Soek
27 search_results_for skop om spel te hervat
Definisies
l Die periode ná 'n afskop, skop om spel te hervat, vryskop, strafskop of vaste faset en voor di ... p moet die bal ’n sigbare afstand uit die hand of met die grond langs laat beweeg. Skop om spel te hervat Die metode om die spel met 'n skepskop te hervat nadat punte aangeteken of 'n drie gedru ... e speelveld. Dood Die bal is dood wanneer die skeidsregter die fluitjie blaas om spel te stop of ná '
Voorwoord
e spel om korrek en regverdig gespeel te word. Rugby is 'n sport wat fisieke kontak behels en hou dus, as sodanig, inherente gevare in. Dit is baie belangrik om die spel ooreenkomstig die reëls te speel e ... n diegene wat die spel afrig of onderrig om te verseker dat spelers voorbereid is om aan die reëls t ... r Wêreldrugby gemagtig. Dit is die plig van die unies om te verseker dat die spel op elke vla
Gedragskode van die Spel
l wanneer spel by skrums, lynstane, afskoppe en skoppe om spel te hervat. Rugby voorsien ' ... t byvoorbeeld geforseer word om uit te skop omdat hulle nie die spel aan die gang kan hou nie, word die ingoo ... d is om deel te neem. Behalwe die speel van die spel en die gepaardgaande ondersteuning daarvan, omva ... n spanwerk. Hierdie gedragskode doen, is om die spel te voorsien van ʼn kontrolelys waarteen die wys
8 Aanteken van punte
p na die skop begin, laat die skeidsregter die skopper toe om die bal weer te stel. Wanneer die ba ... g om die aanloop na die skop te begin nie. Wanneer die skopper dit doen, mag hulle opstorm of spring o ... n word die opponerende span nie toegelaat om op te storm nie. Wanneer nog 'n skop toegelaat word, mag di ... e bal omval nadat die skopper die aanloop na die skop begin het, mag die opponente voortgaan om op t
12 Afskoppe en skoppe om spel te hervat
e opponente se doelgebied. Tipe skop om spel te hervat Plek van skop Straflyn 22-meterinskop Op of agte ... n. Skoppe om spel te hervat word gebruik om spel te hervat. 12.1 Alle afskoppe en skoppe om spel t ... m word, of 'n skrum. Afskop Afskoppe en skoppe om spel te hervat nadat punte aangeteken is 12. ... m toegeken. Ander skoppe om spel te hervat (inskoppe) 12.11 Indien die bal ná ʼn ongeslaagde strafsko
17 Skoonvang
e opgeëis word van afskop of van 'n skop om spel te hervat nadat punte aangeteken is nie. Hervatting va ... Beginsel n Wyse om spel binne 'n speler se eie 22 te stop deur 'n opponent se skop direk te vang. Opeis van 'n skoonvang 17.1 Om 'n skoonvang op te eis moet 'n speler: a. Minstens een voe ... g Reël 20). 17.6 Indien die speler nie in staat is om die vryskop binne een minuut te neem nie, ma
18 Grens, vinnige ingooi en lynstaan
k. Hierdie variasie geld nie in geval van ʼn afskop of enige tipe skop om spel te hervat nie. Waar di ... e. b. Die bal word van 'n afskop of skop om spel te hervat direk in die grens ingesko ... s in van 'n afskop of 'n skop om spel te hervat nadat punte aangeteken is. Indien die ingooi-opsi ... k, is die bal in die grensgebied en is dit dood. Vinnige ingooie en lynstane is metodes om die spel t
21 Doelgebied
n een van die volgende kies: a. Om in te skop van enige plek op of agter die 22-meterlyn; of b. Om 'n skrum te neem op die plek waar die bal geskop is. Uitsondering: 'n Onsuksesvolle skop n ... n Doodgevatte speler naby hulle eie doellyn mag uitstrek en die bal in die doelgebied druk om dood t ... e speler nie die bal vashou nie. 21.10 Indien ‘n doodgevatte speler besig is om uit te strek om di
20 Strafskop en vryskop
Beginsel Strafskoppe en vryskoppe word toegeken om spel ná oortredings te hervat. Plek van ' ... p, skepskop of stelskop (maar nie om dit in die grens in te skop nie). 20.9 Die skopper mag die ba ... g niks doen om die skop te vertraag of obstruksie teen die skopper te pleeg nie, met inbegrip daarva ... m die skop te neem, mag die opponerende span opstorm en probeer om te verhinder dat die vrysko
5 Tyd
e bal dood is nadat die tyd verstryk het, tensy: a. 'n Skrum, lynstaan of skop om spel te hervat n ... p spel teruggekeer het nie. Dit sluit in wanneer die skrum, lynstaan of skop om spel te hervat verkeer ... d gewys word voordat die tyd verstryk, sal die skeidsregter 'n skop om spel te hervat. c. Indien di ... e wedstrydorganiseerder besluit om die lengte van 'n wedstryd te verkort. Indien die wedstrydorganiseerder ni
10 Onkant en aankant in oop spel
a of die laaste was om dit te speel. 'n Onkant speler moet nie met die spel inmeng nie. Dit sluit in: a. Om die bal te speel. b. Om die baldraer dood te vat. c. Om die opposisie te verhinder om t ... g aan om terug te val nie en meng in met die spel; of Straf: Die nie-oortredende span kan een van di ... e bal skop; of ii. Doelbewus aan die bal raak sonder om besit daarvan te verkry. 10.8 'n Spele
15 Losskrum
Beginsel Die doel van 'n losskrum is om spelers toe te laat om te wedywer vir die bal, wat op di ... r om van die bal af weg te beweeg en moet nie die bal in die losskrum speel of terwyl dit uitkom ni ... s op 'n ander speler trap nie. Straf: Strafskop. d. Op of oor die bal val wat besig is om uit te ko ... f: Vryskop. g. Enigsins so optree om opponente te laat glo dat die losskrum geëindig het wanneer dit ni
14 Doodvat
s betrokke by die doodvat moet regverdige wedywering verseker en die bal toelaat om onmiddellik vir spel beskikbaar te wees. Vereistes vir ʼn doodvat 14.1 Vir 'n doodvat om plaas te vind, word di ... p die grond lê. 14.3 Om gehou te word beteken die doodvatter moet voortgaan om die baldraer vas t ... n opstaan. Straf: Strafskop. c. Op hulle voete wees voordat hulle probeer om die bal te speel. Stra
6 Wedstrydbeamptes
t. Assistentskeidsregter en grensregters is verantwoordelik om aan te dui wanneer die bal of die spe ... e munt op en die ander kaptein roep. Die wenner van die loting besluit om af te skop of om die kant kie ... e begin en einde van die wedstryd aan te dui. b. Om spel te stop. Dit skeidsregter is by magte om die spel te eniger tyd te stop. c. Om aan te dui dat punte of 'n drie aangeteken is. d. Om '
19 Skrum
m spel te hervat (skrumopsie). In die skrumsone, so na as moontlik aan die middelpunt van die lyn vanwaar die afskop of skop om spel te hervat geneem is. Die span wat nie skop nie. Versuim o ... Beginsel Die doel van die skrum is om spel te hervat met mededinging vir besit ná 'n geringe oortreding of onderbreking. 19.1 Waar die spel met 'n skrum hervat word en en watter span ingooi, wor
9 Vuilspel
e. Straf: Strafskop. 9.23 'n Speler moet nie probeer om die bal uit die hande van die baldraer te sko ... e. Hulle moet onmiddellik ophou speel wanneer die skeidsregter die fluitjie blaas om spel te stop. Stra ... e. Straf: Strafskop. 9.3 'n Speler moet nie doelbewus 'n opponent verhoed om die baldraer dood te va ... e geleentheid ontneem om die bal te speel nie, behalwe deur te kompeteer vir balbesit. Straf: Strafskop. 9.5 '
16 Losgemaal
Beginsel Die doel van 'n losgemaal is om spelers toe te laat om te wedywer vir die bal, wat va ... t ineenstort of daarop spring nie. Straf: Strafskop. b. Poog om 'n opponent uit 'n losgemaal te sleep nie. Straf: Strafskop. c. Enigsins so optree om opponente te laat glo dat die losgemaal geëindi ... s om die bal te gebruik. Die span wat in besit is, moet dan die bal binne 'n redelike tyd gebrui
20 Strafskop en vryskop
Sewes 8 [Replacement] 20.8 'n Speler mag die bal skop, skepskop of stelskop (maar nie om dit in die grens in te skop nie). Vervang deur: 20.8 'n Speler mag die bal skop of skepskop maar mag dit nie stelskop nie.
20 Strafskop en vryskop
10e 8 [Replacement] 20.8 'n Speler mag die bal skop, skepskop of stelskop (maar nie om dit in die grens in te skop nie). Vervang deur: 20.8 'n Speler mag die bal skop of skepskop maar mag dit nie stelskop nie.
20 Strafskop en vryskop
GAME-ON 8 [Replacement] 20.8 'n Speler mag die bal skop, skepskop of stelskop (maar nie om dit in die grens in te skop nie). Vervang deur: 20.8 Indien die strafskop of vryskop binne die span se eie halfgebied geneem word, mag die skopper die bal steekskop, skepskop of stelskop (behalwe vir ʼn skop in die grens in). As dit binne die teenstanders se halfgebied geneem word, moet die strafsko
8 Aanteken van punte
e skopper kan deur 'n steller bygestaan word. Niks anders mag gebruik word om die skopper te help ni ... l val die bal om en moet dit weer gestel word. Straf: Skop is ongeldig. Vervang deur: b. . Indie ... GAME-ON 2 [Replacement] 8.2 Die skopper: a. Gebruik die bal wat in spel was, tensy dit defektief is. b. Neem die skop van binne die speelveld op 'n lyn deur die plek waar die drie aangeteke
17 Skoonvang
GAME-ON 4 [Replacement] 17.4 'n Skoonvang mag nie opgeëis word van afskop of van 'n skop om spel te hervat nadat punte aangeteken is nie. Vervang deur: 17.4 'n Skoonvang mag nie geneem word van 'n afskop of 'n herbeginskop nadat punte aangetek is of van ʼn aanvallende skop van binne die 22 m nie.
8 Aanteken van punte
r bygestaan word. Niks anders mag gebruik word om die skopper te help nie. c. Neem die skop binne 6 ... r daardie lyn gaan totdat die skopper in enige rigting beweeg om die aanloop na die skop te begin nie. Wanneer die skopper dit doen, mag hulle opstorm of spring om ‘n doel te voorkom maar mag hulle nie fisie ... e aangeteken word, gee dit aan daardie span die reg om met 'n doelskop te poog, wat 'n skepskop moe
8 Aanteken van punte
e lyn gaan totdat die skopper in enige rigting beweeg om die aanloop na die skop te begin nie. Wannee ... m dit te doen, selfs al val die bal om en moet dit weer gestel word. Straf: Skop is ongeldig en ' ... e tydstip waarop die span aangedui het dat dit hulle voorneme is om dit te doen. Straf: Sko ... g gebruik word om die skopper te help nie. Straf: Skrum. Vervang deur: 8.24 Die skop moet 'n skepskop wee
12 Afskoppe en skoppe om spel te hervat
10e 4 [Replacement] 12.4 Nadat 'n span punte aangeteken het, hervat hul opponente spel van o ... e skop weer geneem word, of 'n skrum. Vervang deur: 12.4 Nadat 'n span punte aangeteken het, hervat dieselfde span spel van op of agter die middelpunt van die halflyn. Straf: Vryskop. 1 [Replacement] 12. ... 9 [Replacement] 12.9 Indien die bal in die opponente se doelgebied ingeskop word sonder om aan enige speler t
12 Afskoppe en skoppe om spel te hervat
n afskop of skop om spel te hervat, deur 'n aanvallende speler in die doelgebied in gespeel of genee ... Sewes 4 [Replacement] 12.4 Nadat 'n span punte aangeteken het, hervat hul opponente spel va ... n het, hervat dieselfde span spel van op of agter die middelpunt van die halflyn. Die hervattingsko ... e opponente se doelgebied ingeskop word sonder om aan enige speler te raak en 'n opponent druk die ba
21 Doelgebied
d. Spel hervat met ʼn doellyn-inskop of ʼn 5m-skrum, afhangende van hoe die bal die doelgebie ... e onsuksesvolle skop na die pale geneem is. 16 [Replacement] 21.16 Indien ‘n speler wat die bal dr ... e die doelgebied opgehou word sodat die speler nie die bal kan druk of speel nie, is die bal dood. Spel hervat met 'n vyfmeterskrum, in lyn met die plek waar die speler opgehou is. Die aanvallende spa