Soek

94 search_results_for die veld

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Vryskop

Skouers ewewydig met die grenslyn. Arm reghoekig by die elmboog gebuig, bo-arm wys in die rigting van die nie-oortredende span.

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
8 Aanteken van punte

GAME-ON2 [Replacement] 8.2 Die skopper: a. Gebruik die bal wat in spel was, tensy dit defektief is. b. Neem die skop van binne die speelveld op 'n lyn deur die plek waar die drie aangeteken is, parallel met die grenslyne. c. Stel die bal direk op die grond of op sand, saagsels of 'n skopring. Die skopper kan deur 'n steller bygestaan word. Niks anders mag gebruik word om die skopper t

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Ball onspeelbaar in losskrum of doodvat

Skouers parallel met die grenslyn, arm horisontaal en wys na die span wat die bal moet ingooi, terwyl die ander arm en hand gewys word in die rigting van die ander span se doellyn terwyl dit vorentoe en agtertoe beweeg word.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Doelskop geslaagd

Steek vlag op om aan te dui dat die bal oor die dwarsbalk en tussen die pale deur is.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Strafskop

Skouers ewewydig met die grenslyn. Arm skuins opgesteek en wys in die rigting van die nie-oortredende span.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Skrum

Skouers ewewydig met grenslyn. Arm horisontaal, wys in die rigting van die span wat die bal moet ingooi.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Rooikaart

Die kaart wat deur die skeidsregter aan ‘n speler getoon word om aan te dui dat die speler permanent van die wedstryd uitgesluit is.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Skrum deur meer as 90 grade geswaai

Draaibeweging met wysvinger bokant die kop.

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
6 Wedstrydbeamptes

10eByvoeging: a. Voordat ekstra tyd begin, reël die skeidsregter 'n loting op dieselfde manier as voor die wedstryd.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Geen drie nie

Arms voor die liggaam gekruis en dan weer na die sye terugbeweeg.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Skewe ingooi by lynstaan

Skouers ewewydig met grenslyn. Hand bokant kop dui aan dat die vlug van die bal skeef was.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Doodvatter of doodgevatte speler rol nie weg nie

ʼn Sirkelbeweging met die vinger en arm wat weg vanaf die lyf beweeg.

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
12 Afskoppe en skoppe om spel te hervat

p of agter die middelpunt van die halflyn. Straf: Die span wat nie geskop het nie, het die opsie dat di ... t dieselfde span spel van op of agter die middelpunt van die halflyn. Straf: Vryskop. 1 [Replacement] 12.1 Wanneer die bal geskop word: a. Moet spanmaats van die skopper agter die bal wees. Straf: Skrum. b. Opposisiespelers moet op of agter die 10-meterlyn wees. Straf: Die skop word weer genee

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
21 Doelgebied

SewesByvoeging: Die hervattingskop moet geneem word binne 30 sekondes van die tydstip waarop die onsuksesvolle skop na die pale geneem is. 16 [Replacement] 21.16 Indien ‘n speler wat die bal dra binne die doelgebied opgehou word sodat die speler nie die bal kan druk of speel nie, is die bal dood. Spel hervat met ʼn doellyn-inskop of ʼn 5m-skrum, afhangende van hoe die bal die doelgebie

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
12 Afskoppe en skoppe om spel te hervat

p of agter die middelpunt van die halflyn. Straf: Die span wat nie geskop het nie, het die opsie dat di ... t dieselfde span spel van op of agter die middelpunt van die halflyn. Die hervattingskop moet binne 30 sekondes geneem word vanaf die tyd nadat 'n doelskop geneem of van die hand gewys is, of vanaf die tyd dat 'n strafskop of skepskop geneem is. Straf: Vryskop. 5 [Replacement] 12.5 Wanneer di

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
20 Strafskop en vryskop

GAME-ON8 [Replacement] 20.8 'n Speler mag die bal skop, skepskop of stelskop (maar nie om dit in die grens in te skop nie). Vervang deur: 20.8 Indien die strafskop of vryskop binne die span se eie halfgebied geneem word, mag die skopper die bal steekskop, skepskop of stelskop (behalwe vir ʼn skop in die grens in). As dit binne die teenstanders se halfgebied geneem word, moet die strafsko

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Geelkaart

Die kaart wat deur die skeidsregter aan ‘n speler getoon word om aan te dui dat die speler gewaarsku en tydelik geskors is.   

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
19 Skrum

Sewes4 [Replacement] 19.4 Spanne moet gereed wees om die skrum te vorm binne 30 sekondes nadat die merk gemaak is. Straf: Vryskop. Vervang deur: 19.4 Spanne moet gereed wees om die skrum te vorm binne 15 sekondes nadat die merk gemaak is. Straf: Vryskop. 5 [Replacement] 19.5 Wanneer albei spanne 15 spelers het, bind agt spelers van elke span saam in die formasie soos in die diagram aangedu

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
18 Grens, vinnige ingooi en lynstaan

Sewes 12 [Replacement] 18.12 Spanne vorm die lynstaan binne 30 sekondes nadat 'n merk aangedui is. Straf: Vryskop. Vervang deur: 18.12 Spanne vorm die lynstaan binne 15 sekondes nadat die assistentskeidsregter of grensregter die grensmerk aangedui het. Straf: Vryskop.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Vuilspel

Hou vlag horisontaal en wys veld-in reghoekig met die grenslyn.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Drie en strafdrie

Skeidsregter se rug na die doodlyn. Arm vertikaal opgesteek.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Hantering van bal in losskrum of skrum

Hand op grondvlak, maak ʼn veebeweging, asof die bal hanteer.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Dokter benodig

Beide arms in die lug bo die kop dui aan ʼn dokter en/of draagbaar word vir beseerde speler benodig.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Voordeel

Arm uitgestrek, middellyfhoogte, in die rigting van die nie-oortredende span, vir 'n tydperk van ongeveer vyf sekondes.

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
5 Tyd

GAME-ON3 [Replacement] 5.3 In nie-internasionale wedstryde mag die wedstrydorganiseerder besluit om die lengte van 'n wedstryd te verkort. Indien die wedstrydorganiseerder nie besluit nie, kom die spanne ooreen oor die lengte van 'n wedstryd. Indien hulle nie kan ooreenkom nie, besluit die skeidsregter. Vervang deur: 5.3 Wedstryde moet 'n minimum van 40 minute duur, maar kan in gelyke helfte

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
6 Wedstrydbeamptes

SewesByvoeging: a. Voordat ekstra tyd begin, reël die skeidsregter 'n loting op dieselfde manier as voor die wedstryd. ***.LINKS | 2022/06/23/9b218257-9c58-4d8f-8105-6d5af83e0e92/ | hre ... 6. Die skeidsregter het beheer oor die doelgebiedregters as met assistentskeidsregters of grensregters. Byvoeging: 6. Doelgebiedregters dui die uitslag van doelskoppe of strafskoppe na die pale aa

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
19 Skrum

m in die formasie soos in die diagram aangedui word. Elke span moet twee stutte en een haker in die voorry en twee slotte in die tweede ry hê. Drie agterryspelers van elke span voltooi die skrum. Stra ... y bestaan uit twee stutte en 'n haker en die tweede ry bestaan uit twee slotte. Al vyf moet aan die skrum gebind bly totdat dit ten einde loop en mag nie hulle binding verbreek om die bal te speel ni

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
19 Skrum

Onder 196 [Replacement] 19.6 Indien 'n span om enige rede tot minder as 15 verminder word, kan die getal spelers van elke span in die skrum dienooreenkomstig verminder word. Indien 'n toegelate vermindering deur een span gemaak word, is daar geen vereiste dat die ander span 'n soortgelyke vermindering hoef te maak nie. 'n Span moet egter nie minder as vyf spelers in die skrum hê nie. Vervan

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
8 Aanteken van punte

10e7 [Replacement] 8.7 Indien 'n drie aangeteken word, gee dit aan die span die reg om met ' ... n word, gee dit aan daardie span die reg om met 'n doelskop te poog, wat 'n skepskop moet wees. c geskrap4 [Replacement] 8.4 Die skopper: a. Gebruik die bal wat in spel was, tensy dit defektief is. b. Neem die skop van binne die speelveld op 'n lyn deur die plek waar die drie aangeteken is, paralle

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
8 Aanteken van punte

Sewes 7 [Replacement] 8.7 Indien 'n drie aangeteken word, gee dit aan die span die reg om met ' ... n word, gee dit aan daardie span die reg om met 'n doelskop te poog, wat 'n skepskop moet wees. c geskrap 4 [Replacement] 8.8 ;Die skopper: a. Neem die skop van binne die speelveld op 'n lyn deur die plek waar die drie aangeteken is, parallel met die grenslyne. b. Stel die bal direk op di

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
20 Strafskop en vryskop

Sewes8 [Replacement] 20.8 'n Speler mag die bal skop, skepskop of stelskop (maar nie om dit in die grens in te skop nie). Vervang deur: 20.8 'n Speler mag die bal skop of skepskop maar mag dit nie stelskop nie.

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
20 Strafskop en vryskop

10e8 [Replacement] 20.8 'n Speler mag die bal skop, skepskop of stelskop (maar nie om dit in die grens in te skop nie). Vervang deur: 20.8 'n Speler mag die bal skop of skepskop maar mag dit nie stelskop nie.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Grens en span om te gooi

Steek vlag met een arm op, beweeg na merk op die grens en staan daar, terwyl die ander arm wys na die span wat daarop geregtig is om te gooi.

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
3 Span

Sewes 1 [Replacement] 3.1 Elke span het gedurende spel nie meer as 15 spelers binne die speelgebied nie. Vervang deur: 3.1 Elke span het gedurende spel nie meer as sewe spelers binne di ... s nomineer en gebruik. 5 [Replacement] 3.5 Vir ander wedstryde besluit die wedstrydorganiseerder hoeveel plaasvervangers genomineer mag word, tot 'n maksimum van agt. Vervang deur: 3.5 Di

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Opsetlik op 'n speler val

Gekromde arm maak gebaar om handeling van vallende speler na te boots. Teken word gemaak in die rigting waarin die oortredende speler geval het.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Versuim om te bind

Een arm reguit gestrek asof gebind. Ander hand beweeg op en af teen die arm om die omvang van 'n volledige binding aan te dui.

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
3 Span

10e1 [Replacement] 3.1 Elke span het gedurende spel nie meer as 15 spelers binne die speelgebied nie. Vervang deur: 3.1 Elke span het gedurende spel nie meer as 10 spelers binne die speelgebie ... 5 [Replacement] 3.5 Vir ander wedstryde besluit die wedstrydorganiseerder hoeveel plaasvervangers genomineer mag word, tot 'n maksimum van agt. Vervang deur: 3.5 Wedstrydorganiseerders mag die geta

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
3 Span

n die spanne nie 'n behoorlik afgerigte voorry op die veld kan bring nie of indien die skeidsregter so beveel. Vervang deur: 3.13 Selfs van die begin van die wedstryd af, in geval dat een van die spanne nie 'n behoorlik afgerigte voorry op die veld kan bring nie of indien die skeidsregter so bevee ... 5 spelers in elk van die spanne gespeel word. Vervang deur: 3.2 'n Wedstrydorganiseerder kan magtig da

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
18 Grens, vinnige ingooi en lynstaan

GAME-ONByvoeging: Byvoeging:Wedstrydorganiseerders mag bepaal dat spanne nie in die lynstaan moet lig en/of meeding nie

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Bloeiende wond

Gekruisde arms bo die kop dui aan speler het bloeiende wond en mag tydelik vervang word.