Soek

43 search_results_for speler op grond

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Opsetlik op 'n speler val

Gekromde arm maak gebaar om handeling van vallende speler na te boots. Teken word gemaak in die rigting waarin die oortredende speler geval het.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Doodvatter los nie doodgevatte speler nie

Arms word bymekaar bring asof ʼn speler gegryp word en dan oopmaak asof 'n speler gelos word.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Op speler leun in lynstaan

...

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Doodvatter of doodgevatte speler rol nie weg nie

...

Reëls van die Spel
Definisies

n in fisieke kontak is, saamkom om die bal, wat op die grond is. Lugskop Die speler laat val die ba ... e doellyn en die grenslyne. Hierdie lyne is nie deel van die speelveld nie. Speler op grond Kyk "van di ... e hand of arm tref en vorentoe gaan en die bal die grond of ’n ander speler raak voordat di ... s geskop sonder om eers in die speelgebied grond te vat of 'n speler of die skeidsregter te raak. Doe

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
10 Onkant en aankant in oop spel

s hulle wil. d. Draal in 'n onkantposisie. 10.2 'n Speler kan op enige plek in die speelgebied onkant wees. 10.3 'n Speler wat per abuis 'n onbedoelde vorentoe aangee ontvang, is nie onkant nie. 10.4 ' ... l 10.1 'n Speler is onkant in oop spel indien daardie speler voor 'n spanmaat is wat die bal dra of die laaste was om dit te speel. 'n Onkant speler moet nie met die spel inmeng nie. Dit sluit in: a. O

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
21 Doelgebied

s te hou en die grond daarmee te raak; of b. Deur afwaarts daarop te druk met 'n hand of hande, arm of arms, of die voorkant van die speler se lyf van die middel tot by die nek. 21.2 Deur die bal op te tel word dit nie gedruk nie. 'n Speler mag die bal in die doelgebied optel en dit op 'n ander ple ... r die bal in die doelgebied ingeneem. 21.14 Indien 'n speler wat op of oor die doodlyn is , of wa

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
3 Span

e skrums kan voortgaan met spelers wat reeds op die veld is nie, nomineer die span 'n ander speler om di ... e skrums kan voortgaan met spelers wat reeds op die veld is nie, nomineer die span 'n ander speler om di ... n Speler word geag beseer te wees indien: a. Op nasionaal verteenwoordigende vlak, dit die mening van ' ... m medies ondersoek te word. Permanente vervanging – herken en verwyder 3.24 Indien 'n speler op enig

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
11 Aanslaan of vorentoe aangee

Aanslaan 11.1 'n Aanslaan kan op enige plek in die speelgebied plaasvind. Straf: Skrum (indien di ... n lynstaan kies). 11.2 Dit is 'n aanslaan indien 'n speler, in die doodvat of poging tot doodvat van ' ... s). 11.3 'n Speler moet nie doelbewus die bal met die hand of arm vorentoe klap nie. Straf: Strafskop. 11.4 Dit is nie 'n doelbewuste aanslaan indien die speler, in die handeling daarvan om te poog om di

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
9 Vuilspel

e opposisie te wees nie. Straf: Strafskop. 9.6 'n Speler mag nie 'n obstruksie wees vir, of op enige wys ... e grond af is, doodvat, stormloop, trek, stoot of gryp nie. Straf: Strafskop. 9.18 'n Speler moet nie 'n opponent van die grond af lig en laat val of daardie speler so dryf dat sy/haar kop en/of boly ... n of lig, moet die speler veilig na die grond laat sak sodra die bal word deur 'n speler van enigeen va

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
17 Skoonvang

Beginsel n Wyse om spel binne 'n speler se eie 22 te stop deur 'n opponent se skop direk te vang. Opeis van 'n skoonvang 17.1 Om 'n skoonvang op te eis moet 'n speler: a. Minstens een voet o ... p af vang voordat dit die grond of 'n ander speler raak; en c. Tegelykertyd "merk" skree. 17.2 'n Speler mag 'n skoonvang opeis selfs indien die bal 'n doelpaal of dwarslat tref voordat dit gevan

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
18 Grens, vinnige ingooi en lynstaan

e grenslyn raak of die grond daarbuite.Die opposisie.n Speler klap of gooi per ongeluk die bal in di ... f 'n speler en gaan direk in die grens in. Waar die bal die grenslyn raak of op die punt op di ... e naaste aan daardie speler se doellyn is. Geen grond gewen nie.Die span wat nie skop nie. ... g, moet die speler veilig na die grond laat sak sodra die bal word deur 'n speler van enigeen van di

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
4 Toegelate Kleredrag

4.1 Alle klere-items moet aan Wêreldrugbyregulasie 12 voldoen. 4.2 'n Speler dra 'n tru ... m. Spelermoniteringstoestelle. 4.4 'n Speler mag nie die volgende dra nie: a. Enige item wat met bloed bevlek is. ... e skeidsregter is by magte om te eniger tyd te besluit dat deel van 'n speler se klerasie gevaarlik of onwettig is. In so 'n geval moet die skeidsregter die speler beveel om die item uit te trek. Di

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
14 Doodvat

e baldraer op die grond lê, sit of minstens een knie op die grond of op 'n ander speler het wat op die gron ... r nie grond toe gaan nie. ii. Speler(s) wat opdaag om vir besit in die doodvat te wedywer. iii. Speler(s) wat reeds op die grond is. Speler se verantwoordelikhede 14.5 Doodvatters moet: a. Onmiddellik di ... t die baldraer op die grond is. Spelers in ʼn doodvat 14.4 Spelers in ʼn doodvat is: a. Die doodgevatt

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
15 Losskrum

n Losskrum word gevorm indien minstens een speler van elke span in kontak is, op hulle voete en oor die bal, wat op die grond is. 15.3 Spelers betrokke by alle stadiums van die losskrum se koppe en skouer ... t. 15.11 Sodra 'n losskrum gevorm het, mag geen speler die bal hanteer nie, tensy hulle hul hande o ... e manier doen. 15.15 Spelers op die grond moet probeer om van die bal af weg te beweeg en moet nie die ba

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
13 Spelers op die grond in oop spel – geen doodvat nie

t los. Straf: Strafskop. 13.2 As die bal eers gespeel of laat los is, moet spelers op die grond onmiddellik hetsy van die bal af wegbeweeg of opstaan. Straf: Strafskop. 13.3 ‘n Speler op die grond in die speelveld sonder die bal is uit die spel en moet: a. Opponente wat nie op die grond is ni ... Beginsel Die spel word gespeel slegs deur spelers wat op hulle voete is.1 13.1 Spelers wat gron

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
7 Voordeel

d. 'n Speler in 'n skrum opgelig of opgeforseer word sodat die speler nie meer kontak met die gron ... e skeidsregter moet die fluitjie onmiddellik blaas wanneer: a. Die bal of 'n speler in besit va ... k word. g. Dit gevaarlik sou wees om spel te laat voortgaan. h. Daar vermoed word dat 'n spele

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
16 Losgemaal

e grond af gehou word. Vorming van 'n losgemaal 16.1 'n Losgemaal kan slegs in die speelveld plaasvind. 16.2 Dit bestaan daaruit dat ‘n baldraer en minstens een speler van elke span saamgebind en o ... l grond toe gaan, mits daardie speler die bal onmiddellik beskikbaar stel. Straf: Skrum. 16.9 All ... e grond is. c. Die bal op of oor die doellyn is. 16.17 'n Losgemaal eindig onsuksesvol wannee

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
8 Aanteken van punte

e bal voor die doellyn doodgevat word en die speler se momentum hulle in 'n aaneenlopende beweging op die grond in die opponente se doelgebied indra en die speler eerste is om die bal te druk. d. Nab ... l met die grenslyne. Straf: Skop is ongeldig. c. Stel die bal direk op die grond of op sand, saagsel ... l aanteken, geld die doel. 8.24 Die skopper stel die bal direk op die grond of op sand, saagsels of '

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
12 Afskoppe en skoppe om spel te hervat

2 Afskoppe word op of agter die middelpunt van die halflyn geneem. Straf: Die span wat nie geskop he ... e aangeteken het, hervat hul opponente spel van op of agter die middelpunt van die halflyn. Straf: Die spa ... b. Opposisiespelers moet op of agter die 10-meterlyn wees. Straf: Die skop word weer geneem. 12.6 Die ba ... e bal in die opponente se doelgebied ingeskop word sonder om aan enige speler te raak en 'n opponen

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
5 Tyd

l stop en tyd toelaat vir: a. Spelerbeserings vir tot een minuut. Indien die speler ernstig beseer is, mag die skeidsregter na goeddunke meer as een minuut toelaat vir die speler om uit die speelgebie ... s ingeskop word sonder dat die bal eers getikskop word en sonder dat die bal eers 'n ander spele

Reëls van die Spel > Riglyne vir Toepassing van Reëls
Kopkontakproses - Maart 2021

t wees op die optrede van die betrokkenes, nie die besering nie - die behoefte aan 'n Evaluering van ... n rooi 14 - albei ding op dieselfde hoogte om die bal mee Die 'vermoë tot ʼn keuse' vir doodvatter ... n keelarea van spelers te beskerm. Die proses kan toegepas word op: Hoogvatte Skouerstormlop ... g is nie van toepassing op opsetlike of uiters roekelose gedrag nie Sleutelwoorde vir wedstrydbeampte

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
6 Wedstrydbeamptes

d 6.3 Die skeidsregter reël die loting. Een van die kapteins skiet die munt op en die ander kaptei ... e bestaan dat 'n speler ernstig beseer is. Die bal dood is. 6.9 Die skeidsregter sal die bal as doo ... t van 'n aanvallende speler is, ken die skeidsregter 'n drie toe waar die kontak plaasgevind het. b. Indien die bal in die besit van 'n verdedigende speler is, ken die skeidsregter 'n dooddruk toe waa

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
19 Skrum

e voorryspeler moet albei hulle voete op die grond hê, met die gewig ferm op minstens een voet. Straf: Vryskop. ... e aangee, behalwe by 'n lynstaan. In die skrumsone op die punt naaste aan die plek van die oortredin ... n. Onkant in oop spel (skrumopsie). In die skrumsone op die punt naaste aan die plek waar die oortredend ... e skrumsone op die punt naaste aan waar die oortreding plaasgevind het. Die nie-oortredende span. Die ba

Reëls van die Spel > Reëls van die Spel
20 Strafskop en vryskop

t. Indien dit op die grond is, moet dit duidelik die merk verlaat. Sodra die skop eers suksesvol genee ... n strafskop of vryskop Terwyl die bal in spel is, uitgesonderd 'n laat loop ná 'n skop. Op die plek van oortreding. Terwyl die bal dood is. Op die plek waar die spel hervat sou word of, indien daardie plek die doellyn of binne 15 meter daarvan was, is die merk op die 15-meterlyn, in lyn met daardi

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
9 Vuilspel

Sewes29 [Replacement] 9.29 Wanneer 'n speler gewaarsku en vir 10 minute geskors word, sal die skeidsregter aan daardie speler 'n geel kaart toon. Indien daardie speler later weer 'n geelkaartoortreding begaan, moet die speler afgestuur word. Vervang deur: 9.29 Wanneer 'n speler gewaarsku en vir twee minute geskors word, sal die skeidsregter aan daardie speler 'n geel kaart toon. Indien daardi

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
9 Vuilspel

10e29 [Replacement] 9.29 Wanneer 'n speler gewaarsku en vir 10 minute geskors word, sal die skeidsregter aan daardie speler 'n geel kaart toon. Indien daardie speler later weer 'n geelkaartoortreding begaan, moet die speler afgestuur word. Vervang deur: 9.29 Wanneer 'n speler gewaarsku en vir twee minute geskors word, sal die skeidsregter aan daardie speler 'n geel kaart toon. Indien daardi

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Fisioterapeut benodig

Een arm in die lug beteken fisioterapeut word vir beseerde speler benodig.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Bloeiende wond

Gekruisde arms bo die kop dui aan speler het bloeiende wond en mag tydelik vervang word.

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
20 Strafskop en vryskop

Sewes8 [Replacement] 20.8 'n Speler mag die bal skop, skepskop of stelskop (maar nie om dit in die grens in te skop nie). Vervang deur: 20.8 'n Speler mag die bal skop of skepskop maar mag dit nie stelskop nie.

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
20 Strafskop en vryskop

10e8 [Replacement] 20.8 'n Speler mag die bal skop, skepskop of stelskop (maar nie om dit in die grens in te skop nie). Vervang deur: 20.8 'n Speler mag die bal skop of skepskop maar mag dit nie stelskop nie.

Reëls van die Spel > Wedstrydbeampte-tekens
Dokter benodig

Beide arms in die lug bo die kop dui aan ʼn dokter en/of draagbaar word vir beseerde speler benodig.

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
3 Span

Onder 19Byvoeging: Indien 'n span 22 spelers nomineer, moet hulle minstens ses spelers hê war in die voorry kan speel, sodat 'n plaasvervanger vir die loskopstut, haker en vaskopstut gedek word. Byvoeging: 3.35 'n Speler wat (takties) vervang is, mag enige beseerde speler vervang.

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
21 Doelgebied

e onsuksesvolle skop na die pale geneem is. 16 [Replacement] 21.16 Indien ‘n speler wat die bal dra binne die doelgebied opgehou word sodat die speler nie die bal kan druk of speel nie, is die bal doo ... d binnegegaan het (reël 12.12a, en reël 19.1 ry 5). Vervang deur: 21.16 Indien 'n speler wat die bal dra binne die doelgebied opgehou word sodat die speler nie die bal kan druk of speel nie, is die bal doo

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
9 Vuilspel

GAME-ON13 [Replacement] 9.13 'n Speler moet nie 'n opponent vroeg, laat of gevaarlik doodvat nie. Gevaarlike doodvatte sluit in, maar is nie beperk nie tot, doodvat of pogings tot doodvat van 'n opponent bo die skouerlyn, selfs indien die doodvat onder die skouerlyn begin. Vervang deur: 9.13 'n Speler mag nie 'n teenstander vroeg, laat of gevaarlik doodvat nie. Gevaarlike doodvatte slui

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
3 Span

d, mag die vervangde speler nie toegelaat om tot ná die skorsingstydperk na die speelveld terug te keer nie, behalwe om aan reël 3.19 of 3.20 te voldoen, en slegs indien die speler mediese klarin ... t. Vervang deur: 3.31 Indien die tydelike plaasvervanger tydelik geskors word, mag die vervangde spele ... e speler mediese klaring ontvang het om terug te keer en dit doen binne die vereiste tyd vandat hy di

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
20 Strafskop en vryskop

GAME-ON8 [Replacement] 20.8 'n Speler mag die bal skop, skepskop of stelskop (maar nie om dit in die grens in te skop nie). Vervang deur: 20.8 Indien die strafskop of vryskop binne die span se eie halfgebied geneem word, mag die skopper die bal steekskop, skepskop of stelskop (behalwe vir ʼn skop in die grens in). As dit binne die teenstanders se halfgebied geneem word, moet die strafsko

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
19 Skrum

e speler bereik en dit deur daardie speler opgetel word of deur daardie span se skrumskakel gespee ... r die skeidsregter die fluitjie vir 'n oortreding blaas. e. Wanneer die bal in 'n skrum op of oor di

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
12 Afskoppe en skoppe om spel te hervat

Sewes4 [Replacement] 12.4 Nadat 'n span punte aangeteken het, hervat hul opponente spel van o ... t dieselfde span spel van op of agter die middelpunt van die halflyn. Die hervattingskop moet binne 3 ... b. Opposisiespelers moet op of agter die 10-meterlyn wees. Straf: Die skop word weer geneem. Vervang deur: a. Moe ... 9 [Replacement] 12.9 Indien die bal in die opponente se doelgebied ingeskop word sonder om aan enige speler t

Reëls van die Spel > Variasies - Onder 19/Sewes/10e/Game-on
3 Span

g deur: 3.6 'n Span mag enige hoeveelheid spelers op enige tydstip gedurende 'n wedstryd vervang. Spelers wat op die speelveld kom, moet moet dit op die middellyn doen nadat die vervangde speler di