
Voorwoord
d, na gelang van die unieke kenmerke van die speelomgewing binne daardie unie.
Gedragskode van die Spel
e toevallige waarnemer na ʼn massa teenstrydighede lyk. Dit is heeltemal aanvaarbaar om byvoorbeeld te sie ... e spelers om die reëls na te kom en die beginsels van regverdige spel te respekteer. Die reëls moe ... e kenmerke, en nie ten spyte daarvan nie, dat daar sulke wonderlike kameraderie voor en na wedstryde bestaa
Definisies
i die bal na of oorhandig die bal aan 'n ander speler. Aanslaan Wanneer ’n speler besit van die ba ... g of onderbreking hervat word. Strafdrie Toegeken indien, na die mening van die skeidsregter, 'n dri ... e of gebiedsvoordeel wat ontstaan ná 'n oortreding deur die opposisie. Vorentoe Na die teenstanders s
Drie en strafdrie
Skeidsregter se rug na die doodlyn. Arm vertikaal opgesteek.
Ingooi in skrum nie reguit nie
Hande op kniehoogte en boots aksie van skewe ingooi na.
Naby doodvat grond toe duik
Reguit arm wat afwaarts wys om duikhandeling na te boots.
Op speler leun in lynstaan
Arm horisontaal, by elmboog gebuig, palm na onder. Afwaartse beweging.
Geen drie nie
Arms voor die liggaam gekruis en dan weer na die sye terugbeweeg.
Sluit van spasies in lynstaan
Beide hande op ooghoogte, wys opwaarts, palms na binne. Hande kom by mekaar met saamdrukaksie.
Stut trek teenstander af
Gebalde vuis en gebuigde arm. Gebaar boots aftrek van teenstander na.
Stut wat aan opponent trek
Gebalde vuis en arm reguit, skouerhoogte. Gebaar boots trek aan opponent na.
Stoot teenstander in lynstaan
Beide hande op skouerhoogte met palms na buite en maak stootgebaar.
Teëpraat (bevraagtekening van skeidsregter se beslissing)
Uitgestrekte arm met hand wat oop- en toemaak om praat na te boots.
10 Onkant en aankant in oop spel
s die bal gespeel het. b. Vorentoe na die bal toe beweeg; of Straf: Die nie-oortredend ... p het en versuim om onmiddellik terug te val na 'n denkbeeldige lyn dwarsoor die veld, aan die kant va ... p. b. Met spel inmeng; of Straf: Strafskop. c. Na die bal toe beweeg. Straf: Strafskop.
3 Span
s of na goeddunke van die wedstrydorganiseerder mag 'n speler wie se verlaat van die veld di ... t daardie speler die speelveld en mag hy tydelik vervang word. Die beseerde speler keer terug na di ... d) nadat hy die speelveld verlaat het beskikbaar is om na die speelgebied terug te keer nie, word di ... e speelveld verlaat het, beskikbaar is om na die speelgebied terug te keer nie, word die plaasvervangin
18 Grens, vinnige ingooi en lynstaan
e ingooimerk af na ʼn lynstaanspeler toe ingegooi word; 'n: Straf: As die span wat nie ingooi nie, nie ' ... e lynstaan aansluit. b. Terugval na die onkantlyn van die niedeelenemende spelers van sy eie span. c. Binne vyf meter van die grenslyn bly. d. Na die ontvangersposisie toe beweeg indien daardie posisie leeg is. 18.28 Indien daardie spelers na enige ander plek toe beweeg, is hulle onkant. Stra
16 Losgemaal
f: Strafskop. 16.14 Wanneer 'n losgemaal vir meer as vyf sekondes na die doellyn toe ophou bewee ... k. Straf: Skrum. 16.15 Wanneer 'n bal opgehou het om na die doellyn toe te beweeg, mag dit weer na di ... m. c. Die losgemaal vir langer as vyf sekondes nie na 'n doellyn toe beweeg nie en die bal ni
8 Aanteken van punte
p na die skop begin, laat die skeidsregter die skopper toe om die bal weer te stel. Wanneer die ba ... e grensgebied inrol nadat die skopper die aanloop na die skop begin het, is die skop ongeldig. Tyden ... g om die aanloop na die skop te begin nie. Wanneer die skopper dit doen, mag hulle opstorm of spring o ... e bal omval nadat die skopper die aanloop na die skop begin het, mag die opponente voortgaan om op t
Grens en span om te gooi
Steek vlag met een arm op, beweeg na merk op die grens en staan daar, terwyl die ander arm wys na die span wat daarop geregtig is om te gooi.
Onkantkeuse: strafskop op skrum
Een arm soos vir strafskop. Ander arm wys na plek waar skrum in plaas van strafskop geneem mag word.
5 Tyd
r is, mag die skeidsregter na goeddunke meer as een minuut toelaat vir die speler om uit die speelgebie ... á 'n doel of 'n drie, toegeken voordat die tyd verstryk het, nie voltooi is nie en die bal nie na oo
6 Wedstrydbeamptes
l in die grens of doelgrens gaan, en die sukses al dan nie van skoppe na die pale. Hierbenewens voorsie ... k of dooddruk daarvan in die grens of doelgrens ingegaan het. c. Indien daar twyfel bestaan of 'n skop n ... n die veld. Die assistentskeidsregter of grensregter bly in die grens behalwe wanneer 'n skop na die pale beoordeel word. Wanneer hulle 'n skop na die pale beoordeel, staan hulle in die doelgebie
9 Vuilspel
Beginsel Spelers wat hulle aan vuilspel skuldig maak, moet óf gewaarsku óf tydelik geskors word, of moet afgestuur word. Obstruksie 9.1 Wanneer 'n speler en 'n opponent na die bal toe hardloo ... s wat 'n spanmaat ondersteun of lig, moet die speler veilig na die grond laat sak sodra die bal wor ... s mag die speler wat afgestuur word na 20 minute speeltyd vervang word. GLOBALE REËLPROEFNEMING
4 Toegelate Kleredrag
t ingewerkte opstopsels. g. Enige item wat normaalweg deur die reëls toegelaat sal word maar na di
21 Doelgebied
b. Om 'n skrum te neem op die plek waar die bal geskop is. Uitsondering: 'n Onsuksesvolle skop n
Kopkontakproses - Maart 2021
Laai hierdie riglyn as ʼn PDF af Kyk na videovoorbeelde van die kopkontakproses vir: Hoogvat|guidelines/18 Skouerstormloop|guidelines/19 Gevaarlike skoonmaak|guidelines/20 Kop-teen-kop|guidelines/21 Leidende elmboog / voorarm|guidelines/22 Konteks Spelerswelsyn dryf die besluitneming van Wêreldrugby vir zero-verdraagsaamheid vir vuilspel, veral waar daar kopkontak plaasvind. Di
19 Skrum
m spel te hervat (skrumopsie). In die skrumsone, so na as moontlik aan die middelpunt van die ly ... n Strafskoppoging na die pale wat nie binne die tydsbeperking geneem is nie. In die skrumsone op di ... e groepe kyk na mekaar, aan weerskante van en parallel met die middellyn. 19.9 Die twee voorrye staa ... e middellyn van die tonnel nie.; Straf: Strafskop. b. Beweeg Val permanent terug na 'n pun
Opsetlik op 'n speler val
Gekromde arm maak gebaar om handeling van vallende speler na te boots. Teken word gemaak in die rigting waarin die oortredende speler geval het.
Ball onspeelbaar in losskrum of doodvat
Skouers parallel met die grenslyn, arm horisontaal en wys na die span wat die bal moet ingooi, terwyl die ander arm en hand gewys word in die rigting van die ander span se doellyn terwyl dit vorentoe en agtertoe beweeg word.
3 Span
m tot ná die skorsingstydperk na die speelveld terug te keer nie, behalwe om aan reël 3.19 of 3.20 t ... e skorsingstydperk na die speelveld terug te keer nie, en slegs indien die speler mediese klaring ontvang het o
6 Wedstrydbeamptes
s. Byvoeging: 6. Doelgebiedregters dui die uitslag van doelskoppe of strafskoppe na die pale aa
21 Doelgebied
Sewes Byvoeging: Die hervattingskop moet geneem word binne 30 sekondes van die tydstip waarop die onsuksesvolle skop na die pale geneem is. 16 [Replacement] 21.16 Indien ‘n speler wat die bal dra binne die doelgebied opgehou word sodat die speler nie die bal kan druk of speel nie, is die bal dood. Spel hervat met ʼn doellyn-inskop of ʼn 5m-skrum, afhangende van hoe die bal die doelgebie
5 Tyd
a tyd vereis, hervat spel na 'n eenminuutbreek met periodes van nie langer as vyf minute nie. Ná elk
5 Tyd
s verlore tyd. Wanneer 'n gelykop-wedstryd ekstra tyd vereis, hervat spel na 'n eenminuutbreek met periode
3 Span
s" implementeer waardeur spelers na die speelveld kan terugkeer solank hulle nie beseer is nie. Daar is gee
19 Skrum
r abuis deur meer as 45 grade swaai. Byvoeging: a. O die skrum meer as 1,5 meter na di
8 Aanteken van punte
r daardie lyn gaan totdat die skopper in enige rigting beweeg om die aanloop na die skop te begin ni
8 Aanteken van punte
e lyn gaan totdat die skopper in enige rigting beweeg om die aanloop na die skop te begin nie. Wannee