Soek

51 search_results_for op die voete

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Voet-op deur voorryspeler

Lig voet op en raak voet.

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
13 Spelers op die grond in oop spel – geen doodvat nie

Beginsel Die spel word gespeel slegs deur spelers wat op hulle voete is.1 13.1 Spelers wat gron ... e voete en sonder die bal moet nie op of oor spelers op die grond val wat die bal het of naby di ... t los. Straf: Strafskop. 13.2 As die bal eers gespeel of laat los is, moet spelers op die grond onmiddellik hetsy van die bal af wegbeweeg of opstaan. Straf: Strafskop. 13.3 ‘n Speler op die grond in di

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Op speler leun in lynstaan

...

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Onkantkeuse: strafskop op skrum

...

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Opsetlik op 'n speler val

Gekromde arm maak gebaar om handeling van vallende speler na te boots. Teken word gemaak in die rigting waarin die oortredende speler geval het.

Reëls van die Spel
Gedragskode van die Spel

y unieke karakter beide op en vanaf die veld behou. Hierdie gedragskode dek die basiese beginsels van rugby soos dit betrekking het op die speel en afrigting daarvan, en op die totstandkoming e ... l komplementeer, die standaarde sal stel vir almal wat by rugby betrokke is, op watter vlak ook a ... n was om ʼn voetbal op te tel en daarmee te begin hardloop, het hardnekkig die talle pogings tot wysigin

Reëls van die Spel
Voorwoord

s deur Wêreldrugby gemagtig. Dit is die plig van die unies om te verseker dat die spel op elke vla ... s gaandeweg op 'n geskikte tyd aan die verskillende fases van rugby bekend gestel word, wat aan hulle mee ... Die oogmerk van die spel is dat twee spanne van 15, 10 of sewe spelers elk, wat regverdig speel, volgens die reëls en in die sportgees daarvan, soveel moontlik punte aanteken deur die bal te dr

Reëls van die Spel
Definisies

t by die doodvat aankom. Hulle moet op hulle voete bly om direk om die bal mee te ding. Indien hull ... e waar spelers ander spelers wat op hul voete in die doodvatarea is lateraal grond toe rol/draai of tre ... e is. Losskrum 'n Fase van die spel waar een of meer spelers van elke span, wat op hulle voete e ... e volgende fase, of die periode tussen fases van die spel, behalwe wanneer die bal dood is. Op die voet

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
Sewes

Die reëls van die spel is op sewes van toepassing, onderworpe aan die volgende variasies:

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
10e

Die reëls van die spel is op 10e van toepassing, onderworpe aan die volgende variasies:

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
Onder 19

Die reëls van die spel is van toepassing op die O/19-spel, onderworpe aan die volgende variasies:

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
GAME-ON

Die wette van die spel is ten volle van toepassing op die “Game-On” wêreldwye variasies, onderhewig aan die volgende variasies wat op 'n diskresionêre grondslag deur unies en streke toegepas kan word. Hierdie reëls kan op 'n individuele grondslag gekies word en daar is geen vereiste om almal gelyktydig te gebruik nie. Die wêreldwye spelvariasies is gemik op die onderpunt van die gemeenskapspe

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
14 Doodvat

t: a. Op hulle voete bly en die bal en die baldraers onmiddellik laat los. Straf: Strafskop. b. O ... f: Strafskop. Ná 'n doodvat moet alle spelers op hulle voete wees wanneer hulle die bal speel Speler nie op sy voete is nie wat die bal by die doodvat speel Speler nie op sy voete is nie wat die ba ... l deur weg te beweeg of deur die bal aan te gee of dit te skop. Straf: Strafskop. b. Moet op hulle voet

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
15 Losskrum

n Losskrum word gevorm indien minstens een speler van elke span in kontak is, op hulle voete en oor di ... p die bal kon kry voordat die losskrum gevorm is en hulle op hulle voete gebly het. Straf: Strafskop. 15.12 Spelers moet poog om regdeur die losskrum op hulle voete te bly. Straf: Strafskop. 15.1 ... e. Straf: Strafskop. 15.14 Spelers mag die bal met hulle voete speel, mits hulle dit op 'n veilig

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
17 Skoonvang

m. 17.7 Die vryskop word op die volgende plekke geneem: Plek van die skoonvang Plek van vryskop Binne die 22 Op die plek van die skoonvang maar minstens vyf meter van die doellyn af, in lyn met die plek van die skoonvang. Binne die doelgebied Op die vyfmeterlyn, in lyn met die plek van di ... g. Opeis van 'n skoonvang 17.1 Om 'n skoonvang op te eis moet 'n speler: a. Minstens een voet o

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
20 Strafskop en vryskop

n strafskop of vryskop Terwyl die bal in spel is, uitgesonderd 'n laat loop ná 'n skop. Op die plek van oortreding. Terwyl die bal dood is. Op die plek waar die spel hervat sou word of, indien daardie plek die doellyn of binne 15 meter daarvan was, is die merk op die 15-meterlyn, in lyn met daardie plek.   Indien spel met 'n inskop sou hervat het, is die merk enige plek op die strafly

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
1 Die veld

e speelgebied wat op die velddiagram aangetoon word. Die veldAfmetingsLengte van speelveldLengte va ... e wat op die velddiagram aangetoon word. Die soliede lyne is op: a. Die doodlyne en die doelgrenslyn ... r is stippellyne in die konfigurasie wat op die velddiagram aangetoon word. Elke stippel binne di ... d begin. 1.12 Die skeidsregter sal poog om die kwessies op te los en sal nie die wedstryd begi

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
21 Doelgebied

m of arms, of die voorkant van die speler se lyf van die middel tot by die nek. 21.2 Deur die bal op te tel word dit nie gedruk nie. 'n Speler mag die bal in die doelgebied optel en dit op 'n ander ple ... s of tot op of oor die doodlyn skop, kan die verdedigende span een van die volgende kies: a. Om in te skop van enige plek op of agter die 22-meterlyn; of b. Om 'n skrum te neem op die plek waar di

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
19 Skrum

e voorryspeler moet albei hulle voete op die grond hê, met die gewig ferm op minstens een voet. Straf: Vryskop. ... e aangee, behalwe by 'n lynstaan. In die skrumsone op die punt naaste aan die plek van die oortredin ... n. Onkant in oop spel (skrumopsie). In die skrumsone op die punt naaste aan die plek waar die oortredend ... e skrumsone op die punt naaste aan waar die oortreding plaasgevind het. Die nie-oortredende span. Die ba

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
3 Span

e span om die getal toepaslik te verminder. Die telling op die tydstip van die beswaar bl ... n die minimum plaasvervangingsverpligtinge op gedefinieerde vlakke van die spe ... e spanne nie 'n behoorlik afgerigte voorry op die veld kan bring nie of indien die skeidsregter so bevee ... e skrums kan voortgaan met spelers wat reeds op die veld is nie, nomineer die span 'n ander speler om di

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
8 Aanteken van punte

e bal voor die doellyn doodgevat word en die speler se momentum hulle in 'n aaneenlopende beweging o ... b. Neem die skop van binne die speelveld op 'n lyn deur die plek waar die drie aangeteken is, parallel met die grenslyne. Straf: Skop is ongeldig. c. Stel die bal direk op die grond of op sand, saagsel ... d die opponerende span nie toegelaat om op te storm nie. Wanneer nog 'n skop toegelaat word, mag di

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
11 Aanslaan of vorentoe aangee

Aanslaan 11.1 'n Aanslaan kan op enige plek in die speelgebied plaasvind. Straf: Skrum (indien die bal in die grens ingaan, kan die nie-oortredende span in plaas daarvan 'n vinnige ingooi of 'n lynstaan kies). 11.2 Dit is 'n aanslaan indien 'n speler, in die doodvat of poging tot doodvat van ' ... m Vorentoe aangee 11.6 'n Vorentoe aangee kan op enige plek in die speelgebied plaasvind. Stra

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
10 Onkant en aankant in oop spel

s hulle wil. d. Draal in 'n onkantposisie. 10.2 'n Speler kan op enige plek in die speelgebied onkan ... s: Strafskop op die plek van oortreding; of Skrum waar die oortredende span laas die bal gespeel het. &nbs ... s: Strafskop op die plek van oortreding; of Skrum waar die oortredende span laas die bal gespeel he ... e kies: Strafskop op die plek van oortreding; of Skrum waar die oortredende span laas die bal gespee

Reëls van die Spel > Riglyne vir Toepassing van Reëls
Kopkontakproses - Maart 2021

t wees op die optrede van die betrokkenes, nie die besering nie - die behoefte aan 'n Evaluering van ... n rooi 14 - albei ding op dieselfde hoogte om die bal mee Die 'vermoë tot ʼn keuse' vir doodvatter ... n keelarea van spelers te beskerm. Die proses kan toegepas word op: Hoogvatte Skouerstormlop ... Laai hierdie riglyn as ʼn PDF af Kyk na videovoorbeelde van die kopkontakproses vir: Hoogva

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
16 Losgemaal

p hulle voete is. ʼn Speler wat die bal uit die baldraer se besit stroop, moet met daardie spele ... n die losgemaal loop wat die naaste aan daardie span se doellyn is. Indien daardie voet op of agte ... e ander spelers in 'n losgemaal moet poog om op hulle voete te bly. Straf: Strafskop. 16.10 All ... n Losgemaal eindig en spel gaan voort wanneer: a. Die bal of baldraer verlaat die losgemaal. b. Die bal op di

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
12 Afskoppe en skoppe om spel te hervat

2 Afskoppe word op of agter die middelpunt van die halflyn geneem. Straf: Die span wat nie geskop he ... e aangeteken het, hervat hul opponente spel van op of agter die middelpunt van die halflyn. Straf: Die spa ... b. Opposisiespelers moet op of agter die 10-meterlyn wees. Straf: Die skop word weer geneem. 12.6 Die ba ... n deur ʼn opponent opgehou, doodgedruk of op ander wyse binne die reëls doodgemaak word. b.

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
9 Vuilspel

m daardie speler vas gryp nie. Straf: Strafskop. 9.17 'n Speler moet nie 'n opponent wie se voete van di ... n 'n skrum moet nie op ʼn afstand van die teenstanders vorm en hulle dan stormloop nie. Stra ... e 'n opponent doelbewus van die voete af lig of 'n opponent opwaarts uit 'n skrum forseer nie. Stra ... n kan kies om die strafskop te neem hetsy: Op die plek van die oortreding; of Waar die bal lan

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
6 Wedstrydbeamptes

d 6.3 Die skeidsregter reël die loting. Een van die kapteins skiet die munt op en die ander kaptei ... k toe op die plek waar die kontak plaasgevind het. Interaksie tussen die skeidsregter e ... s wat van tegnologiese toestelle gebruik maak om situasies met betrekking tot die volgende op te klaa ... r, voorsien elke span 'n grensregter. 6.20 Die wedstrydorganiseerder mag 'n persoon nomineer om op t

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
18 Grens, vinnige ingooi en lynstaan

l ingooi staan op die ingooimerk met buite voete buite die speelveld. Die ingooier moet nie in di ... f 'n speler en gaan direk in die grens in. Waar die bal die grenslyn raak of op die punt op di ... n is. Indien die ingooi-opsie geneem word, is die ingooi waar die bal die grenslyn bereik het of op di ... l die grenslyn bereik het of op die straflyn van die inskop, wat ook al die naaste aan die skopper s

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Ingooi in skrum nie reguit nie

Hande op kniehoogte en boots aksie van skewe ingooi na.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Te vroeg oplig en oplig in lynstaan

Beide vuiste voor lyf gebal, op middellyfhoogte, en maak opligbeweging.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Hantering van bal in losskrum of skrum

Hand op grondvlak, maak ʼn veebeweging, asof die bal hanteer.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Losskrum of losgemaal opsetlik laat ineenstort

Beide arms op skouerhoogte asof om teenstander gebind. Bolyf word laat sak en gedraai asof teenstander aftrek wat bo-op hom is.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Sluit van spasies in lynstaan

Beide hande op ooghoogte, wys opwaarts, palms na binne. Hande kom by mekaar met saamdrukaksie.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Stoot teenstander in lynstaan

Beide hande op skouerhoogte met palms na buite en maak stootgebaar.

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
6 Wedstrydbeamptes

10eByvoeging: a. Voordat ekstra tyd begin, reël die skeidsregter 'n loting op dieselfde manier as voor die wedstryd.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Grens en span om te gooi

Steek vlag met een arm op, beweeg na merk op die grens en staan daar, terwyl die ander arm wys na die span wat daarop geregtig is om te gooi.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Doelskop geslaagd

Steek vlag op om aan te dui dat die bal oor die dwarsbalk en tussen die pale deur is.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Versuim om te bind

Een arm reguit gestrek asof gebind. Ander hand beweeg op en af teen die arm om die omvang van 'n volledige binding aan te dui.

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
8 Aanteken van punte

GAME-ON2 [Replacement] 8.2 Die skopper: a. Gebruik die bal wat in spel was, tensy dit defektief is. b. Neem die skop van binne die speelveld op 'n lyn deur die plek waar die drie aangeteken is, parallel met die grenslyne. c. Stel die bal direk op die grond of op sand, saagsels of 'n skopring. Die skopper kan deur 'n steller bygestaan word. Niks anders mag gebruik word om die skopper t