Soek

25 search_results_for replacement

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
18 Grens, vinnige ingooi en lynstaan

Sewes12 [Replacement] 18.12 Spanne vorm die lynstaan sonder versuim. Straf: Vryskop. Vervang deur: 18.12 Spanne vorm die lynstaan binne 15 sekondes nadat die assistentskeidsregter of grensregter die grensmerk aangedui het. Straf: Vryskop.

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
20 Strafskop en vryskop

Sewes8 [Replacement] 20.8 'n Speler mag die bal skop, skepskop of stelskop (maar nie om dit in die grens in te skop nie). Vervang deur: 20.8 'n Speler mag die bal skop of skepskop maar mag dit nie stelskop nie.

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
3 Span

10e1 [Replacement] 3.1 Elke span het gedurende spel nie meer as 15 spelers binne die speelgebie ... d nie. 2 geskrap4 [Replacement] 3.4 Vir internasionale wedstryde kan 'n unie tot soveel as ag ... 5 [Replacement] 3.5 Vir ander wedstryde besluit die wedstrydorganiseerder hoeveel plaasvervanger ... l plaasvervangers verander wat 'n span mag nomineer en gebruik. 6 [Replacement] 3.6 Plaasvervanging ma

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
20 Strafskop en vryskop

10e8 [Replacement] 20.8 'n Speler mag die bal skop, skepskop of stelskop (maar nie om dit in die grens in te skop nie). Vervang deur: 20.8 'n Speler mag die bal skop of skepskop maar mag dit nie stelskop nie.

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
3 Span

Sewes 1 [Replacement] 3.1 Elke span het gedurende spel nie meer as 15 spelers binne di ... e speelgebied nie. 2 geskrap 4 [Replacement] 3.4 Vir internasionale wedstryde kan 'n unie tot sovee ... s nomineer en gebruik. 5 [Replacement] 3.5 Vir ander wedstryde besluit die wedstrydorganiseerder hoevee ... 3 geskrap 16-20 geskrap 31 [Replacement] 3.31 Indien die tydelike plaasvervanger tydelik geskors wor

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
5 Tyd

GAME-ON3 [Replacement] 5.3 In nie-internasionale wedstryde mag die wedstrydorganiseerder besluit om die lengte van 'n wedstryd te verkort. Indien die wedstrydorganiseerder nie besluit nie, kom die spanne ooreen oor die lengte van 'n wedstryd. Indien hulle nie kan ooreenkom nie, besluit die skeidsregter. Vervang deur: 5.3 Wedstryde moet 'n minimum van 40 minute duur, maar kan in gelyke helfte

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
17 Skoonvang

GAME-ON4 [Replacement] 17.4 'n Skoonvang mag nie opgeëis word van afskop of van 'n skop om spel te hervat nadat punte aangeteken is nie. Vervang deur: 17.4 'n Skoonvang mag nie geneem word van 'n afskop of 'n herbeginskop nadat punte aangetek is of van ʼn aanvallende skop van binne die 22 m nie.

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
12 Afskoppe en skoppe om spel te hervat

10e4 [Replacement] 12.4 Nadat 'n span punte aangeteken het, hervat hul opponente spel van o ... t dieselfde span spel van op of agter die middelpunt van die halflyn. Straf: Vryskop. 1 [Replacemen ... m. Vervang deur: a. Moet spanmaats van die skopper agter die bal wees. Straf: Vryskop. 6 [Replacemen ... k. Straf: Vryskop. 8 [Replacement] 12.8 Indien die bal direk in die grensgebied in beweeg, kies die spa

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
12 Afskoppe en skoppe om spel te hervat

Sewes4 [Replacement] 12.4 Nadat 'n span punte aangeteken het, hervat hul opponente spel van o ... e tyd dat 'n strafskop of skepskop geneem is. Straf: Vryskop. 1 [Replacement] 12.1 Wanneer die ba ... t spanmaats van die skopper agter die bal wees. Straf: Vryskop. 6 [Replacement] 12.6 Die bal moet di ... 8 [Replacement] 12.8 Indien die bal direk in die grensgebied in beweeg, kies die span wat nie geskop he

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
5 Tyd

Sewes1 [Replacement] 5.1 'n Wedstryd duur nie langer nie as 80 minute nie (verdeel in twee helftes, elk nie langer nie as 40 minute plus verlore tyd), tensy die wedstrydorganiseerder die speel van ekstra tyd in 'n gelykop-wedstryd binne 'n uitklopkompetisie gemagtig het. Vervang deur: 5.1 ' ... r as 10 minute lank nie), plus verlore tyd en ekstra tyd. 2 [Replacement] 5.2 Rustyd bestaan uit '

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
5 Tyd

10e1 [Replacement] 5.1 'n Wedstryd duur nie langer nie as 80 minute nie (verdeel in twee helftes, elk nie langer nie as 40 minute plus verlore tyd), tensy die wedstrydorganiseerder die speel van ekstra tyd in 'n gelykop-wedstryd binne 'n uitklopkompetisie gemagtig het. Vervang deur: 5.1 ' ... e periode ruil die spanne kante sonder 'n pouse. 2 [Replacement] 5.2 Rustyd bestaan uit 'n pouse va

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
5 Tyd

Onder 191 [Replacement] 5.1 'n Wedstryd duur nie langer nie as 80 minute nie (verdeel in twee helftes, elk nie langer nie as 40 minute plus verlore tyd), tensy die wedstrydorganiseerder die speel van ekstra tyd in 'n gelykop-wedstryd binne 'n uitklopkompetisie gemagtig het. Vervang deur: 5.1 'n Wedstryd is 70 minute lank (verdeel in twee helftes, elk nie meer as 35 minute lank nie), plu

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
9 Vuilspel

Sewes29 [Replacement] 9.29 Wanneer 'n speler gewaarsku en vir 10 minute geskors word, sal die skeidsregter aan daardie speler 'n geel kaart toon. Indien daardie speler later weer 'n geelkaartoortreding begaan, moet die speler afgestuur word. Vervang deur: 9.29 Wanneer 'n speler gewaarsku en vir twee minute geskors word, sal die skeidsregter aan daardie speler 'n geel kaart toon. Indien daardi

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
19 Skrum

Sewes4 [Replacement] 19.4 Spanne moet gereed wees om die skrum te vorm binne 30 sekondes nadat di ... m binne 15 sekondes nadat die merk gemaak is. Straf: Vryskop. 5 [Replacement] 19.5 Wanneer albei spann ... f: Strafskop. 6 geskrap7c geskrap7d geskrap23 [Replacement] 19.23 'n Voorryspeler moet ni ... e rigting van die opponente se doellyn uitskop nie. Straf: Strafskop. 2 [Replacement] 19.2 Die skru

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
9 Vuilspel

10e29 [Replacement] 9.29 Wanneer 'n speler gewaarsku en vir 10 minute geskors word, sal die skeidsregter aan daardie speler 'n geel kaart toon. Indien daardie speler later weer 'n geelkaartoortreding begaan, moet die speler afgestuur word. Vervang deur: 9.29 Wanneer 'n speler gewaarsku en vir twee minute geskors word, sal die skeidsregter aan daardie speler 'n geel kaart toon. Indien daardi

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
3 Span

GAME-ON2 [Replacement] 3.2 'n Wedstrydorganiseerder mag goedkeur dat wedstryde met minder as 1 ... n gelyke getal spelers hê. 13 [Replacement] 3.13 Skrums word onbetwiste skrums indien enigeen va ... l, moet skrums onbestrede wees 14 [Replacement] 3.14 'n Wedstrydorganiseerder kan bepaal onder watte ... l spelers hê 34 [Replacement] 3.34 'n Wedstrydorganiseerder mag herhalende plaasvervangers op omskrew

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
20 Strafskop en vryskop

GAME-ON8 [Replacement] 20.8 'n Speler mag die bal skop, skepskop of stelskop (maar nie om dit in die grens in te skop nie). Vervang deur: 20.8 Indien die strafskop of vryskop binne die span se eie halfgebied geneem word, mag die skopper die bal steekskop, skepskop of stelskop (behalwe vir ʼn skop in die grens in). As dit binne die teenstanders se halfgebied geneem word, moet die strafsko

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
8 Aanteken van punte

Sewes7 [Replacement] 8.7 Indien 'n drie aangeteken word, gee dit aan die span die reg om met ' ... c geskrap4 [Replacement] 8.4 Die skopper: a. Gebruik die bal wat in spel was, tensy dit defektie ... p is ongeldig. 14 [Replacement] 8.14 Al die opponerende spelers gaan terug tot agter hulle doellyn en ma ... e opponerende spelers moet onmiddellik naby hulle 10-meterlyn bymekaarkom. 16 geskrap21 [Replacement] 8.2

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
8 Aanteken van punte

10e7 [Replacement] 8.7 Indien 'n drie aangeteken word, gee dit aan die span die reg om met ' ... c geskrap4 [Replacement] 8.4 Die skopper: a. Gebruik die bal wat in spel was, tensy dit defektief is. ... g. 14 [Replacement] 8.14 Al die opponerende spelers gaan terug tot agter hulle doellyn en mag ni ... e opponerende spelers moet onmiddellik naby hulle 10-meterlyn bymekaarkom. 16 geskrap21 [Replacement] 8.2

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
8 Aanteken van punte

GAME-ON2 [Replacement] 8.2 Die skopper: a. Gebruik die bal wat in spel was, tensy dit defektief is. b. Neem die skop van binne die speelveld op 'n lyn deur die plek waar die drie aangeteken is, parallel met die grenslyne. c. Stel die bal direk op die grond of op sand, saagsels of 'n skopring. Die skopper kan deur 'n steller bygestaan word. Niks anders mag gebruik word om die skopper t

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
9 Vuilspel

GAME-ON13 [Replacement] 9.13 'n Speler moet nie 'n opponent vroeg, laat of gevaarlik doodvat nie. Gevaarlike doodvatte sluit in, maar is nie beperk nie tot, doodvat of pogings tot doodvat van 'n opponent bo die skouerlyn, selfs indien die doodvat onder die skouerlyn begin. Vervang deur: 9.13 'n Speler mag nie 'n teenstander vroeg, laat of gevaarlik doodvat nie. Gevaarlike doodvatte slui

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
19 Skrum

10e5 [Replacement] 19.5 Wanneer albei spanne 15 spelers het, bind agt spelers van elke span saam in die formasie soos in die diagram aangedui word. Elke span moet twee stutte en een haker in die voorry en twee slotte in die tweede ry hê. Drie agterryspelers van elke span voltooi die skrum. Stra ... e. Straf: Strafskop. 6 geskrap7d geskrap2 [Replacement] 19.2 Die skrum eindig: a. Wanneer die ba

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
21 Doelgebied

SewesByvoeging: Die hervattingskop moet geneem word binne 30 sekondes van die tydstip waarop die onsuksesvolle skop na die pale geneem is. 16 [Replacement] 21.16 Indien ‘n speler wat die bal dra binne die doelgebied opgehou word sodat die speler nie die bal kan druk of speel nie, is die bal dood. Spel hervat met ʼn doellyn-inskop of ʼn 5m-skrum, afhangende van hoe die bal die doelgebie

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
1 Die veld

GAME-ON3 [Replacement] 1.3 Die afmetings van die speelgebied wat op die velddiagram aangetoon word. ***IMG | the-plan-2019-en.jpg | href:*** Die veld a. Die speelgebied het 'n reghoekige vorm. b. Enige afwykings van hierdie afmetings moet deur die betrokke unie vir plaaslike kompetisies of deur Wêreldrugby vir internasionale wedstryde goedgekeur word. c. Indien die lengte van die speelvel

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
19 Skrum

Onder 196 [Replacement] 19.6 Indien 'n span om enige rede tot minder as 15 verminder word, kan die getal spelers van elke span in die skrum dienooreenkomstig verminder word. Indien 'n toegelate vermindering deur een span gemaak word, is daar geen vereiste dat die ander span 'n soortgelyk ... e). Straf: Vryskop. 3 [Replacement] 19.3 Indien daar geen oortreding is nie, sal die skeidsregter spe