Soek

19 search_results_for speelveld

Reëls van die Spel
Definisies

l Die bal word vanuit die speelveld met 'n stelskop of 'n skepskop oor die teenstanders se dwarsla ... n) die speelveld. Dood Die bal is dood wanneer die skeidsregter die fluitjie blaas om spel te sto ... l word gespeel wanneer dit doelbewus deur 'n speler geraak word. Grens Die gebied langs die speelvel ... n in die speelveld reghoekig met die grenslyn deur die plek waar die bal ingegooi word. Die ingooily

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
3 Span

t, verlaat daardie speler die speelveld en mag hy tydelik vervang word. Die beseerde speler keer teru ... e (werklike tyd) nadat hy die speelveld verlaat het beskikbaar is om na die speelgebied terug te keer ni ... s goedgekeur is, moet 'n speler wat 'n EHB benodig: a. Die speelveld verlaat; en b. Tydelik vervang wor ... e speelveld verlaat het, beskikbaar is om na die speelgebied terug te keer nie, word di

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
1 Die veld

s of deur Wêreldrugby vir internasionale wedstryde goedgekeur word. c. Indien die lengte van die speelvel ... g deur: 1.3 Die afmetings van 'n speelveld is aanpasbaar en moet aan die behoeftes van die gemeenskap en die aantal spelers voldoen, byvoorbeeld: 10-perssoonrugby op 'n halwe speelveld gespeel, met spe

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
13 Spelers op die grond in oop spel – geen doodvat nie

e speelveld sonder die bal is uit die spel en moet: a. Opponente wat nie op die grond is ni

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
21 Doelgebied

d 21.11 Indien 'n span die bal vanuit die speelveld deur hul opponente se doelgebied in die doelgren ... n speler wat in die doelgebied is 'n bal vang of optel wat steeds in die speelveld is, het daardie spele

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
3 Span

d, mag die vervangde speler nie toegelaat om tot ná die skorsingstydperk na die speelveld terug te kee ... g ontvang het om terug te keer en dit doen binne die vereiste tyd vandat hy die speelveld verlaat he ... r nie toegelaat om tot ná die skorsingstydperk na die speelveld terug te keer nie, en slegs indien di ... e speelveld verlaat het. 33a geskrap 33e geskrap

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
1 Die veld

e speelveld minder as 100 meter is, word die afstand tussen die 10-meter- en die 22-meterly

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
18 Grens, vinnige ingooi en lynstaan

Beginsel Die speelveld het kantgrense bekend as grenslyne. Wanneer spel 'n grenslyn bereik, is di ... i buite die speelveld is. Straf: Opsie van lynstaan of skrum. 18.5 'n Vinnige ingooi is ongeldig e ... l ingooi staan op die ingooimerk met buite voete buite die speelveld. Die ingooier moet nie in die speelveld instap totdat die bal ingegooi is nie. Straf: Opsie van lynstaan of skrum. 18.23 Die bal moe

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
15 Losskrum

Beginsel Die doel van 'n losskrum is om spelers toe te laat om te wedywer vir die bal, wat op die grond is. Vorming van 'n losskrum 15.1 'n Losskrum kan slegs in die speelveld plaasvind. 15.2 'n Losskrum word gevorm indien minstens een speler van elke span in kontak is, op hulle voete en oor die bal, wat op die grond is. 15.3 Spelers betrokke by alle stadiums van die losskrum se koppe en skouer

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
8 Aanteken van punte

e wind dit tot in die speelveld terugwaai, geld die skop. Doelskop 8.7 Indien 'n drie aangeteken wor ... b. Neem die skop van binne die speelveld op 'n lyn deur die plek waar die drie aangeteken is, paralle

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
3 Span

g. Spelers wat op die speelveld kom, moet moet dit op die middellyn doen nadat die vervangde speler die speelveld verlaat het. Straf: Strafskop. 34 geskrap

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
6 Wedstrydbeamptes

t. Indien enigeen van die spanne voordeel binne die speelveld verkry, word 'n skrum toegeken aan die spa ... n van hulle voete in die speelveld sit. ii. Wanneer die span wat nie geregtig is om in te gooi ni ... t hulle die speelveld betree soos hierbo toegelaat. Hulle mag nie die bal keer of daaraan raak terwy

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
14 Doodvat

Beginsel n Doodvat kan enige plek in die speelveld plaasvind. Die optrede van die spelers betrokke by die doodvat moet regverdige wedywering verseker en die bal toelaat om onmiddellik vir spel beskikbaar te wees. Vereistes vir ʼn doodvat 14.1 Vir 'n doodvat om plaas te vind, word die baldraer deur een of meer opponente gehou en grond toe gebring. 14.2 Grond toe gebring wees beteken dat di

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
16 Losgemaal

Beginsel Die doel van 'n losgemaal is om spelers toe te laat om te wedywer vir die bal, wat van die grond af gehou word. Vorming van 'n losgemaal 16.1 'n Losgemaal kan slegs in die speelveld plaasvind. 16.2 Dit bestaan daaruit dat ‘n baldraer en minstens een speler van elke span saamgebind en op hulle voete is. ʼn Speler wat die bal uit die baldraer se besit stroop, moet met daardie spele

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
20 Strafskop en vryskop

Beginsel Strafskoppe en vryskoppe word toegeken om spel ná oortredings te hervat. Plek van 'n strafskop of vryskop 20.1 Die merk vir 'n strafskop of vryskop moet binne die speelveld wees en nie nader nie as vyf meter aan die doellyn, ooreenkomstig die volgende tabel: Oortreding Plek van strafskop of vryskop Terwyl die bal in spel is, uitgesonderd 'n laat loop ná 'n skop. Op die plek va

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
8 Aanteken van punte

GAME-ON2 [Replacement] 8.2 Die skopper: a. Gebruik die bal wat in spel was, tensy dit defektief is. b. Neem die skop van binne die speelveld op 'n lyn deur die plek waar die drie aangeteken is, parallel met die grenslyne. c. Stel die bal direk op die grond of op sand, saagsels of 'n skopring. Die skopper kan deur 'n steller bygestaan word. Niks anders mag gebruik word om die skopper t

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
3 Span

s" implementeer waardeur spelers na die speelveld kan terugkeer solank hulle nie beseer is nie. Daa

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
8 Aanteken van punte

f is. b. Neem die skop van binne die speelveld op 'n lyn deur die plek waar die drie aangeteke

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
8 Aanteken van punte

b. Neem die skop van binne die speelveld op 'n lyn deur die plek waar die drie aangeteken is, paralle