Soek
83 search_results_for en-but
Stoot teenstander in lynstaan
Beide hande op skouerhoogte met palms na buite en maak stootgebaar.
Onkant in die lynstaan
Hand en arm beweeg horisontaal voor bors verby in rigting van oortreding.
Teëpraat (bevraagtekening van skeidsregter se beslissing)
Uitgestrekte arm met hand wat oop- en toemaak om praat na te boots.
Bloeiende wond
Gekruisde arms bo die kop dui aan speler het bloeiende wond en mag tydelik vervang word.
Evaluering van 'n kopbesering benodig
Opgeligte arm buig om die kop te raak en word reguit gemaak.
7 Voordeel
n kombinasie van taktiese en gebiedsvoordeel wees. d. Moet duidelik en werklik wees. 'n Blote geleentheid o ... l behaal. Die skeidsregter stop die spel en pas die straf toe vir die oortreding waarvandaan voordee ... t. Die skeidsregter stop die spel en pas die straf vir die eerste oortreding toe. Indien enige va ... n geen voordeel behaal kan word nie. Die skeidsregter stop die spel en laat die kaptein van die ni
6 Wedstrydbeamptes
Beginsel Elke wedstryd is onder die beheer van wedstrydbeamptes wat uit die skeidsregter en twe ... e reserweskeidsregter en/of reserwe-assistentskeidsregters, televisiewedstrydbeampte, die tydhouer, die wedstryddokter, die spandokters, die niespelende spanlede en die baljoggies insluit. Assistentskeidsregter en grensregters is verantwoordelik om aan te dui wanneer die bal of die spel in die gren
15 Losskrum
n Losskrum word gevorm indien minstens een speler van elke span in kontak is, op hulle voete en oor die bal, wat op die grond is. 15.3 Spelers betrokke by alle stadiums van die losskrum se koppe en skouer ... e losskrum opdaag, moet op hulle voete wees en moet van agter hulle eie onkantlyn aansluit. Stra ... p die bal kon kry voordat die losskrum gevorm is en hulle op hulle voete gebly het. Straf: Strafsko
19 Skrum
e oortreding of onderbreking. 19.1 Waar die spel met 'n skrum hervat word en en watter span ingooi, wor ... l word deur die verdedigende span in die doelgebied ingeneem en doodgedruk. In die skrumsone op die pun ... e in besit is nie. Die bal of baldraer raak aan die skeidsregter en een van die spanne behaal voordee ... n moet twee stutte en een haker in die voorry en twee slotte in die tweede ry hê. Drie agterryspeler
11 Aanslaan of vorentoe aangee
n opponent, kontak maak met die bal en die bal vorentoe beweeg. Straf: Skrum (indien die bal in di ... n verkry het. 11.5 Die bal is nie aangeslaan nie en spel gaan voort indien: a. 'n Speler die bal vorento ... e hande stroop of slaan en die bal van die opponent se hand of arm af vorentoe beweeg. Aanslaan Afstor
14 Doodvat
e by die doodvat moet regverdige wedywering verseker en die bal toelaat om onmiddellik vir spe ... r een of meer opponente gehou en grond toe gebring. 14.2 Grond toe gebring wees beteken dat di ... e speler. b. Doodvatter(s). c. Ander: i. Speler(s) wat die baldraer gedurende 'n doodvat hou en maa ... e bal en die baldraer laat los nadat albei spelers grond toe gegaan het. Straf: Strafskop.
17 Skoonvang
e lug gevang is; en b. 'n Bal wat die vlak van die 22-meterlyn bereik het direk van 'n opponent se skop af vang voordat dit die grond of 'n ander speler raak; en c. Tegelykertyd "merk" skree. 17.2 ' ... g word. 17.3 Indien 'n skoonvang korrek geroep word, stop die skeidsregter die spel onmiddellik en ke
4 Toegelate Kleredrag
i, kortbroek en onderklere, kouse en stewels. Die mou van 'n trui moet minstens halfpad vanaf die skouerpun ... e wat onder kouse gedra word, wat nie hoër as een derde van die lengte van die onderbeen strek nie e ... e van 'n katoenmengsel, met 'n enkele binnebeennaat, onder hulle kortbroeke en kouse. l. Kopdoek ... e item ingevolge hierdie reël aan het en daarna gevind word dat die speler daardie item in di
16 Losgemaal
d plaasvind. 16.2 Dit bestaan daaruit dat ‘n baldraer en minstens een speler van elke span saamgebind en o ... b. Aan die agterste speler in die losgemaal bind. Straf: Strafskop. c. Hulle koppe en skouers nie lae ... e spelers in ‘n losgemaal moet daarin vasgevang of daaraan gebind wees en nie net daarlangsaan nie. ʼn Spele ... f sekondes na die doellyn toe ophou beweeg maar die bal beweeg word en die skeidsregter dit kan sien, ge
5 Tyd
e spelers en wedstrydbeamptes die speelperk verlaat. 5.3 In nie-internasionale wedstryde mag di ... n of albei die grensregters en/of 'n amptelike tydhouer delegeer, in welke geval die skeidsregter enig ... r, indien hy oor die korrekte tyd twyfel, een of albei assistentskeidsregters en mag hy andere raadplee ... l stop en tyd toelaat vir: a. Spelerbeserings vir tot een minuut. Indien die speler ernstig besee
21 Doelgebied
s te hou en die grond daarmee te raak; of b. Deur afwaarts daarop te druk met 'n hand of hande, ar ... p te tel word dit nie gedruk nie. 'n Speler mag die bal in die doelgebied optel en dit op 'n ander ple ... n drie aan. 21.4 Wanneer 'n aanvallende speler wat die bal hou die bal in die doelgebied druk e ... n 22meterinskop aan die verdedigende span toegeken. 21.5 Wanneer die baldraer die bal in die doelgebied druk e
Strafskop
Skouers ewewydig met die grenslyn. Arm skuins opgesteek en wys in die rigting van die nie-oortredende span.
Doodvatter los nie doodgevatte speler nie
Arms word bymekaar bring asof ʼn speler gegryp word en dan oopmaak asof 'n speler gelos word.
Dokter benodig
Beide arms in die lug bo die kop dui aan ʼn dokter en/of draagbaar word vir beseerde speler benodig.
Doelskop geslaagd
Steek vlag op om aan te dui dat die bal oor die dwarsbalk en tussen die pale deur is.
13 Spelers op die grond in oop spel – geen doodvat nie
e speelveld sonder die bal is uit die spel en moet: a. Opponente wat nie op die grond is ni ... e voete en sonder die bal moet nie op of oor spelers op die grond val wat die bal het of naby di
9 Vuilspel
d, of moet afgestuur word. Obstruksie 9.1 Wanneer 'n speler en 'n opponent na die bal toe hardloop, ma ... e oortreding pleeg, gee die skeidsregter 'n algemene waarskuwing aan die span en indien hulle dan di ... e 'n opponent van die grond af lig en laat val of daardie speler so dryf dat sy/haar kop en/of boly ... n 'n skrum moet nie op ʼn afstand van die teenstanders vorm en hulle dan stormloop nie. Stra
Losskrum of losgemaal opsetlik laat ineenstort
Beide arms op skouerhoogte asof om teenstander gebind. Bolyf word laat sak en gedraai asof teenstander aftrek wat bo-op hom is.
Versuim om te bind
Een arm reguit gestrek asof gebind. Ander hand beweeg op en af teen die arm om die omvang van 'n volledige binding aan te dui.
14 Doodvat
GAME-ONByvoeging: As wedstrydorganiseerders die wêreldwye heuphoogte-doodvatvariasie gebruik, word daar aanbeveel dat hulle ook verseker dat baldraers nie hul liggaamshoogte laat sak nie en dat dubbeldoodvatte gestraf word
Bal onspeelbaar in die losgemaal
Arm uitgestrek om skrum toe te ken aan kant wat nie aan begin van losgemaal in besit was nie. Ander arm uitgesteek asof voordeel aandui en dan oor die liggaam geswaai met die hand wat op die teenoorgestelde skouer eindig.
1 Die veld
d minder as 100 meter is, word die afstand tussen die 10-meter- en die 22-meterlyn dienooreenkomsti ... g deur: 1.3 Die afmetings van 'n speelveld is aanpasbaar en moet aan die behoeftes van die gemeenskap en die aantal spelers voldoen, byvoorbeeld: 10-perssoonrugby op 'n halwe speelveld gespeel, met spel wat van grenslyn tot grenslyn plaasvind en met alle doelskoppe wat by een stel pale geneem word
9 Vuilspel
10e29 [Replacement] 9.29 Wanneer 'n speler gewaarsku en vir 10 minute geskors word, sal die skeidsregter aan daardie speler 'n geel kaart toon. Indien daardie speler later weer 'n geelkaartoortreding begaan, moet die speler afgestuur word. Vervang deur: 9.29 Wanneer 'n speler gewaarsku en vir twee minute geskors word, sal die skeidsregter aan daardie speler 'n geel kaart toon. Indien daardi
9 Vuilspel
Sewes29 [Replacement] 9.29 Wanneer 'n speler gewaarsku en vir 10 minute geskors word, sal die skeidsregter aan daardie speler 'n geel kaart toon. Indien daardie speler later weer 'n geelkaartoortreding begaan, moet die speler afgestuur word. Vervang deur: 9.29 Wanneer 'n speler gewaarsku en vir twee minute geskors word, sal die skeidsregter aan daardie speler 'n geel kaart toon. Indien daardi
19 Skrum
m in die formasie soos in die diagram aangedui word. Elke span moet twee stutte en een haker in die voorry en twee slotte in die tweede ry hê. Drie agterryspelers van elke span voltooi die skrum. Stra ... y bestaan uit twee stutte en 'n haker en die tweede ry bestaan uit twee slotte. Al vyf moet aan die skrum gebind bly totdat dit ten einde loop en mag nie hulle binding verbreek om die bal te speel ni
3 Span
s nomineer en gebruik. 5 [Replacement] 3.5 Vir ander wedstryde besluit die wedstrydorganiseerder hoevee ... r nie, behalwe om aan reël 3.19 of 3.20 te voldoen, en slegs indien die speler mediese klaring ontvang het om terug te keer en dit doen binne die vereiste tyd vandat hy die speelveld verlaat he ... r nie toegelaat om tot ná die skorsingstydperk na die speelveld terug te keer nie, en slegs indien di
3 Span
Onder 19Byvoeging: Indien 'n span 22 spelers nomineer, moet hulle minstens ses spelers hê war in die voorry kan speel, sodat 'n plaasvervanger vir die loskopstut, haker en vaskopstut gedek word. Byvoeging: 3.35 'n Speler wat (takties) vervang is, mag enige beseerde speler vervang.
3 Span
l plaasvervangers verander wat 'n span mag nomineer en gebruik. 6 [Replacement] 3.6 Plaasvervanging mag slegs gedoen word wanneer die bal dood is, en slegs met die toestemming van die skeidsregter. Vervan
5 Tyd
r as 10 minute lank nie), plus verlore tyd en ekstra tyd. 2 [Replacement] 5.2 Rustyd bestaan uit ' ... e tyd mag die spelers en wedstrydbeamptes die speelperk verlaat. Vervang deur: 5.2 Rustyd bestaa
8 Aanteken van punte
l val die bal om en moet dit weer gestel word. Straf: Skop is ongeldig. Vervang deur: d. Neem di ... g. 14 [Replacement] 8.14 Al die opponerende spelers gaan terug tot agter hulle doellyn en mag ni ... e kenne gee om dit te doen, selfs al val die bal om en moet dit weer gestel word. Straf: Skop is ongeldig en 'n skrum word toegeken. Vervang deur: 8.21 Die skop moet geneem word binne 30 sekonde
8 Aanteken van punte
s al val die bal om en moet dit weer gestel word. Straf: Skop is ongeldig. Vervang deur: d. Neem di ... p is ongeldig. 14 [Replacement] 8.14 Al die opponerende spelers gaan terug tot agter hulle doellyn en ma ... g te kenne gee om dit te doen, selfs al val die bal om en moet dit weer gestel word. Straf: Skop is ongeldig en 'n skrum word toegeken. Vervang deur: 8.21 Die skop moet geneem word binne 30 sekonde
19 Skrum
i word. Elke span moet twee stutte en een haker in die voorry en twee slotte in die tweede ry hê. Dri ... l die voete van die agterste speler bereik en dit deur daardie speler opgetel word of deur daardi
8 Aanteken van punte
n is, selfs al val die bal om en moet dit weer gestel word. Straf: Skop is ongeldig. Vervang deur:
19 Skrum
g deur: 19.6 Alle spelers in die drie voorryposisies en die twee slotposisies moet behoorlik geoefen vi ... l stop en die skrum weer laat vorm indien: a. Die skrumskakel die bal ingooi en dit aan enige kant va ... t. b. Om die bal in die skrum te hou as dit eers gehaak is en by die basis van die skrum beheer wor
21 Doelgebied
d binnegegaan het (reël 12.12a, en reël 19.1 ry 5). Vervang deur: 21.16 Indien 'n speler wat die bal dra binn