Soek
27 search_results_for skop
20 Strafskop en vryskop
Sewes8 [Replacement] 20.8 'n Speler mag die bal skop, skepskop of stelskop (maar nie om dit in die grens in te skop nie). Vervang deur: 20.8 'n Speler mag die bal skop of skepskop maar mag dit nie stelskop nie.
20 Strafskop en vryskop
10e8 [Replacement] 20.8 'n Speler mag die bal skop, skepskop of stelskop (maar nie om dit in die grens in te skop nie). Vervang deur: 20.8 'n Speler mag die bal skop of skepskop maar mag dit nie stelskop nie.
8 Aanteken van punte
n die doelpale gaan, is die skop suksesvol indien daar geoordeel word dat die bal tussen die doelpal ... e wind dit tot in die speelveld terugwaai, geld die skop. Doelskop 8.7 Indien 'n drie aangeteken wor ... 8 Die skopper: a. Gebruik die bal wat in spel was, tensy dit defektief is. Straf: Skop is ongeldig. b. Neem die skop van binne die speelveld op 'n lyn deur die plek waar die drie aangeteken is, paralle
Definisies
l doelbewus en skop dit voordat dit die grond raak. Lyn deur die merk of plek Tensy anders gemeld, 'n ly ... l Die periode ná 'n afskop, skop om spel te hervat, vryskop, strafskop of vaste faset en voor di ... k en 'n vryskop te wen deur 'n opponent se skop in die vanger se eie 22 of in die doelgebied te vang en "merk" te skree. Skop ’n Handeling wat uitgevoer word deur die bal met enige deel van die bee
Voorwoord
Die oogmerk van die spel is dat twee spanne van 15, 10 of sewe spelers elk, wat regverdig speel, volgens die reëls en in die sportgees daarvan, soveel moontlik punte aanteken deur die bal te dra, uit te gee, te skop en te druk, met die span wat die hoogste getal punte aanteken wat die wenners van die wedstryd is. Die reëls van die spel, met inbegrip van die standaardstel variasies vir onder 1
Gedragskode van die Spel
n aan te teken deur die bal te dra, uit te gee, te skop en te druk, volgens die reëls van die spe ... e voorafgaande aksie getoon is, beloon word. ʼn Span wat byvoorbeeld geforseer word om uit te skop omdat hulle ni
12 Afskoppe en skoppe om spel te hervat
e hervat is skepskoppe. Straf: Die span wat nie geskop het nie, het die opsie dat die skop wee ... t nie, het die opsie dat die skop weer geneem word, of 'n skrum. 12.3 Die opponente van die span wa ... n wat nie geskop het nie, het die opsie dat die skop weer geneem word, of 'n skrum. 12.5 Wanneer di ... b. Opposisiespelers moet op of agter die 10-meterlyn wees. Straf: Die skop word weer geneem. 12.6 Die ba
17 Skoonvang
Beginsel n Wyse om spel binne 'n speler se eie 22 te stop deur 'n opponent se skop direk te vang. Opeis van 'n skoonvang 17.1 Om 'n skoonvang op te eis moet 'n speler: a. Minstens een voet o ... e lug gevang is; en b. 'n Bal wat die vlak van die 22-meterlyn bereik het direk van 'n opponent se sko ... p of van 'n skop om spel te hervat nadat punte aangeteken is nie. Hervatting van spel ná 'n skoonvang 17.
20 Strafskop en vryskop
GAME-ON8 [Replacement] 20.8 'n Speler mag die bal skop, skepskop of stelskop (maar nie om dit in die grens in te skop nie). Vervang deur: 20.8 Indien die strafskop of vryskop binne die span se eie halfgebied geneem word, mag die skopper die bal steekskop, skepskop of stelskop (behalwe vir ʼn skop in die grens in). As dit binne die teenstanders se halfgebied geneem word, moet die strafsko
8 Aanteken van punte
f is. b. Neem die skop van binne die speelveld op 'n lyn deur die plek waar die drie aangeteke ... e help nie. d. Neem die skop binne 90 sekondes (speeltyd) van die tydstip waarop die drie toegeken is, selfs al val die bal om en moet dit weer gestel word. Straf: Skop is ongeldig. Vervang deur: b. . Indien deur die wedstrydorganiseerder bepaal, neem die skop voor die pale
17 Skoonvang
GAME-ON4 [Replacement] 17.4 'n Skoonvang mag nie opgeëis word van afskop of van 'n skop om spel te hervat nadat punte aangeteken is nie. Vervang deur: 17.4 'n Skoonvang mag nie geneem word van 'n afskop of 'n herbeginskop nadat punte aangetek is of van ʼn aanvallende skop van binne die 22 m nie.
18 Grens, vinnige ingooi en lynstaan
d bereik het. d. 'n Speler, wat in die grens is, die bal skop of klap, mits dit nie die vlak va ... l: a. AlgemeenGebeurtenisLigging van die ingooimerkWie ingooin Speler, in hul eie halfgebied, skop die bal binne di ... e tipe skop om spel te hervat nie. Waar die bal die grenslyn bereik.Die span wat skop.Die baldraer beweeg in die grens in of skop die bal onregstreeks in die grens in (buiten deur dit van binne hull
21 Doelgebied
r moet hulle nie die bal skop of probeer skop nie. Straf: Strafskop. Bal doodgeskop deur die doelgebie ... s of tot op of oor die doodlyn skop, kan die verdedigende span een van die volgende kies: a. Om in te skop van enige plek op of agter die 22-meterlyn; of b. Om 'n skrum te neem op die plek waar die bal geskop is. Uitsondering: 'n Onsuksesvolle skop na die pale of gepoogde skepskop. In hierdi
20 Strafskop en vryskop
n strafskop of vryskop Terwyl die bal in spel is, uitgesonderd 'n laat loop ná 'n skop. Op die plek va ... m. 20.8 'n Speler mag die bal skop, skepskop of stelskop (maar nie om dit in die grens in te skop nie). 20.9 Die skopper mag die bal in enige rigting skop. 20.10 Behalwe vir die steller by 'n stelsko ... t. Indien dit op die grond is, moet dit duidelik die merk verlaat. Sodra die skop eers suksesvol genee
5 Tyd
e bal dood is nadat die tyd verstryk het, tensy: a. 'n Skrum, lynstaan of skop om spel te hervat n ... p spel teruggekeer het nie. Dit sluit in wanneer die skrum, lynstaan of skop om spel te herva ... d deur te sê "geen skop nie" nadat die drie toegeken is. b. Mits die doelskop geneem of van die hand gewys word voordat die tyd verstryk, sal die skeidsregter 'n skop om spel te hervat. c. Indien di
8 Aanteken van punte
f is. b. Neem die skop van binne die speelveld op 'n lyn deur die plek waar die drie aangeteke ... e. d. Neem die skop binne 90 sekondes (speeltyd) van die tydstip waarop die drie toegeken is, selfs al val die bal om en moet dit weer gestel word. Straf: Skop is ongeldig. Vervang deur: d. Neem die skop binne 30 sekondes (speeltyd) van die tydstip waarop die drie toegeken is. Straf: Sko
8 Aanteken van punte
b. Neem die skop van binne die speelveld op 'n lyn deur die plek waar die drie aangeteken is, paralle ... e. d. Neem die skop binne 90 sekondes (speeltyd) van die tydstip waarop die drie toegeken is, selfs al val die bal om en moet dit weer gestel word. Straf: Skop is ongeldig. Vervang deur: d. Neem die skop binne 30 sekondes (speeltyd) van die tydstip waarop die drie toegeken is. Straf: Skop is ongeldi
10 Onkant en aankant in oop spel
d, behalwe indien die skop afgestorm word. Straf: Die nie-oortredende span kan een van die volgend ... t van daardie speler: i. Die bal skop; of ii. Doelbewus aan die bal raak sonder om besit daarvan t ... n Opposisiespeler die bal vyf meter in enige rigting dra; of c. 'n Opposisiespeler die bal skop. 10.11 'n Onkan
15 Losskrum
f: Strafskop. e. Die bal uit 'n losskrum skop of probeer skop nie. Straf: Strafskop. f. Die bal in di
14 Doodvat
l deur weg te beweeg of deur die bal aan te gee of dit te skop. Straf: Strafskop. b. Moet op hulle voet ... l aangee of skop. c. Die bal die doodvatgebied verlaat. d. Die bal onspeelbaar is. Indien daar twyfe
6 Wedstrydbeamptes
n roep. Die wenner van die loting besluit om af te skop of om die kant kies. Indien die wenner van di ... k daarvan in die grens of doelgrens ingegaan het. c. Indien daar twyfel bestaan of 'n skop na die pal ... r of grensregter bly in die grens behalwe wanneer 'n skop na die pale beoordeel word. Wanneer hulle 'n skop na die pale beoordeel, staan hulle in die doelgebied, agter die doelpale. 6.23 '
19 Skrum
e aanvallende span. n Onspeelbare losgemaal ná 'n skop in oop spel. In die skrumsone op die punt naaste aa ... e afskop of skop om spel te hervat (skrumopsie). In die skrumsone, so na as moontlik aan die middelpunt van die lyn vanwaar die afskop of skop om spel te hervat geneem is. Die span wat nie skop ni ... e val onmiddellik nadat dit uit die skrum gekom het. Straf: Strafskop. b. Skrumskakel wat die bal sko
12 Afskoppe en skoppe om spel te hervat
e skop weer geneem word, of 'n skrum. Vervang deur: 12.4 Nadat 'n span punte aangeteken het, herva ... m. b. Opposisiespelers moet op of agter die 10-meterlyn wees. Straf: Die skop word weer genee ... t die skop weer geneem word, of 'n skrum. Vervang deur: 12.6 Moet die bal die 10-meterlyn berei ... n wat nie geskop het nie een van die volgende: a. Die skop word weer geneem. b. Skrum.
9 Vuilspel
t enige deel van die arm, skouer, kop of knie(knieë), trap, pootjie of skop nie. Straf: Strafsko ... 3 'n Speler moet nie probeer om die bal uit die hande van die baldraer te skop nie. Straf: Strafsko
12 Afskoppe en skoppe om spel te hervat
e skop weer geneem word, of 'n skrum. Vervang deur: 12.4 Nadat 'n span punte aangeteken het, herva ... b. Opposisiespelers moet op of agter die 10-meterlyn wees. Straf: Die skop word weer geneem. Vervang deur: a. Moe ... e 10-meterlyn bereik. Straf: Die span wat nie geskop het nie, het die opsie dat die skop weer genee ... t nie een van die volgende: a. Die skop word weer geneem. b. Skrum. c. Lynstaan. d. Vinnig
16 Losgemaal
m. 16.18 Indien 'n losgemaal gevorm word onmiddellik nadat 'n speler 'n opponent se skop direk in oop spe
21 Doelgebied
SewesByvoeging: Die hervattingskop moet geneem word binne 30 sekondes van die tydstip waarop die onsuksesvolle skop na die pale geneem is. 16 [Replacement] 21.16 Indien ‘n speler wat die bal dra binne die doelgebied opgehou word sodat die speler nie die bal kan druk of speel nie, is die bal dood. Spel hervat met ʼn doellyn-inskop of ʼn 5m-skrum, afhangende van hoe die bal die doelgebie