Soek

32 search_results_for spelers se kleredrag

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
13 Spelers op die grond in oop spel – geen doodvat nie

Beginsel Die spel word gespeel slegs deur spelers wat op hulle voete is.1 13.1 Spelers wat gron ... t los. Straf: Strafskop. 13.2 As die bal eers gespeel of laat los is, moet spelers op die gron ... f: Strafskop. c. Nie 'n opponent doodvat of probeer doodvat nie. Straf: Strafskop. 13.4 Spelers op hulle voete en sonder die bal moet nie op of oor spelers op die grond val wat die bal het of naby di

Reëls van die Spel
Voorwoord

l en te alle tye spelers se welstand in gedagte te hou. Dit is die verantwoordelikheid van speler ... Die oogmerk van die spel is dat twee spanne van 15, 10 of sewe spelers elk, wat regverdig spee ... d van diegene wat die spel afrig of onderrig om te verseker dat spelers voorbereid is om aan die reël ... g daarvan rus ook op unies, klubs, ander geaffilieerde liggame, afrigters en spelers. Elke unie moet '

Reëls van die Spel
Definisies

e voete af". Spelers se kleredrag Enigiets wat spelers dra wat, om wettig te wees, aan Wêreldrugby s ... k. Die aksie beland dikwels op spelers se onderste ledemate. L Losgemaal 'n Fase van die spel wa ... e oorspronklike speler dit kan vang. Aanvallende span Die teenstanders van die verdedigende span in wie s ... r se doellyn in 'n skrum, losskrum of losgemaal. B Bal in losskrum haak Wettige gebruik van 'n men

Reëls van die Spel
Gedragskode van die Spel

a wedstryde bestaan. Die lang tradisie van spelers van opponerende spanne wat mekaar se geselskap weg va ... k of kwaadwillig besering te veroorsaak nie. Dít is die grense waarbinne spelers en skeidsregters moe ... n slegs een persoon nie – dit behels afrigters, kapteins, spelers en skeidsregters. Dit is deur dissiplin ... r regverdigheid smee wat so noodsaaklik is vir die spel se voortgesette sukses en oorlewing. Dit is dal

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
15 Losskrum

e bal, wat op die grond is. 15.3 Spelers betrokke by alle stadiums van die losskrum se koppe en skouer ... Beginsel Die doel van 'n losskrum is om spelers toe te laat om te wedywer vir die bal, wat op di ... r met die geel trui aan die regterkant, is onkant. Aansluiting by 'n losskrum 15.5 Spelers wat by di ... 8 Spelers moet by die losskrum aansluit of onmiddellik tot agter hulle onkantlyn terugval. Straf: Strafsko

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
16 Losgemaal

Beginsel Die doel van 'n losgemaal is om spelers toe te laat om te wedywer vir die bal, wat van di ... p hulle voete is. ʼn Speler wat die bal uit die baldraer se besit stroop, moet met daardie spele ... n die losgemaal loop wat die naaste aan daardie span se doellyn is. Indien daardie voet op of agter die doellyn is, is die onkantlyn vir daardie span die doellyn. 16.5 Spelers moet vanuit 'n aankan

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
2 Bal

2.1 Die bal is ovaalvormig en bestaan uit vier panele. 2.2 Dit het die volgende afmetings: 2.3 Dit weeg 410-460 gram. 2.4 Kleiner balle mag vir wedstryde tussen jonger spelers gebruik word. 2.5 Die bal is van leer of 'n geskikte sintetiese materiaal gemaak. Dit kan behandel wees om dit waterbestand te maak en makliker om vas te vat. 2.6 Die lugdruk daarvan aan die begin van di

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
3 Span

e se span aanteken. Indien 'n span te veel spelers het, beveel die skeidsregter die kaptein van daardi ... p van 23 spelers of na goeddunke van die wedstrydorganiseerder mag 'n speler wie se verlaat van di ... Getalle 3.1 Elke span het gedurende spel nie meer as 15 spelers binne die speelgebied nie. 3.2 'n Wedstrydorganiseerder mag goedkeur dat wedstryde met minder as 15 spelers in elk van die spann

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
18 Grens, vinnige ingooi en lynstaan

e ingooi word die bal ingegooi: a. Tussen die ingooimerk en die ingooier se eie doellyn; en Straf: Opsie van lynstaan of skrum. b. Parallel met of in die rigting van die ingooier se eie doelly ... d of 'n speler raak; en Straf: Opsie van lynstaan of skrum. d. Deur 'n speler wie se voete albe ... e opposisie se 22 onregstreeks in die grens in. Die span het hetsy nie die bal in hulle eie halfgebie

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
14 Doodvat

Beginsel n Doodvat kan enige plek in die speelveld plaasvind. Die optrede van die spelers betrokk ... t die baldraer op die grond is. Spelers in ʼn doodvat 14.4 Spelers in ʼn doodvat is: a. Die doodgevatt ... s) wat reeds op die grond is. Speler se verantwoordelikhede 14.5 Doodvatters moet: a. Onmiddellik die bal en die baldraer laat los nadat albei spelers grond toe gegaan het. Straf: Strafskop.

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
9 Vuilspel

Beginsel Spelers wat hulle aan vuilspel skuldig maak, moet óf gewaarsku óf tydelik geskors wor ... e nie. Straf: Strafskop. 9.10 Indien verskillende spelers van dieselfde span herhaaldelik dieselfd ... 1 Spelers moet nie enigiets doen wat roekeloos of gevaarlik vir andere is nie, insluitende om met ... m daardie speler vas gryp nie. Straf: Strafskop. 9.17 'n Speler moet nie 'n opponent wie se voete van di

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
19 Skrum

f: Strafskop. d. Alle ander spelers in die skrum bind met minstens een arm aan 'n slot se lyf. Stra ... d deur die rugkant of sykant van hulle opponente se trui vas te gryp. Straf: Strafskop. d. Alle speler ... n se doellyn is, is die onkantlyn vir daardie span se nie-deelnemende spelers die doellyn. Stra ... m binne 30 sekondes nadat die merk gemaak is. Straf: Vryskop. 19.5 Wanneer albei spanne 15 spelers he

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
5 Tyd

r tyd toelaat vir: a. Vervanging van spelers. b. Vervanging of herstel van spelers se klere. ... e spelers en wedstrydbeamptes die speelperk verlaat. 5.3 In nie-internasionale wedstryde mag di

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
6 Wedstrydbeamptes

s moet die spelers se klere en soolknoppe vir voldoening aan reël 4 ondersoek. Pligte van di ... e skeidsregter nie in staat is om die wedstryd te voltooi nie, word die skeidsregter s ... g. 6.6 Die skeidsregter laat die spelers en plaasvervangers toegang tot die speelgebied toe wanneer dit veilig is om dit te doen. 6.7 Die skeidsregter verleen toestemming aan spelers om di

Reëls van die Spel > Riglyne vir Toepassing van Reëls
Kopkontakproses - Maart 2021

e vuur' wanneer die twee verdedigers se koppe bots Absoluut toevallige kopbotsing tussen wit 15 e ... e bied sodat groen 2 se laagvatpoging afgestamp word Groen 8 maak homself stewig om al die harde kontakpunte te bied sodat groen 2 se laagvatpoging afgestamp word Doodvatters moet die begrip ontwikke ... g te kry. Dit is belangrik dat afrigters en spelers voortdurend veilige doodvattegnieke tyden

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
8 Aanteken van punte

d aangeteken wanneer 'n aanvallende speler: a. Eerste is om die bal in die opponente se doelgebied. ... e bal voor die doellyn doodgevat word en die speler se momentum hulle in 'n aaneenlopende beweging op die grond in die opponente se doelgebied indra en die speler eerste is om die bal te druk. d. Naby die opponente se doellyn doodgevat word en speler onmiddellik uitstrek en die bal druk. e. Wa

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
4 Toegelate Kleredrag

e of -bedekkings, mits dit nie ʼn gevaar vir die draer of ander spelers inhou nie. ... e skeidsregter se mening waarskynlik beserings sal veroorsaak. h. Kommunikasietoestelle. 4.5 Die skeidsregter is by magte om te eniger tyd te besluit dat deel van 'n speler se klerasie gevaarli

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
10 Onkant en aankant in oop spel

Beginsel Die spel word gespeel slegs deur spelers wat aankant is. Onkant en aankant in oop spel 10.1 'n Speler is onkant in oop spel indien daardie speler voor 'n spanmaat is wat die bal dra of die laaste was om dit te speel. 'n Onkant speler moet nie met die spel inmeng nie. Dit sluit in: a. Om die bal te speel. b. Om die baldraer dood te vat. c. Om die opposisie te verhinder om te speel soo

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
21 Doelgebied

m of arms, of die voorkant van die speler se lyf van die middel tot by die nek. 21.2 Deur die bal o ... n dooddruk, mag verdedigende spelers die bal agtertoe klap of uit die besit van die speler trek, maa ... d 21.11 Indien 'n span die bal vanuit die speelveld deur hul opponente se doelgebied in die doelgren

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
20 Strafskop en vryskop

l. By die oortredende span se onkantlyn. Enige daaropvolgende oortreding deur die span wa ... l is.   Indien die oortreding binne die skopper se doelgebied plaasvind, word die strafskop vy ... p moet die skopper se span agter die bal bly totdat dit geskop is. Straf: Skrum. 20.11 Die bal moet ' ... d die strafskop of vryskop vinnig geneem en die skopper se span speel die bal, moet opponerend

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
3 Span

Onder 19Byvoeging: Indien 'n span 22 spelers nomineer, moet hulle minstens ses spelers hê war in die voorry kan speel, sodat 'n plaasvervanger vir die loskopstut, haker en vaskopstut gedek word. Byvoeging: 3.35 'n Speler wat (takties) vervang is, mag enige beseerde speler vervang.

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
3 Span

10e1 [Replacement] 3.1 Elke span het gedurende spel nie meer as 15 spelers binne die speelgebied nie. Vervang deur: 3.1 Elke span het gedurende spel nie meer as 10 spelers binne die speelgebie ... g deur: 3.6 'n Span mag enige hoeveelheid spelers op enige tydstip gedurende 'n wedstryd vervang. Spelers wat op die speelveld kom, moet moet dit op die middellyn doen nadat die vervangde speler di

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
19 Skrum

e getal spelers van elke span in die skrum dienooreenkomstig verminder word. Indien 'n toegelat ... e vermindering hoef te maak nie. 'n Span moet egter nie minder as vyf spelers in die skrum hê nie. Vervang deur: 19.6 Alle spelers in die drie voorryposisies en die twee slotposisies moet behoorlik geoefen vi ... e spelers het nie, moet die skeidsregter onbetwiste skrums beveel. Onbetwiste skrums as gevolg van di

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
3 Span

5 spelers in elk van die spanne gespeel word. Vervang deur: 3.2 'n Wedstrydorganiseerder kan magtig dat wedstryde met minder as 15 spelers in elke span gespeel word, met ‘n minimum van 10. Spanne moet ‘n gelyke getal spelers hê. 13 [Replacement] 3.13 Skrums word onbetwiste skrums indien enigeen va ... l spelers hê 34 [Replacement] 3.34 'n Wedstrydorganiseerder mag herhalende plaasvervangers op omskrew

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
19 Skrum

10e5 [Replacement] 19.5 Wanneer albei spanne 15 spelers het, bind agt spelers van elke span saa ... f: Strafskop. Vervang deur: 19.5 'n Skrum moet vyf spelers van elke span in twee rye hê. Elke voorr ... e speler bereik en dit deur daardie speler opgetel word of deur daardie span se skrumskakel gespee ... e doellyn is. Vervang deur: b. Wanneer die bal deur daardie span se skrumskakel gespeel word.

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
19 Skrum

e 15 spelers het, bind agt spelers van elke span saam in die formasie soos in die diagram aangedu ... t drie spelers van elke span hê. Al drie moet aan die skrum gebind bly totdat dit ten einde loop. Stra ... e rigting van die opponente se doellyn uitskop nie. Straf: Strafskop. 2 [Replacement] 19.2 Die skru ... e span se skrumskakel gespeel word. c. Wanneer die agsteman die bal van die voete van 'n tweederyspele

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
3 Span

Sewes 1 [Replacement] 3.1 Elke span het gedurende spel nie meer as 15 spelers binne die speelgebied nie. Vervang deur: 3.1 Elke span het gedurende spel nie meer as sewe spelers binne die speelgebied nie. 2 geskrap 4 [Replacement] 3.4 Vir internasionale wedstryde kan 'n unie tot soveel as agt plaasvervangers nomineer. Vervang deur: 3.4 'n Span mag tot soveel as vyf plaasvervanger

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
8 Aanteken van punte

p is ongeldig. 14 [Replacement] 8.14 Al die opponerende spelers gaan terug tot agter hulle doellyn en ma ... g hulle nie fisiek deur ander spelers in hierdie aksies ondersteun word nie. Vervang deur: 8.14 Alle opponerende spelers moet onmiddellik naby hulle 10-meterlyn bymekaarkom. 16 geskrap21 [Replacement] 8.2

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
8 Aanteken van punte

g. 14 [Replacement] 8.14 Al die opponerende spelers gaan terug tot agter hulle doellyn en mag ni ... e nie fisiek deur ander spelers in hierdie aksies ondersteun word nie. Vervang deur: 8.14 Alle opponerende spelers moet onmiddellik naby hulle 10-meterlyn bymekaarkom. 16 geskrap21 [Replacement] 8.2

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
5 Tyd

e tyd mag die spelers en wedstrydbeamptes die speelperk verlaat. Vervang deur: 5.2 Rustyd bestaa

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
5 Tyd

g die spelers en wedstrydbeamptes die speelperk verlaat. Vervang deur: 5.2 Rustyd bestaan uit '

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
1 Die veld

p en die aantal spelers voldoen, byvoorbeeld: 10-perssoonrugby op 'n halwe speelveld gespeel, met spe