Soek
92 search_results_for die veld
Reëls van die Spel
Welkom by die aanlyn leermodule Reëls van die Spel. Ons stel voor jy gebruik die Reëls-webblad om jou te help om hierdie module te voltooi. Maak eenvoudig 'n ander venster oop om die inligting byderhand te hou. Jy kan hier ook die gedrukte Reëlboek in PDF-formaat aflaai, asook ons iOS- en Android-toepassings. Hier kan jy die volledige reëls van die spel vind, wat insluit verduidelikende vid
Gedragskode van die Spel
y unieke karakter beide op en vanaf die veld behou. Hierdie gedragskode dek die basiese beginsels va ... n toepassing. Dissipline is 'n integrerende deel van die spel, op die veld en van die veld af, en wor ... n die veld af en in ʼn sosiale konteks geniet, lê steeds aan die hart van die spel rugby. Rugby he ... ë ontwikkel is. Rugby, wat die belangstelling en entoesiasme van allerlei mense ontlok, het verskei
1 Die veld
e veld geposisioneer, twee meter buite die grenslyne en binne die speelperk (altesaam ses vlagpale). Besware teen die veld 1.11 Spanne moet die skeidsregter inlig omtrent enige besware voor die wedstry ... n indien enige deel van die veld as onveilig beskou word nie. ... 1.1 Die speeloppervlak moet veilig wees. 1.2 Die toegelate oppervlaktipes is gras, sand, kle
1 Die veld
GAME-ON3 [Replacement] 1.3 Die afmetings van die speelgebied wat op die velddiagram aangetoon word. ***IMG | the-plan-2019-en.jpg | href:*** Die veld a. Die speelgebied het 'n reghoekige vorm. b. Enige afwykings van hierdie afmetings moet deur die betrokke unie vir plaaslike kompetisies of deur Wêreldrugby vir internasionale wedstryde goedgekeur word. c. Indien die lengte van die speelvel
Reëls van die spel Eksaman
y die Reëlseksamen voltooi het, kan jy jou persoonlike sertifikaat aflaai. Registrasie is gratis en neem slegs 'n paar minute. Ons stel voor jy gebruik die Reëls-webblad om jou te help om hierdie module te voltooi. Maak eenvoudig 'n ander venster oop om die inligting byderhand te hou. Jy kan hier ook die gedrukte Reëlboek in PDF-formaat aflaai, asook ons iOS- en Android-toepassings.
Bal onspeelbaar in die losgemaal
Arm uitgestrek om skrum toe te ken aan kant wat nie aan begin van losgemaal in besit was nie. Ander arm uitgesteek asof voordeel aandui en dan oor die liggaam geswaai met die hand wat op die teenoorgestelde skouer eindig.
By ʼn losskrum of losgemaal aansluit voor die agterste voet en van die kant
Die hand en die arm word horisontaal gehou en sywaarts beweeg.
13 Spelers op die grond in oop spel – geen doodvat nie
Beginsel Die spel word gespeel slegs deur spelers wat op hulle voete is.1 13.1 Spelers wat grond toe gaan om die bal te kry of wat grond toe gaan met die bal, moet onmiddellik: a. Opstaan met die bal; of Straf: Strafskop. b. Die bal speel (maar nie skopnie); of Straf: Strafskop. c. Die bal laat los. Straf: Strafskop. 13.2 As die bal eers gespeel of laat los is, moet spelers op die gron
Los bal nie onmiddellik in die doodvat nie
Beide arms naby die bors asof ʼn denkbeeldige bal vasgehou word.
Tydhouer moet die horlosie stop en begin
Een arm in die lug gehou en fluitjie word geblaas wanneer horlosie gestop of begin moet word.
Reëls van die Spel
...
Onkant in die lynstaan
...
Definisies
e helfte van die veld spel plaasvind. Afgestuur 'n Rooikaart word aan 'n speler getoon, wat dan permanen ... e span (indien teenwoordig), die speler wat ingooi en 'n onmiddellike opponent. Die veld Die hel ... e of in die arm of arms te hou. Veld-in Binne die speelgebied, weg van die grenslyne. Verby of agter of voo ... 0-9 22 Die gebied tussen die doellyn en die 22-meterlyn, en tussen die grenslyne. Dit sluit di
Voorwoord
Die oogmerk van die spel is dat twee spanne van 15, 10 of sewe spelers elk, wat regverdig speel, volgens die reëls en in die sportgees daarvan, soveel moontlik punte aanteken deur die bal te dra, uit te gee, te skop en te druk, met die span wat die hoogste getal punte aanteken wat die wenners van die wedstryd is. Die reëls van die spel, met inbegrip van die standaardstel variasies vir onder 1
Onder 19
Die reëls van die spel is van toepassing op die O/19-spel, onderworpe aan die volgende variasies:
Sewes
Die reëls van die spel is op sewes van toepassing, onderworpe aan die volgende variasies:
10e
Die reëls van die spel is op 10e van toepassing, onderworpe aan die volgende variasies:
By ʼn doodvat van die verkeerde rigting af inkom
...
18 Grens, vinnige ingooi en lynstaan
Beginsel Die speelveld het kantgrense bekend as grenslyne. Wanneer spel 'n grenslyn bereik, is die bal in die grensgebied en is dit dood. Vinnige ingooie en lynstane is metodes om die spel te hervat met 'n gooi nadat die bal of die baldraer in die grensgebied ingegaan het. Grens of doelgrens 18.1 Die bal is in die grens of doelgrens indien: a. Die bal of baldraer die grenslyn, doodly
21 Doelgebied
n gelyktydig met die grenslyn (of die veld daarbuite) kontak maak, is die bal binne die speelgebie ... Druk van die bal Druk van die Bal 21.1 Die bal kan in die doelgebied gedruk word: a. Deur dit vas te hou en die grond daarmee te raak; of b. Deur afwaarts daarop te druk met 'n hand of hande, arm of arms, of die voorkant van die speler se lyf van die middel tot by die nek. 21.2 Deur die bal o
8 Aanteken van punte
d aangeteken wanneer 'n aanvallende speler: a. Eerste is om die bal in die opponente se doelgebied. b. Eerste is om die bal te druk wanneer 'n skrum, losskrum of losgemaal die doellyn bereik. c. Met die bal voor die doellyn doodgevat word en die speler se momentum hulle in 'n aaneenlopende beweging op die grond in die opponente se doelgebied indra en die speler eerste is om die bal te druk. d. Nab
20 Strafskop en vryskop
n strafskop of vryskop 20.1 Die merk vir 'n strafskop of vryskop moet binne die speelveld wees en nie nader nie as vyf meter aan die doellyn, ooreenkomstig die volgende tabel: Oortreding Plek van strafskop of vryskop Terwyl die bal in spel is, uitgesonderd 'n laat loop ná 'n skop. Op die plek van oortreding. Terwyl die bal dood is. Op die plek waar die spel hervat sou word of, indie
17 Skoonvang
p of agter sy 22-meterlyn hê wanneer die bal gevang word of wanneer daar geland word nadat die bal in die lug gevang is; en b. 'n Bal wat die vlak van die 22-meterlyn bereik het direk van 'n opponent se skop af vang voordat dit die grond of 'n ander speler raak; en c. Tegelykertyd "merk" skree. 17.2 'n Speler mag 'n skoonvang opeis selfs indien die bal 'n doelpaal of dwarslat tref voordat dit gevan
19 Skrum
n lynstaan; foutiewe vinnige ingooi. 15 meter veld-in vanaf die ingooimerk. Die nie-oortredende spa ... Beginsel Die doel van die skrum is om spel te hervat met mededinging vir besit ná 'n geringe oortreding of onderbreking. 19.1 Waar die spel met 'n skrum hervat word en en watter span ingooi, wor ... e aangee, behalwe by 'n lynstaan. In die skrumsone op die punt naaste aan die plek van die oortredin
6 Wedstrydbeamptes
r is een assistentskeidsregter of grensregter aan weerskante van die veld. Die assistentskeidsregte ... e veld) versorgingspersone mag te eniger tyd wanneer dit veilig is om dit te doen die speelgebie ... n die veld, wat die spel mag volg. b. Hierdie medici mag slegs water dra en voorsien aan ʼn speler wa ... e waterdraers moet die veld verlaat wanneer die doelskop geneem is. ii. In geval van ʼn strafdrie ma
3 Span
e spanne nie 'n behoorlik afgerigte voorry op die veld kan bring nie of indien die skeidsregter so bevee ... e veld die skeidsregter genoop het om onbetwiste skrums te beveel, nie vervang word nie. 3.18 Sleg ... e skrums kan voortgaan met spelers wat reeds op die veld is nie, nomineer die span 'n ander speler om di ... e skrums kan voortgaan met spelers wat reeds op die veld is nie, nomineer die span 'n ander speler om di
GAME-ON
Die wette van die spel is ten volle van toepassing op die “Game-On” wêreldwye variasies, onderhewig aan die volgende variasies wat op 'n diskresionêre grondslag deur unies en streke toegepas ka ... l gelyktydig te gebruik nie. Die wêreldwye spelvariasies is gemik op die onderpunt van die gemeenskapspe ... e bepaal wat binne hulle jurisdiksie die gemeenskap uitmaak.
12 Afskoppe en skoppe om spel te hervat
Beginsel Afskoppe word gebruik om beide helftes van die wedstryd of tydperk van ekstra tyd te begi ... e hervat is skepskoppe. Straf: Die span wat nie geskop het nie, het die opsie dat die skop wee ... 2 Afskoppe word op of agter die middelpunt van die halflyn geneem. Straf: Die span wat nie geskop het nie, het die opsie dat die skop weer geneem word, of 'n skrum. 12.3 Die opponente van die span wa
11 Aanslaan of vorentoe aangee
Aanslaan 11.1 'n Aanslaan kan op enige plek in die speelgebied plaasvind. Straf: Skrum (indien die bal in die grens ingaan, kan die nie-oortredende span in plaas daarvan 'n vinnige ingooi of 'n lynstaan kies). 11.2 Dit is 'n aanslaan indien 'n speler, in die doodvat of poging tot doodvat van 'n opponent, kontak maak met die bal en die bal vorentoe beweeg. Straf: Skrum (indien die bal in di
5 Tyd
e as 40 minute plus verlore tyd), tensy die wedstrydorganiseerder die speel van ekstra tyd in ' ... e langer nie as 15 minute, soos deur die wedstrydorganiseerder besluit. Gedurende hierdie tyd mag die spelers en wedstrydbeamptes die speelperk verlaat. 5.3 In nie-internasionale wedstryde mag die wedstrydorganiseerder besluit om die lengte van 'n wedstryd te verkort. Indien die wedstrydorganiseerde
7 Voordeel
Beginsel Indien 'n span 'n voordeel ná 'n oortreding deur hulle opponente behaal, mag die skeidsregter toelaat dat spel voortgaan in 'n poging om die spel te laat vloei. 7.1 Voordeel: a. Mag takties wees. Dit staan die nie-oortredende span vry om die bal te speel soos hulle wil. b. Mag gebiedsvoordeel wees. Spel het in die rigting van die opponente se se doodlyn beweeg. c. Mag '
15 Losskrum
Beginsel Die doel van 'n losskrum is om spelers toe te laat om te wedywer vir die bal, wat op die grond is. Vorming van 'n losskrum 15.1 'n Losskrum kan slegs in die speelveld plaasvind. 15.2 'n Losskrum word gevorm indien minstens een speler van elke span in kontak is, op hulle voete en oor die bal, wat op die grond is. 15.3 Spelers betrokke by alle stadiums van die losskrum se koppe en skouer
10 Onkant en aankant in oop spel
a 'n denkbeeldige lyn dwarsoor die veld, aan die kant van daardie speler, 10 meter weg vanwaar die ba ... Beginsel Die spel word gespeel slegs deur spelers wat aankant is. Onkant en aankant in oop spel 10.1 'n Speler is onkant in oop spel indien daardie speler voor 'n spanmaat is wat die bal dra of die laaste was om dit te speel. 'n Onkant speler moet nie met die spel inmeng nie. Dit sluit in: a. O
14 Doodvat
Beginsel n Doodvat kan enige plek in die speelveld plaasvind. Die optrede van die spelers betrokke by die doodvat moet regverdige wedywering verseker en die bal toelaat om onmiddellik vir spel beskikbaar te wees. Vereistes vir ʼn doodvat 14.1 Vir 'n doodvat om plaas te vind, word die baldraer deur een of meer opponente gehou en grond toe gebring. 14.2 Grond toe gebring wees beteken dat di
16 Losgemaal
Beginsel Die doel van 'n losgemaal is om spelers toe te laat om te wedywer vir die bal, wat van die grond af gehou word. Vorming van 'n losgemaal 16.1 'n Losgemaal kan slegs in die speelvel ... p hulle voete is. ʼn Speler wat die bal uit die baldraer se besit stroop, moet met daardie speler in kontak bly totdat die balbesit oorgedra is. Straf: Strafskop. 16.3 As dit eers gevorm het, moet '
2 Bal
2.1 Die bal is ovaalvormig en bestaan uit vier panele. 2.2 Dit het die volgende afmetings: 2. ... d. 2.5 Die bal is van leer of 'n geskikte sintetiese materiaal gemaak. Dit kan behandel wees om dit waterbestand te maak en makliker om vas te vat. 2.6 Die lugdruk daarvan aan die begin van di ... r vierkante duim. 2.7 Bykomende balle mag gedurende die wedstryd beskikbaar wees.
9 Vuilspel
d, of moet afgestuur word. Obstruksie 9.1 Wanneer 'n speler en 'n opponent na die bal toe hardloop, mag nie een van hulle die ander stormloop of stamp nie, behalwe skouer-aan-skouer. Straf: Strafskop. 9.2 'n Onkant speler moet nie doelbewus obstruksie teen 'n opponent pleeg of met die spel inmeng nie. Straf: Strafskop. 9.3 'n Speler moet nie doelbewus 'n opponent verhoed om die baldraer dood te va
4 Toegelate Kleredrag
i, kortbroek en onderklere, kouse en stewels. Die mou van 'n trui moet minstens halfpad vanaf die skouerpunt tot by die elmboog strek. 4.3 Addisionele items word toegelaat. Dit is die volgende: a. Wasbar ... e wat onder kouse gedra word, wat nie hoër as een derde van die lengte van die onderbeen strek nie e ... j. Stewelknoppies, met inbegrip van gevormde rubber, aan die sole van hul stewels. k. Kousbroeke of spanbroek
Kopkontakproses - Maart 2021
Laai hierdie riglyn as ʼn PDF af Kyk na videovoorbeelde van die kopkontakproses vir: Hoogva ... 1 Leidende elmboog / voorarm|guidelines/22 Konteks Spelerswelsyn dryf die besluitneming van Wêreldrugby vir zero-verdraagsaamheid vir vuilspel, veral waar daar kopkontak plaasvind. Die fokus moet wees op die optrede van die betrokkenes, nie die besering nie - die behoefte aan 'n Evaluering van
Onkant volgens 10-meterreël of nie 10 meter by strafskoppe en vryskoppe nie.
Beide hande word oop bokant die kop in die lug gehou.