Soek
47 search_results_for bal in losskrum haak
2 Bal
2.1 Die bal is ovaalvormig en bestaan uit vier panele. 2.2 Dit het die volgende afmetings: 2.3 Dit weeg 410-460 gram. 2.4 Kleiner balle mag vir wedstryde tussen jonger spelers gebruik word. 2.5 Die bal is van leer of 'n geskikte sintetiese materiaal gemaak. Dit kan behandel wees om dit waterbestand te maak en makliker om vas te vat. 2.6 Die lugdruk daarvan aan die begin van di
2 Bal
GAME-ONByvoeging: Volwasse gemeenskapspelers mag ʼn nommer 4-, 4.5- of 5-bal gebruik
Bal binne doelgebied in lug gehou
Spasie tussen hande dui aan dat bal nie gedruk is nie.
Hantering van bal in losskrum of skrum
Hand op grondvlak, maak ʼn veebeweging, asof die bal hanteer.
Los bal nie onmiddellik in die doodvat nie
Beide arms naby die bors asof ʼn denkbeeldige bal vasgehou word.
Bal onspeelbaar in die losgemaal
...
Definisies
r se doellyn in 'n skrum, losskrum of losgemaal. B Bal in losskrum haak Wettige gebruik van 'n mens se voete om besit van die bal in 'n losskrum te probeer wen of behou. Baldraer 'n Speler wa ... e 22-meterlyn in, maar nie die doellyn of die grenslyne nie. A Aangee 'n Speler gooi die bal na of oorhandig die bal aan 'n ander speler. Aanslaan Wanneer ’n speler besit van die bal verloor en di
Voorwoord
Die oogmerk van die spel is dat twee spanne van 15, 10 of sewe spelers elk, wat regverdig speel, volgens die reëls en in die sportgees daarvan, soveel moontlik punte aanteken deur die bal te dra, uit te gee, te skop en te druk, met die span wat die hoogste getal punte aanteken wat die wenners van die wedstryd is. Die reëls van die spel, met inbegrip van die standaardstel variasies vir onder 1
Gedragskode van die Spel
e fisieke druk op ʼn opponent uitgeoefen word om besit van die bal te verkry, maar om nie opsetli ... n aan te teken deur die bal te dra, uit te gee, te skop en te druk, volgens die reëls van die spe ... t die bal aanslaan of vorentoe aangee die ingooi in die daaropvolgende skrum ontsê. Die voordeel sal dus gaan aan die span wat die bal ingooi, hoewel dit weereens hier belangrik is dat daar by hierdi
21 Doelgebied
Druk van die bal Druk van die Bal 21.1 Die bal kan in die doelgebied gedruk word: a. Deur dit va ... m of arms, of die voorkant van die speler se lyf van die middel tot by die nek. 21.2 Deur die bal op te tel word dit nie gedruk nie. 'n Speler mag die bal in die doelgebied optel en dit op 'n ander plek in die doelgebied druk. 21.3 'n Aanvallende speler wat die bal in die doelgebied druk, teken '
11 Aanslaan of vorentoe aangee
e bal in die grens ingaan, kan die nie-oortredende span in plaas daarvan 'n vinnige ingooi of ' ... n opponent, kontak maak met die bal en die bal vorentoe beweeg. Straf: Skrum (indien die bal in di ... s). 11.3 'n Speler moet nie doelbewus die bal met die hand of arm vorentoe klap nie. Straf: Strafsko ... e bal te vang, die bal aanslaan nie, mits daar 'n redelike verwagting was dat die speler besit ko
13 Spelers op die grond in oop spel – geen doodvat nie
d toe gaan om die bal te kry of wat grond toe gaan met die bal, moet onmiddellik: a. Opstaan met die bal; of Straf: Strafskop. b. Die bal speel (maar nie skopnie); of Straf: Strafskop. c. Die bal laat los. Straf: Strafskop. 13.2 As die bal eers gespeel of laat los is, moet spelers op die grond onmiddellik hetsy van die bal af wegbeweeg of opstaan. Straf: Strafskop. 13.3 ‘n Speler op die grond in di
18 Grens, vinnige ingooi en lynstaan
t, losskrum of losgemaal het plaasgevind nie en geen opponent het die bal binne die 22 geraak nie. Indie ... e verdedigende span het nie die bal in hulle 22 ingeneem nie, óf 'n doodvat, losskrum of losgemaal het binn ... k. Daarna is hul onkantlyn 'n lyn deur die bal. 18.33 Wanneer 'n losskrum of losgemaal op di ... n al die spelers in die losskrum of losgemaal verby die ingooimerk beweeg. c. Die bal onspeelbaa
15 Losskrum
r word hetsy deur die bal in die losskrum te haak of deur die opponerende span van die bal af te stoot. 15.11 Sodra 'n losskrum gevorm het, mag geen speler die bal hanteer nie, tensy hulle hul hande o ... Beginsel Die doel van 'n losskrum is om spelers toe te laat om te wedywer vir die bal, wat op di ... e bal, wat op die grond is. 15.3 Spelers betrokke by alle stadiums van die losskrum se koppe en skouer
14 Doodvat
n. Onkantlyne geskep deur speler op voete oor bal 14.11 Die doodvat eindig wanneer: a. 'n Losskrum gevor ... e by die doodvat moet regverdige wedywering verseker en die bal toelaat om onmiddellik vir spe ... e bal en die baldraer laat los nadat albei spelers grond toe gegaan het. Straf: Strafskop. b. Onmiddellik van die doodgevatte speler en van die bal wegbeweeg en opstaan. Straf: Strafskop. c. Op hull
8 Aanteken van punte
d aangeteken wanneer 'n aanvallende speler: a. Eerste is om die bal in die opponente se doelgebied. b. Eerste is om die bal te druk wanneer 'n skrum, losskrum of losgemaal die doellyn bereik. c. Met die bal voor die doellyn doodgevat word en die speler se momentum hulle in 'n aaneenlopende beweging op die grond in die opponente se doelgebied indra en die speler eerste is om die bal te druk. d. Nab
10 Onkant en aankant in oop spel
l 10.1 'n Speler is onkant in oop spel indien daardie speler voor 'n spanmaat is wat die bal dra of di ... m die bal te speel. b. Om die baldraer dood te vat. c. Om die opposisie te verhinder om te speel soo ... s: Strafskop op die plek van oortreding; of Skrum waar die oortredende span laas die bal gespeel het. b. Vorentoe na die bal toe beweeg; of Straf: Die nie-oortredende span kan een van die volgende kie
16 Losgemaal
r in besit van die bal moet nie agtertoe in die losskrum glip of beweeg nie. Straf: Strafskop. 16.1 ... t dan die bal binne 'n redelike tyd gebruik. Straf: Skrum. Vorming van 'n losskrum 16.16 ' ... Beginsel Die doel van 'n losgemaal is om spelers toe te laat om te wedywer vir die bal, wat van di ... p hulle voete is. ʼn Speler wat die bal uit die baldraer se besit stroop, moet met daardie spele
12 Afskoppe en skoppe om spel te hervat
e bal geskop word: a. Moet spanmaats van die skopper agter die bal wees. Straf: Skrum. b. Opposisiespelers moet op of agter die 10-meterlyn wees. Straf: Die skop word weer geneem. 12.6 Die ba ... r geneem word, of 'n skrum. 12.7 Indien die bal die 10-meterlyn bereik maar dan teruggewaai word of 'n opponent die bal speel voordat dit die 10-meterlyn bereik, gaan die spel voort. 12.8 Indien di
20 Strafskop en vryskop
n strafskop of vryskop Terwyl die bal in spel is, uitgesonderd 'n laat loop ná 'n skop. Op die plek van oortreding. Terwyl die bal dood is. Op die plek waar die spel hervat sou word of, indie ... n (nie-oortredende span besluit). Enige oortreding wat buite die speelgebied plaasvind terwyl die ba ... e kies hetsy die plek van die oortreding, of waar die bal geland het, of waar die bal volgende gespee
19 Skrum
t naaste aan waar die bal doodgedruk is. Die aanvallend span. n Onspeelbare doodvat of losskru ... e. Versuim om die "speel die bal"-opdrag by 'n skrum, losskrum of losgemaal te gehoorsaam. In di ... f: Strafskop. 19.20 Voorryspelers mag besit van die bal verkry deur dit te probeer haak, maar slegs wanneer die bal die grond in die tonnel raak. Straf: Vryskop. 19.21 'n Voorryspeler wat die bal probeer haa
17 Skoonvang
p of agter sy 22-meterlyn hê wanneer die bal gevang word of wanneer daar geland word nadat die bal in die lug gevang is; en b. 'n Bal wat die vlak van die 22-meterlyn bereik het direk van 'n opponent se sko ... n Speler mag 'n skoonvang opeis selfs indien die bal 'n doelpaal of dwarslat tref voordat dit gevan
9 Vuilspel
m, losskrum of losgemaal moet 'n speler wat nie in besit van die bal is nie, nie 'n opponent wat nie in besi ... d, of moet afgestuur word. Obstruksie 9.1 Wanneer 'n speler en 'n opponent na die bal toe hardloop, ma ... e geleentheid ontneem om die bal te speel nie, behalwe deur te kompeteer vir balbesit. Straf: Strafsko ... e inmeng met, 'n opponent terwyl die bal dood is nie. Straf: Strafskop. Onregverdige spel 9.7 'n Spele
5 Tyd
d verwyder te word. b. Oorleg met ander beamptes. 5.6 As die bal eers dood is, mag die skeidsregte ... c. Om 'n stewelveter weer vas te maak. d. Die bal terug te bring. 5.7 'n Helfte eindig wanneer die bal dood is nadat die tyd verstryk het, tensy: a. 'n Skrum, lynstaan of skop om spel te hervat ná 'n doel of 'n drie, toegeken voordat die tyd verstryk het, nie voltooi is nie en die bal nie na oo
7 Voordeel
g takties wees. Dit staan die nie-oortredende span vry om die bal te speel soos hulle wil. b. Ma ... e skeidsregter moet die fluitjie onmiddellik blaas wanneer: a. Die bal of 'n speler in besit van die bal die skeidsregter raak en 'n voordeel deur enigeen van die spanne behaal word. b. Die ba ... d het nie. e. 'n Vinnige ingooi, vryskop of strafskop verkeerd geneem word. f. Die bal doodgemaa
6 Wedstrydbeamptes
t. Assistentskeidsregter en grensregters is verantwoordelik om aan te dui wanneer die bal of die spel in die gren ... e blaas wanneer die strafskop of strafdrie toegeken word. e. Wanneer die bal dood is, buiten ná 'n mislukte doelskop. f. Wanneer die bal onspeelbaar raak. g. Wanneer 'n strafskop, vryskop of skru ... e bestaan dat 'n speler ernstig beseer is. Die bal dood is. 6.9 Die skeidsregter sal die bal as doo
Kopkontakproses - Maart 2021
n rooi 14 - albei ding op dieselfde hoogte om die bal mee Die 'vermoë tot ʼn keuse' vir doodvatter
Vorentoe gooi of vorentoe aangee
Hande beweeg asof 'n denkbeeldige bal vorentoe aangee.
3 Span
e bal dood is, en slegs met die toestemming van die skeidsregter. 3.7 Indien 'n speler weer by di
Skewe ingooi by lynstaan
Skouers ewewydig met grenslyn. Hand bokant kop dui aan dat die vlug van die bal skeef was.
20 Strafskop en vryskop
Sewes8 [Replacement] 20.8 'n Speler mag die bal skop, skepskop of stelskop (maar nie om dit in die grens in te skop nie). Vervang deur: 20.8 'n Speler mag die bal skop of skepskop maar mag dit nie stelskop nie.
20 Strafskop en vryskop
10e8 [Replacement] 20.8 'n Speler mag die bal skop, skepskop of stelskop (maar nie om dit in die grens in te skop nie). Vervang deur: 20.8 'n Speler mag die bal skop of skepskop maar mag dit nie stelskop nie.
Skrum
Skouers ewewydig met grenslyn. Arm horisontaal, wys in die rigting van die span wat die bal moet ingooi.
Doelskop geslaagd
Steek vlag op om aan te dui dat die bal oor die dwarsbalk en tussen die pale deur is.
21 Doelgebied
e onsuksesvolle skop na die pale geneem is. 16 [Replacement] 21.16 Indien ‘n speler wat die bal dra binne die doelgebied opgehou word sodat die speler nie die bal kan druk of speel nie, is die bal dood. Spel hervat met ʼn doellyn-inskop of ʼn 5m-skrum, afhangende van hoe die bal die doelgebied binnegegaan het (reël 12.12a, en reël 19.1 ry 5). Vervang deur: 21.16 Indien 'n speler wat die bal dra binn
12 Afskoppe en skoppe om spel te hervat
t] 12.1 Wanneer die bal geskop word: a. Moet spanmaats van die skopper agter die bal wees. Straf: Skru ... m. Vervang deur: a. Moet spanmaats van die skopper agter die bal wees. Straf: Vryskop. 6 [Replacement] 12.6 Die bal moet die 10-meterlyn bereik. Straf: Die span wat nie geskop het nie, het die opsie dat die skop weer geneem word, of 'n skrum. Vervang deur: 12.6 Moet die bal die 10-meterlyn berei
12 Afskoppe en skoppe om spel te hervat
e tyd dat 'n strafskop of skepskop geneem is. Straf: Vryskop. 1 [Replacement] 12.1 Wanneer die bal geskop word: a. Moet spanmaats van die skopper agter die bal wees. Straf: Skrum. ... t spanmaats van die skopper agter die bal wees. Straf: Vryskop. 6 [Replacement] 12.6 Die bal moet di ... m word, of 'n skrum. Vervang deur: 12.6 Moet die bal die 10-meterlyn bereik. Straf: Vryskop.
8 Aanteken van punte
GAME-ON2 [Replacement] 8.2 Die skopper: a. Gebruik die bal wat in spel was, tensy dit defektief is. b. Neem die skop van binne die speelveld op 'n lyn deur die plek waar die drie aangeteken is, parallel met die grenslyne. c. Stel die bal direk op die grond of op sand, saagsels of 'n skoprin ... n is, selfs al val die bal om en moet dit weer gestel word. Straf: Skop is ongeldig. Vervang deur:
Ball onspeelbaar in losskrum of doodvat
Skouers parallel met die grenslyn, arm horisontaal en wys na die span wat die bal moet ingooi, terwyl die ander arm en hand gewys word in die rigting van die ander span se doellyn terwyl dit vorentoe en agtertoe beweeg word.
20 Strafskop en vryskop
GAME-ON8 [Replacement] 20.8 'n Speler mag die bal skop, skepskop of stelskop (maar nie om dit in die grens in te skop nie). Vervang deur: 20.8 Indien die strafskop of vryskop binne die span se eie halfgebied geneem word, mag die skopper die bal steekskop, skepskop of stelskop (behalwe vir ʼn skop in die grens in). As dit binne die teenstanders se halfgebied geneem word, moet die strafsko