6 Wedstrydbeamptes
Sewes
Byvoeging:
a. Voordat ekstra tyd begin, reël die skeidsregter 'n loting op dieselfde manier as voor die wedstryd.
***.LINKS | 2022/06/23/9b218257-9c58-4d8f-8105-6d5af83e0e92/ | href:***
Byvoeging:
6.31 Daar is twee doelgebiedregters vir elke wedstryd, een in elke doelgebied.
Byvoeging:
6. Die skeidsregter het beheer oor die doelgebiedregters as met assistentskeidsregters of grensregters.
Byvoeging:
6. Doelgebiedregters dui die uitslag van doelskoppe of strafskoppe na die pale aan.
Byvoeging:
6. Doelgebiedregters dui aan wanneer die bal of die baldraer in die doelgrens inbeweeg het.
Byvoeging:
6. Indien nodig, sal die doelgebiedregter die skeidsregter met beslissings oor dooddrukke en drieë bystaan.
Byvoeging:
6. 'n Wedstrydorganiseerder mag aan die doelgebiedregter die gesag verleen om vuilspel in die doelgebied aan te dui.
Byvoeging:
6. Wedstrydbeamptes binne die doelgebied is nie nodig indien daar ’n televisiewedstrydbeampte teenwoordig is nie