8 Aanteken van punte

GAME-ON

2 [Replacement]

8.2 Die skopper:

a. Gebruik die bal wat in spel was, tensy dit defektief is.

b. Neem die skop van binne die speelveld op 'n lyn deur die plek waar die drie aangeteken is, parallel met die grenslyne.

c. Stel die bal direk op die grond of op sand, saagsels of 'n skopring. Die skopper kan deur 'n steller bygestaan word. Niks anders mag gebruik word om die skopper te help nie.

d. Neem die skop binne 90 sekondes (speeltyd) van die tydstip waarop die drie toegeken is, selfs al val die bal om en moet dit weer gestel word. Straf: Skop is ongeldig.

Vervang deur:

b. . Indien deur die wedstrydorganiseerder bepaal, neem die skop voor die pale