Soek

84 search_results_for en-avant

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
20 Strafskop en vryskop

Beginsel Strafskoppe en vryskoppe word toegeken om spel ná oortredings te hervat. Plek van 'n strafskop of vryskop 20.1 Die merk vir 'n strafskop of vryskop moet binne die speelveld wees en ni ... e doellyn af, in lyn met die plek waar die bal die doellyn gekruis het en minstens 15 meter van di ... n die grenslyn en vyf meter van die doellyn af.   In die grens of doelgrens vanuit di

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
20 Strafskop en vryskop

p of vryskop onmiddellik getik en gespeel word.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Te vroeg oplig en oplig in lynstaan

Beide vuiste voor lyf gebal, op middellyfhoogte, en maak opligbeweging.

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
18 Grens, vinnige ingooi en lynstaan

GAME-ON Byvoeging: Byvoeging:Wedstrydorganiseerders mag bepaal dat spanne nie in die lynstaan moet lig en/of meeding nie

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Tydhouer moet die horlosie stop en begin

Een arm in die lug gehou en fluitjie word geblaas wanneer horlosie gestop of begin moet word.

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
18 Grens, vinnige ingooi en lynstaan

k, is die bal in die grensgebied en is dit dood. Vinnige ingooie en lynstane is metodes om die spel t ... g, geraak of geskop word. b. 'n Speler, van binne of buite die speelgebied, spring en die bal vang, e ... r uit die speelgebied uitspring en die bal in die speelgebied in terugklap (of dit vang en laat lo ... 4 By 'n vinnige ingooi word die bal ingegooi: a. Tussen die ingooimerk en die ingooier se ei

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
10 Onkant en aankant in oop spel

Beginsel Die spel word gespeel slegs deur spelers wat aankant is. Onkant en aankant in oop spe ... g aan om terug te val nie en meng in met die spel; of Straf: Die nie-oortredende span kan een van di ... p het en versuim om onmiddellik terug te val na 'n denkbeeldige lyn dwarsoor die veld, aan die kant va ... e bal land of gevang word, gestraf. Dit staan bekend as die 10-meterreël en geld steeds indien die ba

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Grens en span om te gooi

Steek vlag met een arm op, beweeg na merk op die grens en staan daar, terwyl die ander arm wys na die span wat daarop geregtig is om te gooi.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
By ʼn losskrum of losgemaal aansluit voor die agterste voet en van die kant

Die hand en die arm word horisontaal gehou en sywaarts beweeg.

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
12 Afskoppe en skoppe om spel te hervat

n. Skoppe om spel te hervat word gebruik om spel te hervat. 12.1 Alle afskoppe en skoppe om spel t ... m word, of 'n skrum. Afskop Afskoppe en skoppe om spel te hervat nadat punte aangeteken is 12. ... d ingeskop word sonder om aan enige speler te raak en 'n opponent druk die bal sonder versuim doo ... e doelgebied ingeskop word en deur 'n verdedigende speler doodgedruk word of dit doodgaan deurdat di

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
12 Afskoppe en skoppe om spel te hervat

e opponente se doelgebied ingeskop word sonder om aan enige speler te raak en 'n opponent druk die ba ... 9 Indien die bal in die opponente se doelgebied ingeskop word sonder om aan enige speler te raak en ' ... m word en deur 'n opponent doodgedruk word, word spel met 'n 22-meterinskop hervat.

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
12 Afskoppe en skoppe om spel te hervat

e raak en 'n opponent druk die bal sonder versuim dood of dit gaan dood deurdat dit regdeur di ... n enige speler te raak en 'n opponent druk die bal sonder versuim dood of dit gaan in die doelgren

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
20 Strafskop en vryskop

...

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
20 Strafskop en vryskop

...

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Drie en strafdrie

...

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Onkant by skrum, losskrum en losgemaal

...

Reëls van die Spel
Reëls van die spel Eksamen

Hierdie selfgekontroleerde meervuldigekeuse-eksamen is 'n voorvereiste vir baie Wêreldrugby- en uniespesifieke opleidingskursusse vir skeidsregters, afrigters en wedstrydbestuurpersoneel. Nadat jy die Reëlseksamen voltooi het, kan jy jou persoonlike sertifikaat aflaai. Registrasie is gratis e ... r ook die gedrukte Reëlboek in PDF-formaat aflaai, asook ons iOS- en Android-toepassings.

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
18 Grens, vinnige ingooi en lynstaan

...

Reëls van die Spel
Gedragskode van die Spel

e reusestadions gebou, ʼn ingewikkelde administratiewe struktuur tot stand gebring en komplekse strategieë ontwikkel is. Rugby, wat die belangstelling en entoesiasme van allerlei mense ontlok, het verskeie kante en gesigte. Rugby word wêreldwyd deur mense van alle ouderdomme met ‘n wye en uiteenlopende verskeidenheid agtergronde gespeel. Meer as 8,5 miljoen mense tussen die ouderdomme van ses en 6

Reëls van die Spel
Voorwoord

l, volgens die reëls en in die sportgees daarvan, soveel moontlik punte aanteken deur die bal te dra, uit te gee, te skop en te druk, met die span wat die hoogste getal punte aanteken wat die wenners va ... 9-, onder 10- en sewesrugby, is volledig en bevat alles wat nodig is om dit moontlik te maak vir die spel om korrek en regverdig gespeel te word. Rugby is 'n sport wat fisieke kontak behels en hou du

Reëls van die Spel
Definisies

0-9 22 Die gebied tussen die doellyn en die 22-meterlyn, en tussen die grenslyne. Dit slui ... l verloor en dit vorentoe gaan, of wanneer ’n speler die bal met die hand of arm vorentoe slaan, of wanneer die bal die hand of arm tref en vorentoe gaan en die bal die grond of ’n ander speler raa ... k laat los voordat hulle om die bal meeding. Afskop Die metode om elke helfte van 'n wedstryd e

Reëls van die Spel

hand te hou. Jy kan hier ook die gedrukte Reëlboek in PDF-formaat aflaai, asook ons iOS- en Androi ... deo's; 'n voll edige lys definisies; die reëls vir die verskillende variasies en gewysigde vorme; wedstrydbeampte-tekens; aso ok formele verduidelikings van reëls en reëltoepassingsriglyne. Jy kan

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
GAME-ON

Die wette van die spel is ten volle van toepassing op die “Game-On” wêreldwye variasies, onderhewig aan die volgende variasies wat op 'n diskresionêre grondslag deur unies en streke toegepas kan word. Hierdie reëls kan op 'n individuele grondslag gekies word en daar is geen vereiste om alma ... l waar werwing en behoud dikwels groot uitdagings is. Dit is elke unie se verantwoordelikheid om t

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
1 Die veld

e afstand tussen die 10-meter- en die 22-meterlyn dienooreenkomstig verminder. d. Indien di ... k, maar minstens 3,5 m vir die manspel en 3,0 m vir die vrouespel. Lyne 1.4 Daar is solied ... e doodlyne en die doelgrenslyne. b. Die doellyne. c. Die 22-meterlyne. d. Die middellyn. e. Di ... e stippel binne die stippellyn is vyf meter lank. Daar is stippellyne: a. Vyf meter vanaf, en paralle

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Voet-op deur voorryspeler

Lig voet op en raak voet.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Aanslaan

Arm gestrek met oop hand bo kop, en dit beweeg vorentoe en agtertoe.

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
8 Aanteken van punte

8.1 Wyses van punte aanteken en puntewaardes: a. Drie.  V yf punte. b. Doelskop. Twe ... e doellyn bereik. c. Met die bal voor die doellyn doodgevat word en die speler se momentum hulle in 'n aaneenlopende beweging op die grond in die opponente se doelgebied indra en die speler eerste is om die bal te druk. d. Naby die opponente se doellyn doodgevat word en speler onmiddelli

Reëls van die Spel > Riglyne vir Toepassing van Reëls
Kopkontakproses - Maart 2021

e kopbotsing tussen wit 15 en rooi 14 - albei ding op dieselfde hoogte om die bal mee Die 'vermoë tot ... m 'aan te pas en te reageer' – en vinnig in ʼn laer doodvatposisie in te gaan – deur hulle oë en voete te gebruik om hulle tydsberekening reg te kry. Dit is belangrik dat afrigters en spelers voortduren ... e proses is daarop gemik om die kop-, nek- en keelarea van spelers te beskerm. Die proses kan toegepa

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
2 Bal

2.1 Die bal is ovaalvormig en bestaan uit vier panele. 2.2 Dit het die volgende afmetings: 2.3 Dit weeg 410-460 gram. 2.4 Kleiner balle mag vir wedstryde tussen jonger spelers gebruik word. 2.5 Die bal is van leer of 'n geskikte sintetiese materiaal gemaak. Dit kan behandel wees om dit waterbestand te maak en makliker om vas te vat. 2.6 Die lugdruk daarvan aan die begin van die wedstryd is 65,7

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
7 Voordeel

n taktiese en gebiedsvoordeel wees. d. Moet duidelik en werklik wees. 'n Blote geleentheid om ' ... e skeidsregter stop die spel en pas die straf toe vir die oortreding waarvandaan voordeel gespeel is; of ... r stop die spel en pas die straf vir die eerste oortreding toe. Indien enige van of albei di ... n word nie. Die skeidsregter stop die spel en laat die kaptein van die nie-oortredende span toe om di

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
3 Span

e bal dood is, en slegs met die toestemming van die skeidsregter. 3.7 Indien 'n speler weer by di ... e skeidsregter en die skeidsregter van mening is dat die speler dit gedoen het om voordeel daaruit te tre ... l voorryspeler volgens oefengroepgrootte en die minimum plaasvervangingsverpligtinge aan. 'n Wedstrydorganiseerder kan, met inagneming van spelerswelstand, die minimum getal voorryspelers in die oefengroep e

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
6 Wedstrydbeamptes

Beginsel Elke wedstryd is onder die beheer van wedstrydbeamptes wat uit die skeidsregter en twe ... e professionele noodsorgbeamptes, die spandokters, die niespelende spanlede en die baljoggies insluit. Assistentskeidsregter en grensregters is verantwoordelik om aan te dui wanneer die bal of die spel in die grens of doelgrens gaan, en die sukses al dan nie van skoppe na die pale. Hierbenewens voorsie

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
15 Losskrum

d. 15.2 'n Losskrum word gevorm indien minstens een speler van elke span in kontak is, op hulle voete e ... e en skouers moenie laer as hulle heupe wees nie. Straf: Vryskop. Onkant by 'n losskrum 15. ... m 15.5 Spelers wat by die losskrum opdaag, moet op hulle voete wees en moet van agter hulle ei ... e bal hanteer nie, tensy hulle hul hande op die bal kon kry voordat die losskrum gevorm is en hulle o

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
19 Skrum

e oortreding of onderbreking. 19.1 Waar die spel met 'n skrum hervat word en en watter span ingooi, wor ... d ingeneem en doodgedruk. In die skrumsone op die punt naaste aan waar die bal doodgedruk is. Di ... e in besit is nie. Die bal of baldraer raak aan die skeidsregter en een van die spanne behaal voordee ... e formasie soos in die diagram aangedui word. Elke span moet twee stutte en een haker in die voorry e

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
11 Aanslaan of vorentoe aangee

n 'n opponent, kontak maak met die bal en die bal vorentoe beweeg. Straf: Skrum (indien die bal in di ... r besit kon verkry het. 11.5 Die bal is nie aangeslaan nie en spel gaan voort indien: a. 'n Spele ... t 'n opponent se hande stroop of slaan en die bal van die opponent se hand of arm af vorentoe bewee

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
14 Doodvat

s betrokke by die doodvat moet regverdige wedywering verseker en die bal toelaat om onmiddellik vir spe ... e baldraer deur een of meer opponente gehou en grond toe gebring. 14.2 Grond toe gebring wees beteken da ... n doodvat hou en maar nie grond toe gaan nie. ii. Speler(s) wat opdaag om vir besit in die doodva ... 5 Doodvatters moet: a. Onmiddellik die bal en die baldraer laat los nadat albei spelers grond toe gegaa

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
17 Skoonvang

l in die lug gevang is; en b. 'n Bal wat die vlak van die 22-meterlyn bereik het direk van 'n opponent se skop af vang voordat dit die grond of 'n ander speler raak; en c. Tegelykertyd "mer ... l onmiddellik en ken 'n vryskop toe aan die span wat in besit is. 17.4 'n Skoonvang mag ni

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
4 Toegelate Kleredrag

i, kortbroek en onderklere, kouse en stewels. Die mou van 'n trui moet minstens halfpad vanaf die skouerpun ... e wat onder kouse gedra word, wat nie hoër as een derde van die lengte van die onderbeen strek nie e ... n 'n katoenmengsel, met 'n enkele binnebeennaat, onder hulle kortbroeke en kouse. l. Kopdoek ... e item ingevolge hierdie reël aan het en daarna gevind word dat die speler daardie item in di

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Ingooi in skrum nie reguit nie

Hande op kniehoogte en boots aksie van skewe ingooi na.