17 Skoonvang

GAME-ON

4 [Replacement]

17.4 'n Skoonvang mag nie opgeëis word van afskop of van 'n skop om spel te hervat nadat punte aangeteken is nie.

Vervang deur:

17.4 'n Skoonvang mag nie geneem word van 'n afskop of 'n herbeginskop nadat punte aangetek is of van ʼn aanvallende skop van binne die 22 m nie.