18 Grens, vinnige ingooi en lynstaan

Sewes

12 [Replacement]

18.12 Spanne vorm die lynstaan sonder versuim. Straf: Vryskop.

Vervang deur:

18.12 Spanne vorm die lynstaan binne 15 sekondes nadat die assistentskeidsregter of grensregter die grensmerk aangedui het. Straf: Vryskop.