Soek

44 search_results_for speler op grond

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Opsetlik op 'n speler val

Gekromde arm maak gebaar om handeling van vallende speler na te boots. Teken word gemaak in die rigting waarin die oortredende speler geval het.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Doodvatter los nie doodgevatte speler nie

Arms word bymekaar bring asof ʼn speler gegryp word en dan oopmaak asof 'n speler gelos word.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Op speler leun in lynstaan

...

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Doodvatter of doodgevatte speler rol nie weg nie

...

Reëls van die Spel
Definisies

e en in fisieke kontak is, saamkom om die bal, wat op die grond is. Lugskop Die speler laat val die ba ... s op die grond ondersteun word nie. P Plaasvervanger 'n Speler wat 'n spanmaat as gevolg van ' ... n die grenslyne. Hierdie lyne is nie deel van die speelveld nie. Speler op grond Kyk "van die voete a ... d of arm tref en vorentoe gaan en die bal die grond of ’n ander speler raak voordat die oorspronklik

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
10 Onkant en aankant in oop spel

e speel soos hulle wil. d. Draal in 'n onkantposisie. 10.2 'n Speler kan op enige plek in die speelgebied onkant wees. 10.3 'n Speler wat per abuis 'n onbedoelde vorentoe aangee ontvang, is ni ... l 10.1 'n Speler is onkant in oop spel indien daardie speler voor 'n spanmaat is wat die bal dra of die laaste was om dit te speel. 'n Onkant speler moet nie met die spel inmeng nie. Dit slui

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
21 Doelgebied

r die bal op te tel word dit nie gedruk nie. 'n Speler mag die bal in die doelgebied optel en dit o ... s of op of oor die doodlyn is nie. 21.13 Indien 'n speler wat in die doelgebied is 'n bal van ... 4 Indien 'n speler wat op of oor die doodlyn is , of wat in die doelgrensgebied is, 'n bal vang of opte ... r dit vas te hou en die grond daarmee te raak; of b. Deur afwaarts daarop te druk met 'n han

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
9 Vuilspel

e wees nie. Straf: Strafskop. 9.6 'n Speler mag nie 'n obstruksie wees vir, of op enige wyse inmen ... p. 9.18 'n Speler moet nie 'n opponent van die grond af lig en laat val of daardie speler so dryf da ... n spanmaat ondersteun of lig, moet die speler veilig na die grond laat sak sodra die bal word deur ' ... d, of moet afgestuur word. Obstruksie 9.1 Wanneer 'n speler en 'n opponent na die bal toe hardloop, ma

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
11 Aanslaan of vorentoe aangee

Aanslaan 11.1 'n Aanslaan kan op enige plek in die speelgebied plaasvind. Straf: Skrum (indie ... n lynstaan kies). 11.2 Dit is 'n aanslaan indien 'n speler, in die doodvat of poging tot doodvat va ... s). 11.3 'n Speler moet nie doelbewus die bal met die hand of arm vorentoe klap nie. Straf: Strafskop. 11.4 Dit is nie 'n doelbewuste aanslaan indien die speler, in die handeling daarvan om t

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
17 Skoonvang

Beginsel n Wyse om spel binne 'n speler se eie 22 te stop deur 'n opponent se skop direk te vang. Opeis van 'n skoonvang 17.1 Om 'n skoonvang op te eis moet 'n speler: a. Minstens een voet op of agter sy 22-meterlyn hê wanneer die bal gevang word of wanneer daar geland word nadat die ba ... n opponent se skop af vang voordat dit die grond of 'n ander speler raak; en c. Tegelykertyd "mer

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
3 Span

n met spelers wat reeds op die veld is nie, nomineer die span 'n ander speler om die speelgebied te verlaat ten einde 'n beskikbare voorryspeler in staat te stel om op te kom. Die genomineerde spele ... n met spelers wat reeds op die veld is nie, nomineer die span 'n ander speler om die speelgebied te verlaat ten einde 'n beskikbare voorryspeler in staat te stel om op te kom. Die genomineerde spele

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
18 Grens, vinnige ingooi en lynstaan

t dit die grond of 'n speler raak; en Straf: Opsie van lynstaan of skrum. d. Deur 'n speler wi ... e se 22 in die grens in te skop) Waar die speler of die bal die grenslyn raak of die gron ... n speler en gaan direk in die grens in. Waar die bal die grenslyn raak of op die punt op die grensly ... i in 'n lynstaan 18.22 Die speler wat die bal ingooi staan op die ingooimerk met buite voete buite di

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
4 Toegelate Kleredrag

4.1 Alle klere-items moet aan Wêreldrugby regulasie 12 voldoen. 4.2 'n Speler dra 'n tru ... m. Spelermoniteringstoestelle. 4.4 'n Speler mag nie die volgende dra nie: a. Enige item wat met bloed bevlek is. ... e skeidsregter is by magte om te eniger tyd te besluit dat deel van 'n speler se klerasie gevaarlik of onwettig is. In so 'n geval moet die skeidsregter die speler beveel om die item uit te trek. Die spele

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
14 Doodvat

t die baldraer op die grond lê, sit of minstens een knie op die grond of op 'n ander speler het wat o ... n doodvat hou en maar nie grond toe gaan nie. ii. Speler(s) wat opdaag om vir besit in die doodvat te wedywer. iii. Speler(s) wat reeds op die grond is. Speler se verantwoordelikhede 14. ... e hou totdat die baldraer op die grond is. Spelers in ʼn doodvat 14.4 Spelers in ʼn doodva

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
15 Losskrum

d. 15.2 'n Losskrum word gevorm indien minstens een speler van elke span in kontak is, op hulle voete en oor die bal, wat op die grond is. 15.3 Spelers betrokke by alle stadiums van die losskrum se kopp ... t hulle voete speel, mits hulle dit op 'n veilige manier doen. 15.15 Spelers op die grond moet probee ... s op 'n ander speler trap nie. Straf: Strafskop. d. Op of oor die bal val wat besig is om uit te ko

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
13 Spelers op die grond in oop spel – geen doodvat nie

e grond onmiddellik hetsy van die bal af wegbeweeg of opstaan. Straf: Strafskop. 13.3 ‘n Speler op die grond in die speelveld sonder die bal is uit die spel en moet: a. Opponente wat nie op di ... p. 13.4 Spelers op hulle voete en sonder die bal moet nie op of oor spelers op die grond val wat die bal het of naby dit is nie. Straf: Strafskop. Geen speler mag op of oor 'n doodgevatte spele

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
16 Losgemaal

n saamgebind en op hulle voete is. ʼn Speler wat die bal uit die baldraer se besit stroop, moet met daardi ... l 16.8 Mag die baldraer in 'n losgemaal grond toe gaan, mits daardie speler die bal onmiddelli ... t wanneer: a. Die bal of baldraer verlaat die losgemaal. b. Die bal op die grond is. c. Die bal o ... n die grond af gehou word. Vorming van 'n losgemaal 16.1 'n Losgemaal kan slegs in die speelvel

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
7 Voordeel

n die tonnel uitkom. c. 'n Skrum deur meer as 90 grade geswaai word. d. 'n Speler in 'n skrum opgelig of opgeforseer word sodat die speler nie meer kontak met die grond het nie. e. 'n Vinnige ingoo ... e fluitjie onmiddellik blaas wanneer: a. Die bal of 'n speler in besit van die bal die skeidsregter raa ... l te laat voortgaan. h. Daar vermoed word dat 'n speler ernstig beseer is.

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
8 Aanteken van punte

e in 'n aaneenlopende beweging op die grond in die opponente se doelgebied indra en die speler eerst ... e grenslyne. Straf: Skop is ongeldig. b. Stel die bal direk op die grond of op sand, saagsels of 'n skoprin ... e skopring of sand, of wanneer die skopper 'n merk op die grond maak. 8.21 Die skop moet geneem wor ... e doel. 8.24 Die skopper stel die bal direk op die grond of op sand, saagsels of 'n skopring.Di

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
12 Afskoppe en skoppe om spel te hervat

e speler in die doelgebied in gespeel of geneem word en dan deur ʼn opponent opgehou, doodgedruk of op ande ... 2 Afskoppe word op of agter die middelpunt van die halflyn geneem. Straf: Die span wat nie geskop het ni ... t, hervat hul opponente spel van op of agter die middelpunt van die halflyn. Straf: Die span wat ni ... p word: a. Moet spanmaats van die skopper agter die bal wees. Straf: Skrum. b. Opposisiespelers moet o

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
5 Tyd

p en tyd toelaat vir: a. Spelerbeserings vir tot een minuut. Indien die speler ernstig beseer is, mag die skeidsregter na goeddunke meer as een minuut toelaat vir die speler om uit die speelgebie ... s ingeskop word sonder dat die bal eers getikskop word en sonder dat die bal eers 'n ander speler raa

Reëls van die Spel > Riglyne vir Toepassing van Reëls
Kopkontakproses - Maart 2021

e fokus moet wees op die optrede van die betrokkenes, nie die besering nie - die behoefte aan ' ... e kopbotsing tussen wit 15 en rooi 14 - albei ding op dieselfde hoogte om die bal mee Die 'vermoë tot ... s word op: Hoogvatte Skouerstormlope Gevaarlike skoonmaak Kop-teen-kop-botsing Leidende elmboo ... g is nie van toepassing op opsetlike of uiters roekelose gedrag nie Sleutelwoorde vir wedstrydbeampte

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
9 Vuilspel

Sewes 29 [Replacement] 9.29 Wanneer 'n speler gewaarsku en vir 10 minute geskors word, sal die skeidsregter aan daardie speler 'n geel kaart toon. Indien daardie speler later weer 'n geelkaartoortreding begaan, moet die speler afgestuur word. Vervang deur: 9.29 Wanneer 'n speler gewaarsku en vir twee minute geskors word, sal die skeidsregter aan daardie speler 'n geel kaart toon. Indien daardi

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
9 Vuilspel

10e 29 [Replacement] 9.29 Wanneer 'n speler gewaarsku en vir 10 minute geskors word, sal die skeidsregter aan daardie speler 'n geel kaart toon. Indien daardie speler later weer 'n geelkaartoortreding begaan, moet die speler afgestuur word. Vervang deur: 9.29 Wanneer 'n speler gewaarsku en vir twee minute geskors word, sal die skeidsregter aan daardie speler 'n geel kaart toon. Indien daardi

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
6 Wedstrydbeamptes

e munt op en die ander kaptein roep. Die wenner van die loting besluit om af te skop of om die kant kie ... k sou wees om spel te laat voortgaan of wanneer daar 'n vermoede bestaan dat 'n speler ernstig besee ... n aanvallende speler is, ken die skeidsregter 'n drie toe waar die kontak plaasgevind het. b. Indien die bal in die besit van 'n verdedigende speler is, ken die skeidsregter 'n dooddruk toe waar di

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
19 Skrum

e voorryspeler moet albei hulle voete op die grond hê, met die gewig ferm op minstens een voet. Stra ... n Aanslaan of vorentoe aangee, behalwe by 'n lynstaan. In die skrumsone op die punt naaste aan die ple ... k. Die nie-oortredende span. Onkant in oop spel (skrumopsie). In die skrumsone op die pun ... n. n Strafskop (skrumopsie). In die skrumsone op die punt naaste aan waar die oortredin

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
20 Strafskop en vryskop

d. Indien die skopper dit vashou, moet dit duidelik die hande verlaat. Indien dit op die gron ... n skop. Op die plek van oortreding. Terwyl die bal dood is. Op die plek waar die spel hervat sou word of, indien daardie plek die doellyn of binne 15 meter daarvan was, is die merk op di ... e merk enige plek op die straflyn (nie-oortredende span besluit). Enige oortreding wat buit

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Geelkaart

Die kaart wat deur die skeidsregter aan ‘n speler getoon word om aan te dui dat die speler gewaarsku en tydelik geskors is.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Rooikaart

Die kaart wat deur die skeidsregter aan ‘n speler getoon word om aan te dui dat die speler permanent van die wedstryd uitgesluit is.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Fisioterapeut benodig

Een arm in die lug beteken fisioterapeut word vir beseerde speler benodig.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Bloeiende wond

Gekruisde arms bo die kop dui aan speler het bloeiende wond en mag tydelik vervang word.

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
20 Strafskop en vryskop

Sewes 8 [Replacement] 20.8 'n Speler mag die bal skop, skepskop of stelskop (maar nie om dit in die grens in te skop nie). Vervang deur: 20.8 'n Speler mag die bal skop of skepskop maar mag dit nie stelskop nie.

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
20 Strafskop en vryskop

10e 8 [Replacement] 20.8 'n Speler mag die bal skop, skepskop of stelskop (maar nie om dit in die grens in te skop nie). Vervang deur: 20.8 'n Speler mag die bal skop of skepskop maar mag dit nie stelskop nie.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Dokter benodig

Beide arms in die lug bo die kop dui aan ʼn dokter en/of draagbaar word vir beseerde speler benodig.

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
3 Span

Onder 19 Byvoeging: Indien 'n span 22 spelers nomineer, moet hulle minstens ses spelers hê war in die voorry kan speel, sodat 'n plaasvervanger vir die loskopstut, haker en vaskopstut gedek word. Byvoeging: 3.35 'n Speler wat (takties) vervang is, mag enige beseerde speler vervang.

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
21 Doelgebied

e onsuksesvolle skop na die pale geneem is. 16 [Replacement] 21.16 Indien ‘n speler wat die bal dra binne die doelgebied opgehou word sodat die speler nie die bal kan druk of speel nie, is die bal doo ... d binnegegaan het (reël 12.12a, en reël 19.1 ry 5). Vervang deur: 21.16 Indien 'n speler wat die bal dra binne die doelgebied opgehou word sodat die speler nie die bal kan druk of speel nie, is die bal dood. Spe

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
3 Span

1 Indien die tydelike plaasvervanger tydelik geskors word, mag die vervangde speler nie toegelaat o ... e voldoen, en slegs indien die speler mediese klaring ontvang het om terug te keer en dit doen binn ... e plaasvervanger tydelik geskors word, mag die vervangde speler nie toegelaat om tot ná die skorsingstydperk na die speelveld terug te keer nie, en slegs indien die speler mediese klaring ontvang het o

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
20 Strafskop en vryskop

GAME-ON 8 [Replacement] 20.8 'n Speler mag die bal skop, skepskop of stelskop (maar nie om dit in die grens in te skop nie). Vervang deur: 20.8 Indien die strafskop of vryskop binne die span se eie halfgebied geneem word, mag die skopper die bal steekskop, skepskop of stelskop (behalwe vir ʼn skop in die grens in). As dit binne die teenstanders se halfgebied geneem word, moet die strafsko

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
19 Skrum

e speler bereik en dit deur daardie speler opgetel word of deur daardie span se skrumskakel gespeel wor ... e skeidsregter die fluitjie vir 'n oortreding blaas. e. Wanneer die bal in 'n skrum op of oor die doelly

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
12 Afskoppe en skoppe om spel te hervat

n op of agter die middelpunt van die halflyn. Straf: Die span wat nie geskop het nie, het die opsi ... n het, hervat dieselfde span spel van op of agter die middelpunt van die halflyn. Die hervattingsko ... f: Skrum. b. Opposisiespelers moet op of agter die 10-meterlyn wees. Straf: Die skop word weer genee ... e opponente se doelgebied ingeskop word sonder om aan enige speler te raak en 'n opponent druk die ba