Soek
32 search_results_for ligar-se
Teëpraat (bevraagtekening van skeidsregter se beslissing)
...
Definisies
e verdedigende span in wie se helfte van die veld spel plaasvind. Afgestuur 'n Rooikaart word aan 'n spele ... k. Agterste voet Die voet naaste aan 'n speler se doellyn in 'n skrum, losskrum of losgemaal. B Bal in losskrum haak Wettige gebruik van 'n mens se voete om besit van die bal in 'n losskrum t ... l word vanuit die speelveld met 'n stelskop of 'n skepskop oor die teenstanders se dwarslat gesko
Gedragskode van die Spel
e en sin vir regverdigheid smee wat so noodsaaklik is vir die spel se voortgesette sukses e ... t van die span in besit of as gevolg van die gehalte van die teenstanders se verdediging. Wedywering e ... n begrip van die reëls van die spel te hê. Handhawing van Identiteit Die reëls verseker dat rugby s ... e belangstelling in die spel gesmee word. Dit is as gevolg van rugby se intense fisieke en atleties
Voorwoord
n te alle tye spelers se welstand in gedagte te hou. Dit is die verantwoordelikheid van spelers om t
Drie en strafdrie
Skeidsregter se rug na die doodlyn. Arm vertikaal opgesteek.
GAME-ON
l waar werwing en behoud dikwels groot uitdagings is. Dit is elke unie se verantwoordelikheid om t
17 Skoonvang
Beginsel n Wyse om spel binne 'n speler se eie 22 te stop deur 'n opponent se skop direk te vang. Opeis van 'n skoonvang 17.1 Om 'n skoonvang op te eis moet 'n speler: a. Minstens een voet op of agter sy 22-meterlyn hê wanneer die bal gevang word of wanneer daar geland word nadat die ba ... n opponent se skop af vang voordat dit die grond of 'n ander speler raak; en c. Tegelykertyd "mer
11 Aanslaan of vorentoe aangee
t 'n opponent se hande stroop of slaan en die bal van die opponent se hand of arm af vorentoe bewee
12 Afskoppe en skoppe om spel te hervat
r geneem. b. Skrum. c. Lynstaan. d. Vinnige ingooi. 12.9 Indien die bal in die opponente se doelgebie ... e keuse dat die skop weer geneem word of 'n skrum. 12.10 Indien die bal in die die span wat skop se ei ... e opponente se doelgebied. Tipe skop om spel te hervat Plek van skop Straflyn 22-meterinskop Op of agter die verdedigende span se 22-meterlyn Die 22-meterlyn Doellyn-inskop Op of agter die verdedigend
18 Grens, vinnige ingooi en lynstaan
4 By 'n vinnige ingooi word die bal ingegooi: a. Tussen die ingooimerk en die ingooier se eie doellyn; en Straf: Opsie van lynstaan of skrum. b. Parallel met of in die rigting van die ingooier s ... e se voete albei buite die speelveld is. Straf: Opsie van lynstaan of skrum. 18.5 'n Vinnige ingoo ... n Speler, in hul eie halfgebied, skop die bal binne die opposisie se 22 onregstreeks in die grens in. Di
19 Skrum
r spelers in die skrum bind met minstens een arm aan 'n slot se lyf. Straf: Strafskop. 19.8 Die twe ... n hulle direkte opponente, sodat geen speler se kop aan 'n opponent se nek of skouers raak nie. Stra ... r die rugkant of sykant van hulle opponente se trui vas te gryp. Straf: Strafskop. d. Alle spelers s ... f: Vryskop. d. Elke haker se voete moet in lyn wees met, of agter, die voorste voet van daardie span s
Kopkontakproses - Maart 2021
t word Vriendelike vuur' wanneer die twee verdedigers se koppe bots Absoluut toevallig ... m al die harde kontakpunte te bied sodat groen 2 se laagvatpoging afgestamp word Groen 8 maak homself stewig om al die harde kontakpunte te bied sodat groen 2 se laagvatpoging afgestamp wor
8 Aanteken van punte
e opponente se doelgebied. b. Eerste is om die bal te druk wanneer 'n skrum, losskrum of losgemaal die doellyn bereik. c. Met die bal voor die doellyn doodgevat word en die speler se momentum hulle in 'n aaneenlopende beweging op die grond in die opponente se doelgebied indra en die speler eerste is om die bal te druk. d. Naby die opponente se doellyn doodgevat word en speler onmiddelli
4 Toegelate Kleredrag
e skeidsregter se mening waarskynlik beserings sal veroorsaak. h. Kommunikasietoestelle. 4.5 Die skeidsregter is by magte om te eniger tyd te besluit dat deel van 'n speler se klerasie gevaarli
7 Voordeel
Beginsel Indien 'n span 'n voordeel ná 'n oortreding deur hulle opponente behaal, mag die skeidsregter toelaat dat spel voortgaan in 'n poging om die spel te laat vloei. 7.1 Voordeel: a. Mag takties wees. Dit staan die nie-oortredende span vry om die bal te speel soos hulle wil. b. Mag gebiedsvoordeel wees. Spel het in die rigting van die opponente se se doodlyn beweeg. c. Mag 'n kombinasie va
21 Doelgebied
Druk van die bal Druk van die Bal 21.1 Die bal kan in die doelgebied gedruk word: a. Deur dit vas te hou en die grond daarmee te raak; of b. Deur afwaarts daarop te druk met 'n hand of hande, arm of arms, of die voorkant van die speler se lyf van die middel tot by die nek. 21.2 Deu ... l opponente se doelgebied in die doelgrens of tot op of oor die doodlyn skop, kan die verdedigende spa
20 Strafskop en vryskop
e ingooimerk. Onkant by 'n fase van die spel. By die oortredende span se onkantly ... e oortreding binne die skopper se doelgebied plaasvind, word die strafskop vyf meter van die doelly ... l in enige rigting skop. 20.10 Behalwe vir die steller by 'n stelskop moet die skopper se span agte ... p of vryskop vinnig geneem en die skopper se span speel die bal, moet opponerende spelers voortgaan om di
16 Losgemaal
n saamgebind en op hulle voete is. ʼn Speler wat die bal uit die baldraer se besit stroop, moet met daardi ... n die deelnemers aan die losgemaal loop wat die naaste aan daardie span se doellyn is. Indien daardi ... p. 16.19 Indien 'n losgemaal gevorm word onmiddellik nadat 'n speler 'n opponent se sko
1 Die veld
1.1 Die speeloppervlak moet veilig wees. 1.2 Die toegelate oppervlaktipes is gras, sand, klei, sneeu of kunsgras (wat aan Wêreldrugby se Regulasie 22 voldoen). 1.3 Die afmetings van die speelgebied wat op die velddiagram aangetoon word. Die veld Afmetings Lengte van speelveld Lengte van doelgebied Breedte Maksimum (meter) 100 22 70 Minimum (mete
14 Doodvat
t te wedywer. iii. Speler(s) wat reeds op die grond is. Speler se verantwoordelikhede 14. ... p hulle voete en oor die bal is, wat op die grond is. Elke span se onkantlyn loop parallel met di
3 Span
e se span aanteken. Indien 'n span te veel spelers het, beveel die skeidsregter die kaptein van daardi ... e wedstryd in 'n ander posisie begin. 3.12 Dit is 'n span se verantwoordelikheid om te verseker dat a ... s of na goeddunke van die wedstrydorganiseerder mag 'n speler wie se verlaat van die veld di
5 Tyd
r tyd toelaat vir: a. Vervanging van spelers. b. Vervanging of herstel van spelers se klere.
6 Wedstrydbeamptes
e skeidsregter se plaasvervanger volgens die opdragte van die wedstrydorganiseerder aangewys. Indien di ... n omgekeerd. 6.4 Die wedstrydbeamptes moet die spelers se klere en soolknoppe vir voldoening aan reël ... t betrekking tot ander aspekte van die skeidsregter se pligte versoek. 6.14 Die skeidsregter mag ' ... n. e. Indien ʼn assistentskeidsregter se verbale verslag daartoe lei dat ʼn speler afgestuur is, die
15 Losskrum
Beginsel Die doel van 'n losskrum is om spelers toe te laat om te wedywer vir die bal, wat op die grond is. Vorming van 'n losskrum 15.1 'n Losskrum kan slegs in die speelveld plaasvind. 15.2 'n Losskrum word gevorm indien minstens een speler van elke span in kontak is, op hulle voete en oor die bal, wat op die grond is. 15.3 Spelers betrokke by alle stadiums van die losskrum se kopp
9 Vuilspel
f: Strafskop. 9.17 'n Speler moet nie 'n opponent wie se voete van die grond af is, doodvat, stormloo ... 8 Spelers moet die gesag van die skeidsregter respekteer. Hulle moet nie die skeidsregter se beslissing
Ball onspeelbaar in losskrum of doodvat
Skouers parallel met die grenslyn, arm horisontaal en wys na die span wat die bal moet ingooi, terwyl die ander arm en hand gewys word in die rigting van die ander span se doellyn terwyl dit vorentoe en agtertoe beweeg word.
20 Strafskop en vryskop
GAME-ON 8 [Replacement] 20.8 'n Speler mag die bal skop, skepskop of stelskop (maar nie om dit in die grens in te skop nie). Vervang deur: 20.8 Indien die strafskop of vryskop binne die span se eie halfgebied geneem word, mag die skopper die bal steekskop, skepskop of stelskop (behalwe vir ʼn skop in die grens in). As dit binne die teenstanders se halfgebied geneem word, moet die strafsko
19 Skrum
g van die opponente se doellyn uitskop nie. Straf: Strafskop. 2 [Replacement] 19.2 Die skrum eindi ... e van die agterste speler bereik en dit deur daardie speler opgetel word of deur daardie span s ... p of oor die doellyn is. Vervang deur: b. Wanneer die bal deur daardie span se skrumskakel gespee
19 Skrum
e speler bereik en dit deur daardie speler opgetel word of deur daardie span se skrumskakel gespeel wor ... n is. Vervang deur: b. Wanneer die bal deur daardie span se skrumskakel gespeel word.
12 Afskoppe en skoppe om spel te hervat
9 [Replacement] 12.9 Indien die bal in die opponente se doelgebied ingeskop word sonder om aan enige speler t ... n skrum. Vervang deur: 12.9 Indien die bal in die opponente se doelgebied ingeskop word sonder om aa
12 Afskoppe en skoppe om spel te hervat
e opponente se doelgebied ingeskop word sonder om aan enige speler te raak en 'n opponent druk die ba ... 9 Indien die bal in die opponente se doelgebied ingeskop word sonder om aan enige speler te raak en '
19 Skrum
e opponente se doellyn toe te stoot. b. Om die bal in die skrum te hou as dit eers gehaak is en by di