Soek
39 search_results_for span
3 Span
10e1 [Replacement] 3.1 Elke span het gedurende spel nie meer as 15 spelers binne die speelgebied nie. Vervang deur: 3.1 Elke span het gedurende spel nie meer as 10 spelers binne die speelgebie ... t plaasvervangers nomineer. Vervang deur: 3.4 'n Span mag tot soveel as vyf plaasvervangers nomineer. ... l plaasvervangers verander wat 'n span mag nomineer en gebruik. 6 [Replacement] 3.6 Plaasvervanging ma
3 Span
Getalle 3.1 Elke span het gedurende spel nie meer as 15 spelers binne die speelgebied nie. 3. ... e gespeel word. 3.3 'n Span mag by die skeidsregter beswaar teen die getal spelers in hul opponente se span aanteken. Indien 'n span te veel spelers het, beveel die skeidsregter die kaptein van daardie span om die getal toepaslik te verminder. Die telling op die tydstip van die beswaar bl
3 Span
Onder 19Byvoeging: Indien 'n span 22 spelers nomineer, moet hulle minstens ses spelers hê war in die voorry kan speel, sodat 'n plaasvervanger vir die loskopstut, haker en vaskopstut gedek word. Byvoeging: 3.35 'n Speler wat (takties) vervang is, mag enige beseerde speler vervang.
3 Span
Sewes 1 [Replacement] 3.1 Elke span het gedurende spel nie meer as 15 spelers binne die speelgebied nie. Vervang deur: 3.1 Elke span het gedurende spel nie meer as sewe spelers binne die speelgebied nie. 2 geskrap 4 [Replacement] 3.4 Vir internasionale wedstryde kan 'n unie tot soveel as agt plaasvervangers nomineer. Vervang deur: 3.4 'n Span mag tot soveel as vyf plaasvervanger
3 Span
GAME-ON2 [Replacement] 3.2 'n Wedstrydorganiseerder mag goedkeur dat wedstryde met minder as 15 spelers in elk van die spanne gespeel word. Vervang deur: 3.2 'n Wedstrydorganiseerder kan magtig dat wedstryde met minder as 15 spelers in elke span gespeel word, met ‘n minimum van 10. Spanne moet ‘n gelyke getal spelers hê. 13 [Replacement] 3.13 Skrums word onbetwiste skrums indien enigeen va
Grens en span om te gooi
Steek vlag met een arm op, beweeg na merk op die grens en staan daar, terwyl die ander arm wys na die span wat daarop geregtig is om te gooi.
Definisies
e oorspronklike speler dit kan vang. Aanvallende span Die teenstanders van die verdedigende span in wie s ... t in besit van die bal is. Besit 'n Individu of span in besit van die bal of wat poog om dit onder beheer t ... e span (indien teenwoordig), die speler wat ingooi en 'n onmiddellike opponent. Die veld Die hel ... ʼn onkantposisie bly, is besig om te draal. ʼn Draler wat verhoed dat die opponerende span die bal spee
Gedragskode van die Spel
e rugbyfamilie. Oogmerk Die oogmerk van die spel is om soveel moontlik punte teen die opponerende spa ... e voorafgaande aksie getoon is, beloon word. ʼn Span wat byvoorbeeld geforseer word om uit te skop omdat hulle nie die spel aan die gang kan hou nie, word die ingooi in die lynstaan ontsê. Net so word die span wa ... l dus gaan aan die span wat die bal ingooi, hoewel dit weereens hier belangrik is dat daar by hierdi
Voorwoord
Die oogmerk van die spel is dat twee spanne van 15, 10 of sewe spelers elk, wat regverdig speel, volgens die reëls en in die sportgees daarvan, soveel moontlik punte aanteken deur die bal te dra, uit te gee, te skop en te druk, met die span wat die hoogste getal punte aanteken wat die wenners van die wedstryd is. Die reëls van die spel, met inbegrip van die standaardstel variasies vir onder 1
19 Skrum
e oortreding of onderbreking. 19.1 Waar die spel met 'n skrum hervat word en en watter span ingooi, wor ... g. Die nie-oortredende span. n Aanslaan of vorentoe aangee by 'n lynstaan; foutiewe ingooi by 'n lynstaan; foutiewe vinnige ingooi. 15 meter veld-in vanaf die ingooimerk. Die nie-oortredende spa ... e span laas die bal gespeel het. Die nie-oortredende span. n Strafskop (skrumopsie). In di
Ball onspeelbaar in losskrum of doodvat
Skouers parallel met die grenslyn, arm horisontaal en wys na die span wat die bal moet ingooi, terwyl die ander arm en hand gewys word in die rigting van die ander span se doellyn terwyl dit vorentoe en agtertoe beweeg word.
Skrum
Skouers ewewydig met grenslyn. Arm horisontaal, wys in die rigting van die span wat die bal moet ingooi.
Vryskop
Skouers ewewydig met die grenslyn. Arm reghoekig by die elmboog gebuig, bo-arm wys in die rigting van die nie-oortredende span.
Strafskop
Skouers ewewydig met die grenslyn. Arm skuins opgesteek en wys in die rigting van die nie-oortredende span.
Voordeel
Arm uitgestrek, middellyfhoogte, in die rigting van die nie-oortredende span, vir 'n tydperk van ongeveer vyf sekondes.
12 Afskoppe en skoppe om spel te hervat
e hervat is skepskoppe. Straf: Die span wat nie geskop het nie, het die opsie dat die skop wee ... 2 Afskoppe word op of agter die middelpunt van die halflyn geneem. Straf: Die span wat nie geskop het nie, het die opsie dat die skop weer geneem word, of 'n skrum. 12.3 Die opponente van die span wat afgeskop het om die wedstryd te begin, begin die tweede helfte. 12.4 Nadat 'n span punt
7 Voordeel
Beginsel Indien 'n span 'n voordeel ná 'n oortreding deur hulle opponente behaal, mag di ... g takties wees. Dit staan die nie-oortredende span vry om die bal te speel soos hulle wil. b. Ma ... g dat die nie-oortredende span 'n voordeel behaal het. Die skeidsregter laat spel toe om voort te gaan; of b. Die skeidsregter ag dat dit onwaarskynlik is dat die nie-oortredende span 'n voordeel sa
18 Grens, vinnige ingooi en lynstaan
n 'n lynstaan word aan dieselfde span toegeken indien: a. 'n Lynstaan reeds gevorm is; of b. Di ... n die ingooimerk buite die 22 is, mag die verdedigende span die vinnige ingooi binne die 22 nee ... r die spel met 'n lynstaan hervat word en en watter span ingooi, word soos volg bepaa ... e opposisie se 22 onregstreeks in die grens in. Die span het hetsy nie die bal in hulle eie halfgebie
20 Strafskop en vryskop
n (nie-oortredende span besluit). Enige oortreding wat buite die speelgebied plaasvind terwyl die ba ... l. By die oortredende span se onkantlyn. Enige daaropvolgende oortreding deur die span wa ... e grenslyn af geneem. Die nie-oortredende span kan ook kies om die strafskop te neem waar die ba ... s by 'n strafskop of vryskop 20.3 'n Span aan wie 'n strafskop toegeken is, mag in plaas daarvan '
16 Losgemaal
d plaasvind. 16.2 Dit bestaan daaruit dat ‘n baldraer en minstens een speler van elke span saamgebind en o ... 4 Elke span het 'n onkantlyn wat parallel met die doellyn deur die agterste voet van die deelnemers aan die losgemaal loop wat die naaste aan daardie span se doellyn is. Indien daardie voet op of agter die doellyn is, is die onkantlyn vir daardie span die doellyn. 16.5 Spelers moet vanuit 'n aankan
10 Onkant en aankant in oop spel
e en meng in met die spel; of Straf: Die nie-oortredende span kan een van die volgende kies: Strafskop op die plek van oortreding; of Skrum waar die oortredende span laas die bal gespeel het. b. Vorentoe na die bal toe beweeg; of Straf: Die nie-oortredende span kan een van die volgende kies: Strafskop op die plek van oortreding; of Skrum waar die oortredende span laas die bal gespeel he
8 Aanteken van punte
e doelpale toegeken indien vuilspel deur die opponerende span verhinder dat 'n waarskynlike dri ... d, gee dit aan die span die reg om met 'n doelskop te poog, wat 'n stelskop of skepskop mag wees. 8. ... f: Skop is ongeldig. 8.9 Die skopper se span, behalwe vir die spanmaat wat die bal hou, bly agter die ba ... r die opponerende span: 8.14 Al die opponerende spelers gaan terug tot agter hulle doellyn en mag ni
21 Doelgebied
n 22meterinskop aan die verdedigende span toegeken. 21.5 Wanneer die baldraer die bal in die doelgebied druk e ... d 21.11 Indien 'n span die bal vanuit die speelveld deur hul opponente se doelgebied in die doelgrens of tot op of oor die doodlyn skop, kan die verdedigende span een van die volgende kies: a. Om in t ... e gevalle hervat die verdedigende span spel met 'n 22-m-inskop. Verdedigende speler in doelgebied 21.1
11 Aanslaan of vorentoe aangee
Aanslaan 11.1 'n Aanslaan kan op enige plek in die speelgebied plaasvind. Straf: Skrum (indien die bal in die grens ingaan, kan die nie-oortredende span in plaas daarvan 'n vinnige ingooi of 'n lynstaan kies). 11.2 Dit is 'n aanslaan indien 'n speler, in die doodvat of poging tot doodvat van ' ... e grens ingaan, kan die nie-oortredende span in plaas daarvan 'n vinnige ingooi of 'n lynstaan kie
15 Losskrum
n Losskrum word gevorm indien minstens een speler van elke span in kontak is, op hulle voete en oor di ... m of 'n losgemaal loop die onkantlyn deur die agterste voet van die speler van dieselfde span. Die spele ... r word hetsy deur die bal in die losskrum te haak of deur die opponerende span van die bal af te stoo ... 7 Wanneer die bal duidelik deur 'n span in die losskrum gewen is en dit beskikbaar is om gespeel t
14 Doodvat
p hulle voete en oor die bal is, wat op die grond is. Elke span se onkantlyn loop parallel met di ... l is. Indien daardie punt op of agter die doellyn is, is die onkantlyn vir daardie span die doelly ... m word. b. 'n Speler van enige span wat op sy voete is besit van die bal verkry en wegbeweeg of die ba ... e ingooi word geneem deur die span wat vorentoe beweeg het voor die spel gestaak is of, indien geen spa
9 Vuilspel
f: Strafskop. d. Tyd mors nie. Straf: Vryskop. Herhaalde oortredings 9.8 'n Span moet nie herhaaldelik dieselfde oortreding begaan nie. Straf: Strafskop. 9.9 'n Span moet nie herhaaldelik die reëls oortree nie. Straf: Strafskop. 9.10 Indien verskillende spelers van dieselfde span herhaaldelik dieselfde oortreding pleeg, gee die skeidsregter 'n algemene waarskuwing aan die span en indien hulle dan di
19 Skrum
Onder 196 [Replacement] 19.6 Indien 'n span om enige rede tot minder as 15 verminder word, kan die getal spelers van elke span in die skrum dienooreenkomstig verminder word. Indien 'n toegelate vermindering deur een span gemaak word, is daar geen vereiste dat die ander span 'n soortgelyke vermindering hoef te maak nie. 'n Span moet egter nie minder as vyf spelers in die skrum hê nie. Vervan
12 Afskoppe en skoppe om spel te hervat
10e4 [Replacement] 12.4 Nadat 'n span punte aangeteken het, hervat hul opponente spel van op of agter die middelpunt van die halflyn. Straf: Die span wat nie geskop het nie, het die opsie dat die skop weer geneem word, of 'n skrum. Vervang deur: 12.4 Nadat 'n span punte aangeteken het, hervat dieselfde span spel van op of agter die middelpunt van die halflyn. Straf: Vryskop. 1 [Replacemen
19 Skrum
10e5 [Replacement] 19.5 Wanneer albei spanne 15 spelers het, bind agt spelers van elke span saam in die formasie soos in die diagram aangedui word. Elke span moet twee stutte en een haker in die voorry en twee slotte in die tweede ry hê. Drie agterryspelers van elke span voltooi die skrum. Straf: Strafskop. Vervang deur: 19.5 'n Skrum moet vyf spelers van elke span in twee rye hê. Elke voorr
17 Skoonvang
n 'n vryskop toe aan die span wat in besit is. 17.4 'n Skoonvang mag nie opgeëis word van afsko
6 Wedstrydbeamptes
t. Indien enigeen van die spanne voordeel binne die speelveld verkry, word 'n skrum toegeken aan die spa ... r, voorsien elke span 'n grensregter. 6.20 Die wedstrydorganiseerder mag 'n persoon nomineer om op t ... e assistentskeidsregter of grensregter staan by die plek van die ingooi en wys na die span wat geregti ... n van hulle voete in die speelveld sit. ii. Wanneer die span wat nie geregtig is om in te gooi ni
12 Afskoppe en skoppe om spel te hervat
Sewes4 [Replacement] 12.4 Nadat 'n span punte aangeteken het, hervat hul opponente spel van op of agter die middelpunt van die halflyn. Straf: Die span wat nie geskop het nie, het die opsie dat die skop weer geneem word, of 'n skrum. Vervang deur: 12.4 Nadat 'n span punte aangeteken het, hervat dieselfde span spel van op of agter die middelpunt van die halflyn. Die hervattingskop moet binne 3
19 Skrum
e 15 spelers het, bind agt spelers van elke span saam in die formasie soos in die diagram aangedui word. Elke span moet twee stutte en een haker in die voorry en twee slotte in die tweede ry hê. Drie agterryspelers van elke span voltooi die skrum. Straf: Strafskop. Vervang deur: 19.5 'n Skrum moet drie spelers van elke span hê. Al drie moet aan die skrum gebind bly totdat dit ten einde loop. Stra
5 Tyd
e word. 5.8 'n Span wat 'n drie druk, mag die doelskop neem of van die hand wys. a. Die beslui
20 Strafskop en vryskop
GAME-ON8 [Replacement] 20.8 'n Speler mag die bal skop, skepskop of stelskop (maar nie om dit in die grens in te skop nie). Vervang deur: 20.8 Indien die strafskop of vryskop binne die span se eie halfgebied geneem word, mag die skopper die bal steekskop, skepskop of stelskop (behalwe vir ʼn skop in die grens in). As dit binne die teenstanders se halfgebied geneem word, moet die strafsko
8 Aanteken van punte
Sewes7 [Replacement] 8.7 Indien 'n drie aangeteken word, gee dit aan die span die reg om met ' ... n word, gee dit aan daardie span die reg om met 'n doelskop te poog, wat 'n skepskop moet wees. ... s (speeltyd) van die tydstip waarop die span aangedui het dat dit hulle voorneme is om dit te doe ... p moet 'n skepskop wees. Straf: Skrum. Byvoeging: 8.30 In ekstra tyd word die span wat eerste punt
8 Aanteken van punte
10e7 [Replacement] 8.7 Indien 'n drie aangeteken word, gee dit aan die span die reg om met ' ... n word, gee dit aan daardie span die reg om met 'n doelskop te poog, wat 'n skepskop moet wees. ... s (speeltyd) van die tydstip waarop die span aangedui het dat dit hulle voorneme is om dit te doen. Stra ... t 'n skepskop wees. Straf: Skrum. Byvoeging: 8.30 In ekstra tyd word die span wat eerste punt
21 Doelgebied
d. Spel hervat met 'n vyfmeterskrum, in lyn met die plek waar die speler opgehou is. Die aanvallende spa