Soek
40 search_results_for na nogach
Beslissing na TWB verwys
...
Voorwoord
e bepaal word, na gelang van die unieke kenmerke van die speelomgewing binne daardie unie.
Gedragskode van die Spel
r na ʼn massa teenstrydighede lyk. Dit is heeltemal aanvaarbaar om byvoorbeeld te sien dat uiterst ... n oorheersende verpligting op die spelers om die reëls na te kom en die beginsels van regverdige spel t ... n atletiese kenmerke, en nie ten spyte daarvan nie, dat daar sulke wonderlike kameraderie voor en n
Definisies
0-9 22 Die gebied tussen die doellyn en die 22-meterlyn, en tussen die grenslyne. Dit sluit die 22-meterlyn in, maar nie die doellyn of die grenslyne nie. A Aangee 'n Speler gooi die bal n ... d. Strafdrie Toegeken indien, na die mening van die skeidsregter, 'n drie waarskynlik gedruk sou gewees he ... t ontstaan ná 'n oortreding deur die opposisie. Vorentoe Na die teenstanders se doodlyn toe. Vorento
22-meterinskop
Arm wys na middel van 22-meterlyn.
Drie en strafdrie
Skeidsregter se rug na die doodlyn. Arm vertikaal opgesteek.
Ingooi in skrum nie reguit nie
Hande op kniehoogte en boots aksie van skewe ingooi na.
Naby doodvat grond toe duik
Reguit arm wat afwaarts wys om duikhandeling na te boots.
Op speler leun in lynstaan
Arm horisontaal, by elmboog gebuig, palm na onder. Afwaartse beweging.
3 Span
p van 23 spelers of na goeddunke van die wedstrydorganiseerder mag 'n speler wie se verlaat van di ... g na die spel sodra die bloeding beheer en/of bedek is. Indien die speler nie binne 15 minute (werklike tyd) nadat hy die speelveld verlaat het beskikbaar is om na die speelgebied terug te keer ni ... e speelveld verlaat het, beskikbaar is om na die speelgebied terug te keer nie, word di
10 Onkant en aankant in oop spel
p; b. Vorentoe na die bal toe beweeg; of Straf: Die nie-oortredende span kan een van die volgende kie ... t. c. Voor 'n spanmaat was wat die bal geskop het en versuim om onmiddellik terug te val n ... b. Met spel inmeng; of Straf: Strafskop. c. Na die bal toe beweeg. Straf: Strafskop.
Geen drie nie
Arms voor die liggaam gekruis en dan weer na die sye terugbeweeg.
Sluit van spasies in lynstaan
Beide hande op ooghoogte, wys opwaarts, palms na binne. Hande kom by mekaar met saamdrukaksie.
Stut trek teenstander af
Gebalde vuis en gebuigde arm. Gebaar boots aftrek van teenstander na.
Stut wat aan opponent trek
Gebalde vuis en arm reguit, skouerhoogte. Gebaar boots trek aan opponent na.
Stoot teenstander in lynstaan
Beide hande op skouerhoogte met palms na buite en maak stootgebaar.
Teëpraat (bevraagtekening van skeidsregter se beslissing)
Uitgestrekte arm met hand wat oop- en toemaak om praat na te boots.
18 Grens, vinnige ingooi en lynstaan
n of skrum. 18.23 Die bal moet: GLOBALE REËLPROEFNEMING a. Reguit van die ingooimerk af na ... e ingooier en die ingooier se onmiddellike opponent: a. By die lynstaan aansluit. b. Terugval na di ... d. Na die ontvangersposisie toe beweeg indien daardie posisie leeg is. 18.28 Indien daardie spelers n ... t ondersteun of lig, moet die speler veilig na die grond laat sak sodra die bal word deur 'n speler va
16 Losgemaal
f sekondes na die doellyn toe ophou beweeg maar die bal beweeg word en die skeidsregter dit kan sien, ge ... n die bal binne 'n redelike tyd gebruik. Straf: Skrum. 16.15 Wanneer 'n bal opgehou het om na die doellyn toe te beweeg, mag dit weer na die doellyn toe begin beweeg, mits dit binne vyf sekondes weer s ... l nie). Straf: Skrum. c. Die losgemaal vir langer as vyf sekondes nie na 'n doellyn toe beweeg ni
8 Aanteken van punte
t die skopper die aanloop na die skop begin, laat die skeidsregter die skopper toe om die bal weer t ... l omval en in die grensgebied inrol nadat die skopper die aanloop na die skop begin het, is die sko ... e rigting beweeg om die aanloop na die skop te begin nie. Wanneer die skopper dit doen, mag hulle opstor ... 6 Indien die bal omval nadat die skopper die aanloop na die skop begin het, mag die opponente voortgaan o
5 Tyd
r is, mag die skeidsregter na goeddunke meer as een minuut toelaat vir die speler om uit die speelgebie ... á 'n doel of 'n drie, toegeken voordat die tyd verstryk het, nie voltooi is nie en die bal nie na oo
6 Wedstrydbeamptes
s of doelgrens gaan, en die sukses al dan nie van skoppe na die pale. Hierbenewens voorsie ... k daarvan in die grens of doelgrens ingegaan het. c. Indien daar twyfel bestaan of 'n skop na die pal ... r of grensregter bly in die grens behalwe wanneer 'n skop na die pale beoordeel word. Wanneer hulle 'n skop na die pale beoordeel, staan hulle in die doelgebied, agter die doelpale. 6.23 '
4 Toegelate Kleredrag
t ingewerkte opstopsels. g. Enige item wat normaalweg deur die reëls toegelaat sal word maar na di
Kopkontakproses - Maart 2021
Laai hierdie riglyn as ʼn PDF af Kyk na videovoorbeelde van die kopkontakproses vir: Hoogvat|guidelines/18 Skouerstormloop|guidelines/19 Gevaarlike skoonmaak|guidelines/20 Kop-teen-kop|guidelines/21 Leidende elmboog / voorarm|guidelines/22 Konteks Spelerswelsyn dryf die besluitneming van Wêreldrugby vir zero-verdraagsaamheid vir vuilspel, veral waar daar kopkontak plaasvind. Die fokus moe
21 Doelgebied
e bal geskop is. Uitsondering: 'n Onsuksesvolle skop na die pale of gepoogde skepskop. In hierdi
19 Skrum
e afskop of skop om spel te hervat (skrumopsie). In die skrumsone, so na as moontlik aan die middelpun ... m plaasgevind het. Die span aan wie die skrum oorspronklik toegeken is. n Strafskoppoging na die pal ... f. Straf: Strafskop. 19.8 Die twee groepe kyk na mekaar, aan weerskante van en parallel met di ... t terug na 'n punt op die onkantlyn hetsy by daardie span se agterste voet, of c. Val permanent to
9 Vuilspel
Beginsel Spelers wat hulle aan vuilspel skuldig maak, moet óf gewaarsku óf tydelik geskors word, of moet afgestuur word. Obstruksie 9.1 Wanneer 'n speler en 'n opponent na die bal toe hardloop, mag nie een van hulle die ander stormloop of stamp nie, behalwe skouer-aan-skouer. Straf: Strafskop. 9. ... n of lig, moet die speler veilig na die grond laat sak sodra die bal word deur 'n speler van enigeen va
Grens en span om te gooi
Steek vlag met een arm op, beweeg na merk op die grens en staan daar, terwyl die ander arm wys na die span wat daarop geregtig is om te gooi.
Onkantkeuse: strafskop op skrum
Een arm soos vir strafskop. Ander arm wys na plek waar skrum in plaas van strafskop geneem mag word.
Opsetlik op 'n speler val
Gekromde arm maak gebaar om handeling van vallende speler na te boots. Teken word gemaak in die rigting waarin die oortredende speler geval het.
Ball onspeelbaar in losskrum of doodvat
Skouers parallel met die grenslyn, arm horisontaal en wys na die span wat die bal moet ingooi, terwyl die ander arm en hand gewys word in die rigting van die ander span se doellyn terwyl dit vorentoe en agtertoe beweeg word.
3 Span
d, mag die vervangde speler nie toegelaat om tot ná die skorsingstydperk na die speelveld terug te kee ... r nie toegelaat om tot ná die skorsingstydperk na die speelveld terug te keer nie, en slegs indien di
21 Doelgebied
SewesByvoeging: Die hervattingskop moet geneem word binne 30 sekondes van die tydstip waarop die onsuksesvolle skop na die pale geneem is. 16 [Replacement] 21.16 Indien ‘n speler wat die bal dra binne die doelgebied opgehou word sodat die speler nie die bal kan druk of speel nie, is die bal dood. Spel hervat met ʼn doellyn-inskop of ʼn 5m-skrum, afhangende van hoe die bal die doelgebie
5 Tyd
a tyd vereis, hervat spel na 'n eenminuutbreek met periodes van nie langer as vyf minute nie. Ná elk
5 Tyd
s verlore tyd. Wanneer 'n gelykop-wedstryd ekstra tyd vereis, hervat spel na 'n eenminuutbreek met periode
6 Wedstrydbeamptes
s. Byvoeging: 6. Doelgebiedregters dui die uitslag van doelskoppe of strafskoppe na die pale aa
3 Span
s" implementeer waardeur spelers na die speelveld kan terugkeer solank hulle nie beseer is nie. Daa
8 Aanteken van punte
e oor daardie lyn gaan totdat die skopper in enige rigting beweeg om die aanloop na die skop te begi
19 Skrum
5 grade swaai. Byvoeging: a. O die skrum meer as 1,5 meter na die opponente se doellyn toe te stoo
8 Aanteken van punte
g nie oor daardie lyn gaan totdat die skopper in enige rigting beweeg om die aanloop na die skop t