Soek
77 search_results_for van die voete af
Reëls van die Spel
Welkom by die aanlyn leermodule Reëls van die Spel. Ons stel voor jy gebruik die Reëls-webblad om jou te help om hierdie module te voltooi. Maak eenvoudig 'n ander venster oop om die inligting byderhand te hou. Jy kan hier ook die gedrukte Reëlboek in PDF-formaat aflaai, asook ons iOS- en Androi ... ook toegang tot ons IOS- en Android-toepassings kry of die reëlboek in PDF-formaat aflaai (s
Gedragskode van die Spel
l van die spel, op die veld en van die veld af, en word weerspieël deur nakoming van die reëls, di ... n. Die lang tradisie van spelers van opponerende spanne wat mekaar se geselskap weg van die veld af e ... ë ontwikkel is. Rugby, wat die belangstelling en entoesiasme van allerlei mense ontlok, het verskei ... e verskeidenheid agtergronde gespeel. Meer as 8,5 miljoen mense tussen die ouderdomme van ses en 6
8 Aanteken van punte
e doelgebied druk, mits die speler nie die bal vashou nie. Druk van die Bal Druk van 'n drie - wanneer 'n skrum die doellyn bereik Druk van 'n drie - 'n speler in die doelgrens wat nie die bal vasho ... k. 8.5 Indien die bal oor die dwarslat en bo die hoogte van die doelpale gaan, is die skop suksesvo ... p van binne die speelveld op 'n lyn deur die plek waar die drie aangeteken is, parallel met di
8 Aanteken van punte
GAME-ON 2 [Replacement] 8.2 Die skopper: a. Gebruik die bal wat in spel was, tensy dit defektief is. b. Neem die skop van binne die speelveld op 'n lyn deur die plek waar die drie aangeteken is, parallel met die grenslyne. c. Stel die bal direk op die grond of op sand, saagsels of 'n skopring. Di ... e. d. Neem die skop binne 90 sekondes (speeltyd) van die tydstip waarop die drie toegeken is, selfs a
8 Aanteken van punte
t wees. c geskrap 4 [Replacement] 8.8 Die skopper: a. Neem die skop van binn ... 0 sekondes (speeltyd) van die tydstip waarop die drie toegeken is, selfs al val die bal om en moet di ... 0 sekondes (speeltyd) van die tydstip waarop die drie toegeken is. Straf: Skop is ongeldig. 1 ... t] 8.21 Die skop moet geneem word binne 60 sekondes (speeltyd) van die tydstip waarop die hull
8 Aanteken van punte
m die skop van binne die speelveld op 'n lyn deur die plek waar die drie aangeteken is, parallel me ... m die skop binne 90 sekondes (speeltyd) van die tydstip waarop die drie toegeken is, selfs al val di ... e 30 sekondes (speeltyd) van die tydstip waarop die drie toegeken is. Straf: Skop is ongeldig. 1 ... t geneem word binne 60 sekondes (speeltyd) van die tydstip waarop die hulle bedoeling te kenne gee o
Gewysigde vorme van rugby
...
Reëls van die Spel
...
Reëls van die spel Eksaman
y die Reëlseksamen voltooi het, kan jy jou persoonlike sertifikaat aflaai. Registrasie is gratis en neem slegs 'n paar minute. Ons stel voor jy gebruik die Reëls-webblad om jou te help om hierdie module te voltooi. Maak eenvoudig 'n ander venster oop om die inligting byderhand te hou. Jy kan hier ook die gedrukte Reëlboek in PDF-formaat aflaai, asook ons iOS- en Android-toepassings.
Riglyne vir Toepassing van Reëls
...
Voorwoord
Die oogmerk van die spel is dat twee spanne van 15, 10 of sewe spelers elk, wat regverdig spee ... t te gee, te skop en te druk, met die span wat die hoogste getal punte aanteken wat die wenners van die wedstryd is. Die reëls van die spel, met inbegrip van die standaardstel variasies vir onder 1 ... n te alle tye spelers se welstand in gedagte te hou. Dit is die verantwoordelikheid van spelers om t
Definisies
n die grenslyne. Hierdie lyne is nie deel van die speelveld nie. Speler op grond Kyk "van die voete a ... d verantwoordelik is. V Van die voete af Spelers is van hulle voete af indien enige ander deel van die liggaa ... e voete is. Losskrum 'n Fase van die spel waar een of meer spelers van elke span, wat op hulle voet ... n die merk af te stoot. Onderklere 'n Onderkledingstuk wat die liggaam van die middellyf af bede
Sluit van spasies in lynstaan
...
Vorming van 'n skrum
...
Sewes
Die reëls van die spel is op sewes van toepassing, onderworpe aan die volgende variasies:
10e
Die reëls van die spel is op 10e van toepassing, onderworpe aan die volgende variasies:
Onder 19
Die reëls van die spel is van toepassing op die O/19-spel, onderworpe aan die volgende variasies:
Hantering van bal in losskrum of skrum
Hand op grondvlak, maak ʼn veebeweging, asof die bal hanteer.
Evaluering van 'n kopbesering benodig
Opgeligte arm buig om die kop te raak en word reguit gemaak.
17 Skoonvang
k van die skoonvang Plek van vryskop Binne die 22 Op die plek van die skoonvang maar minstens vyf meter van die doellyn af, in lyn met die plek van die skoonvang. Binne di ... l in die lug gevang is; en b. 'n Bal wat die vlak van die 22-meterlyn bereik het direk van 'n opponent se skop af vang voordat dit die grond of 'n ander speler raak; en c. Tegelykertyd "mer
Teëpraat (bevraagtekening van skeidsregter se beslissing)
...
GAME-ON
Die wette van die spel is ten volle van toepassing op die “Game-On” wêreldwye variasies, onderhewig aan die volgende variasies wat op 'n diskresionêre grondslag deur unies en streke toegepas kan wor ... l gelyktydig te gebruik nie. Die wêreldwye spelvariasies is gemik op die onderpunt van die gemeenskapspe ... e bepaal wat binne hulle jurisdiksie die gemeenskap uitmaak.
1 Die veld
i, sneeu of kunsgras (wat aan Wêreldrugby se Regulasie 22 voldoen). 1.3 Die afmetings van die speelgebied wat op die velddiagram aangetoon word. Die veld Afmetings Lengte van speelvel ... r) 94 6 68 a. Die speelgebied het 'n reghoekige vorm. b. Enige afwykings van hierdi ... e wedstryde goedgekeur word. c. Indien die lengte van die speelveld minder as 100 meter is, word di
Kopkontakproses - Maart 2021
Laai hierdie riglyn as ʼn PDF af Kyk na videovoorbeelde van die kopkontakproses vir: Hoogva ... g van Wêreldrugby vir zero-verdraagsaamheid vir vuilspel, veral waar daar kopkontak plaasvind. Die fokus moet wees op die optrede van die betrokkenes, nie die besering nie - die behoefte aan ' ... m. Goud laat sak sy gewig deur die lae doodvatpoging van swart 15 Wit 8 maak homself stewig o
18 Grens, vinnige ingooi en lynstaan
e se voete albei buite die speelveld is. Straf: Opsie van lynstaan of skrum. 18.5 'n Vinnige ingoo ... e naaste aan die skopper se doellyn is. Die span wat nie skop nie. Die bal gaan van 'n inskop a ... r van die vyfmeterlyn af. Straf: Vryskop. 18.16 Indien 'n span kies om 'n ontvanger te hê, staa ... e spanmaat vooraf vasvat, mits hulle hom nie onder die broek van agter of onder die dye van voor a
19 Skrum
r die agsteman die bal van die voete van 'n tweederyspeler af optel. d. Wanneer die skeidsregter di ... c. Doelbewuste oplig van 'n opponent van die voete af of om hulle opwaarts uit die skrum te forsee ... n nie meer as 'n armlengte van mekaar af nie met die hakers by die merk. Skrumopstelling GLOBAL ... f: Vryskop. d. Elke haker se voete moet in lyn wees met, of agter, die voorste voet van daardie span s
20 Strafskop en vryskop
e grenslyn af nie. Enige oortreding in y 'n lynstaan. 15 meter van die grenslyn af, op di ... n af in lyn met die plek van die oortreding maar minstens 15 meter van die grenslyn af genee ... t volgende gespeel word nadat dit geland het, minstens 15 meter van die grenslyn af. &nbs ... e doellyn af, in lyn met die plek waar die bal die doellyn gekruis het en minstens 15 meter van di
15 Losskrum
m 15.5 Spelers wat by die losskrum opdaag, moet op hulle voete wees en moet van agter hulle ei ... e opponerende span van die bal af te stoot. 15.11 Sodra 'n losskrum gevorm het, mag geen speler di ... r om van die bal af weg te beweeg en moet nie die bal in die losskrum speel of terwyl dit uitkom ni ... r, "speel die bal" (Engels "use it"), waarna die bal binne vyf sekondes van die losskrum af weggespee
6 Wedstrydbeamptes
e munt op en die ander kaptein roep. Die wenner van die loting besluit om af te skop of om die kant kie ... s: i. Wanneer die spelers wat ingooi enige deel van enigeen van hulle voete in die speelveld sit. i ... e assistentskeidsregter of grensregter nie, wat moet besluit of die bal van die korrekte plek af ingegooi is. 6.2 ... Beginsel Elke wedstryd is onder die beheer van wedstrydbeamptes wat uit die skeidsregter en twe
4 Toegelate Kleredrag
i, kortbroek en onderklere, kouse en stewels. Die mou van 'n trui moet minstens halfpad vanaf die skouerpunt tot by die elmboog strek. 4.3 Addisionele items word toegelaat. Dit is die volgende: a. Wasbar ... e wat onder kouse gedra word, wat nie hoër as een derde van die lengte van die onderbeen strek nie e ... j. Stewelknoppies, met inbegrip van gevormde rubber, aan die sole van hul stewels. k. Kousbroeke of spanbroeke va
16 Losgemaal
Beginsel Die doel van 'n losgemaal is om spelers toe te laat om te wedywer vir die bal, wat van die grond af gehou word. Vorming van 'n losgemaal 16.1 'n Losgemaal kan slegs in die speelvel ... l" geroep het en dit nie binne vyf minute van die roep af gespeel is nie. Straf: Skrum. GLOBAL ... n saamgebind en op hulle voete is. ʼn Speler wat die bal uit die baldraer se besit stroop, moet met daardi
9 Vuilspel
n opponent wie se voete van die grond af is, doodvat, stormloop, trek, stoot of gryp nie. Straf: Strafskop. 9.18 'n Speler moet nie 'n opponent van die grond af lig en laat val of daardie speler so dryf da ... n Voorryspeler moet nie 'n opponent doelbewus van die voete af lig of 'n opponent opwaarts uit ' ... r van die doellyn af in lyn met waar die bal die doellyn gekruis het en minstens 15 meter van di
2 Bal
2.1 Die bal is ovaalvormig en bestaan uit vier panele. 2.2 Dit het die volgende afmetings: 2.3 Dit weeg 410-460 gram. 2.4 Kleiner balle mag vir wedstryde tussen jonger spelers gebruik word. 2.5 Die bal is van leer of 'n geskikte sintetiese materiaal gemaak. Dit kan behandel wees om dit waterbestand te maak en makliker om vas te vat. 2.6 Die lugdruk daarvan aan die begin van die wedstryd is 65,7
5 Tyd
e as 40 minute plus verlore tyd), tensy die wedstrydorganiseerder die speel van ekstra tyd in ' ... e wedstrydorganiseerder besluit om die lengte van 'n wedstryd te verkort. Indien die wedstrydorganiseerder nie besluit nie, kom die spanne ooreen oor die lengte van 'n wedstryd. Indien hulle nie kan ooreenko ... e word. 5.8 'n Span wat 'n drie druk, mag die doelskop neem of van die hand wys. a. Die besluit o
10 Onkant en aankant in oop spel
g aan om terug te val nie en meng in met die spel; of Straf: Die nie-oortredende span kan een van die volgende kies: Strafskop op die plek van oortreding; of Skrum waar die oortredende span laa ... e span kan een van die volgende kies: Strafskop op die plek van oortreding; of Skrum waar di ... p het en versuim om onmiddellik terug te val na 'n denkbeeldige lyn dwarsoor die veld, aan die kant va
7 Voordeel
g gebiedsvoordeel wees. Spel het in die rigting van die opponente se se doodlyn beweeg. c. Mag 'n kombinasie va ... r stop die spel en pas die straf vir die eerste oortreding toe. Indien enige van of albei di ... n word nie. Die skeidsregter stop die spel en laat die kaptein van die nie-oortredende span toe om di ... e fluitjie onmiddellik blaas wanneer: a. Die bal of 'n speler in besit van die bal die skeidsregter raa
21 Doelgebied
Druk van die bal Druk van die Bal 21.1 Die bal kan in die doelgebied gedruk word: a. Deu ... d of hande, arm of arms, of die voorkant van die speler se lyf van die middel tot by die nek. 21.2 Deu ... e besit van die speler trek, maar moet hulle nie die bal skop of probeer skop nie. Straf: Strafsko ... n een van die volgende kies: a. Om in te skop van enige plek op of agter die 22-meterlyn; of
3 Span
2 'n Wedstrydorganiseerder mag goedkeur dat wedstryde met minder as 15 spelers in elk van die spann ... e se span aanteken. Indien 'n span te veel spelers het, beveel die skeidsregter die kaptein van daardie span om die getal toepaslik te verminder. Die telling op die tydstip van die beswaar bl ... s genomineer mag word, tot 'n maksimum van agt. 3.6 Plaasvervanging mag slegs gedoen word wanneer di
12 Afskoppe en skoppe om spel te hervat
Beginsel Afskoppe word gebruik om beide helftes van die wedstryd of tydperk van ekstra tyd te begi ... 2 Afskoppe word op of agter die middelpunt van die halflyn geneem. Straf: Die span wat nie geskop het nie, het die opsie dat die skop weer geneem word, of 'n skrum. 12.3 Die opponente van die span wa ... t, hervat hul opponente spel van op of agter die middelpunt van die halflyn. Straf: Die span wat ni
14 Doodvat
e doodgevatte speler toelaat om van die bal af weg te beweeg. Straf: Strafskop. 14.6 Doodvatter ... e doellyn deur die agterste punt van enige speler in die doodvat of wat op hulle voete oor die ba ... m gevorm word. b. 'n Speler van enige span wat op sy voete is besit van die bal verkry en wegbewee ... Beginsel n Doodvat kan enige plek in die speelveld plaasvind. Die optrede van die speler